Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Opstal Gastekamers

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 227 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Charné S
1 nag
5.0
Sep 2024

Heel gemaklik en goed. Definitief lekker gebly als wat ons nodig gehad het. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beslis waarde vir geld! Kommunikasie van gasheer was vinnig, duidelik en volledig. Protea-eenheid: Baie netjies en skoon. Reuse, gerieflike bed met skoon, vars linne. Ruim badkamer met skoon handdoeke en lyfwasseep, asook 'n haardroeër. 'n Boksie melk vir oggendkoffie saam met beskuit. Sonder twyfel die moeite werd om by Die Opstal Gastekamers oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan B
1 nag
5.0
Aug 2024

Great stay and great ground staff - the manager lacks people skills. Comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Voel soos huis, maar in Potchefstroom. Baie dankie, nog elke keer baie tevrede. Ons verblyf as ons (Potchefstroom) moet oornag. Was al 'n paar keer by Die Opstal en is baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, veilig en netjies. Ons het die verblyf geniet, alles was in plek en netjies. Baie vriendelike en behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustige omgewing. Die kamers is baie ruim en goed toegerus. Dit is sentraal gelee in 'n rustige woonbuurt. Groot tuin en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker rustig met privaat uitgang na die tuin. Ons het net een aand oorgeslaap. Ons moes Saterdag en Sondag Rolbal Liga speel. Dit is 'n baie oulike gastehuis om oor te slaap weg van die stadsverkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Netjies, profesioneel en vriendelik. Baie vriendelik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Somari M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld verblyf. Baie lekker verblyf by Die Opstal Gastekamers. Die eenheid was ten volle toegerus en baie netjies met aankoms. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
1 nag
5.0
Jan 2024

Alles wat jy nodig het weg van jou huis af. Heerlike verblyf. Voel werklik tuis. Tweede keer wat ons van die gastehuis gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 425

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neethlingstraat 24, Bailliepark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4bb1ab41ba59603c6381c1dcaf81354c34ce73da109bba8e3be8619b00e1afc7a7526fa191e69e9c7a6dc2de51ef73b1c18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 227 5 1 5 24 Neethling street Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.713468232985 27.112521457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang