Die Opstal Gastekamers
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 430
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Simoné V - Sep 2024
Algehele gradering
Lieflik.
Charné S - Sep 2024
Algehele gradering
Heel gemaklik en goed.
Janet P - Sep 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Suzette P - Aug 2024
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld!
Jonathan B - Aug 2024
Algehele gradering
Great stay and great ground staff - the manager lacks people skills.
Riaan K - Aug 2024
Algehele gradering
Voel soos huis, maar in Potchefstroom. Baie dankie, nog elke keer baie tevrede.
Lorraine B - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig en netjies.
Sandra E - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Nico B - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker rustig met privaat uitgang na die tuin.
Wanda V - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, profesioneel en vriendelik.
Somari M - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld verblyf.
Karin B - Jan 2024
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het weg van jou huis af.
Sarah S - Aug 2024
Algehele gradering
Veilig, gerieflik, all in one.
Lizelle B - Apr 2024
Algehele gradering
Smaakvol & kreatief.
Lelanie W - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie oulike plek. Ek sou net daarvan gehou het om rustiger wakker te kon word.
Dawie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjiese en gemaklike kamers, met moderne geriewe.
Adel D - Des 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, sal definitief weer daar oornag en die plekkie aanbeveel.
Karin B - Des 2023
Algehele gradering
Fantasies.
Wanda V - Des 2023
Algehele gradering
Die kamer is netjies en gerieflik. Baie vriendelik. Die ontbyt was heerlik.
Udette K - Nov 2023
Algehele gradering
Baie aangename verblyf met smaakvolle gemeubileerde kamers.
Sonja K - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het in Potchefstroom oorgebly vir 'n funksie.
Rozahn S - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Annelie S - Sep 2023
Algehele gradering
Aangename oornagverblyf.
Wanda V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustig.
Maurits P - Aug 2023
Algehele gradering
Agtermekaar, netjies, skoon, veilig en ontspanne.
Maritza M - Aug 2023
Algehele gradering
Soos altyd lekker!
Wimpie C - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelik, netjies.
Lia O - Mei 2023
Algehele gradering
Privaat en baie gemaklik.
Karen K - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing naby alles.
Samantha E - Apr 2023
Algehele gradering
Baie oulike, gerieflike plekkie.
Tessa S - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlik soos altyd!
Michelle C - Mrt 2023
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Elmarie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige, netjiese kamers teen baie bekostigbare pryse.
Frieda J - Feb 2023
Algehele gradering
Aangenaam, netjies skoon, pragtige tuin en rustige omgewing.
Maria V - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome.
Stephanie M - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig.
Wanda V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
George C - Jan 2023
Algehele gradering
Everything was to my expectations.
Zianey C - Okt 2023
Algehele gradering
Baie ordentlike, netjiese plek, beautiful kamers en baie skoon.
Sunnet B - Sep 2023
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar oorslaap.
Amanda S - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Mark D - Jun 2023
Algehele gradering
All we needed was a bed for the night.
Marita V - Mei 2023
Algehele gradering
Het 'n rustige, veilige nag gehad in 'n pragtige woonstel.
Elouise V - Feb 2023
Algehele gradering
Het heerlik gebly en lekker geslaap. Alles was mooi netjies en skoon gewees.
Sarah B - Nov 2022
Algehele gradering
Short and sweet.
Mariska M - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige kamers, heerlike ontbyt en rustige area.
Lee S - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Leon L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie goed verwelkom. Kamers is netjes. Tot die honde is vriendelik.
Santie M - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Cheryl M - Okt 2022
Algehele gradering
A pleasant, peaceful stay.
Paul V - Okt 2022
Algehele gradering
Sentraal geleë, pragtige tuin en rustige atmosfeer.
E O - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en alles en meer wat mens nodig het.
Lynda V - Sep 2022
Algehele gradering
Welkom.
Pienaar A - Sep 2022
Algehele gradering
Sit was vinnig maar dit was presies wat ons nodig gehad het.
Annaline J - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, baie vriendelike diens.
Fred H - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike plekkie.
Ena N - Jun 2022
Algehele gradering
Aangenaam, skoon en netjies.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Goeiedag Ena, baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jiu gou weer te sien.
Vriendelike groete
Lorraine B - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike, netjies.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Goeie dag, baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om julle spoedig weer te sien. Vriendelike groete.
Suzette O - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastiese gastehuis!
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Goeiedag Suzette, baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle weer spoedig trug te verwelkom. Vriendelike groete
Valerie C - Mei 2022
Algehele gradering
Excellent place. Comfortable, clean and affordable.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Good day Ronel, thank you for your review. We are glad that you enjoyed your stay with us. We hope to welcome you back in the near future.
Kind regards
Michelle G - Mei 2022
Algehele gradering
Stunning akkommodasie! Baie gerieflik en puik diens.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Goeie dag Michelle
Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou gou weer te verwelkom by Die Opstal Gastehuis.
Vriendelike groete
Desirer D - Apr 2022
Algehele gradering
Tuis gevoel en die tuin en geriewe was wonderlik.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Goeie dag Desiree,
Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop jou jou spoedig weer by die Gastehuis te verwelkom.
Vriendelike groete
Santie M - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en veilig.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Goeie dag, baie dankie vir u resensie. Ons hoop om u spoedig weer te sien.
Vriendelike groete
Carel B - Apr 2022
Algehele gradering
Naweek verblyf.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Goeie dag Carel.
Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou spoedig weer te sien.
Vriendelike groete
Karien L - Apr 2022
Algehele gradering
Pleasant, peaceful and safe.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Good day Karien,
Thank you for your review. We hope to see you again in the near future.
Kind regards
Jimmy S - Apr 2022
Algehele gradering
What a lovely, comfortable experience.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Good day Vicky,
Thank you for your review. We hope to see you again soon.
Kind regards
Yvonne V - Feb 2022
Algehele gradering
Goeie diens, netjiese kamers.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Goeie dag Yvonne,
Ek is bly ek kon jou so goed help. Baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit opreg. Ek hoop ons sien jou gou weer en dat ons weer jou verwagtinge so goed kan nakom.
Vriendelike groete
Theresa B - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was bo my verwagting, groot en ruim, en die badkamer was veral 'n groot wow.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Goeie dag.
Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou spoedig weer te sien.
Vriendelike groete
Liezl V - Feb 2022
Algehele gradering
My verwagtinge oortref.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir jou resensie. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike groete.
Roelf F - Jan 2022
Algehele gradering
Kalahari kamer was 'n aangename verrassing. Baie netjies en goed toegerus. Tuin in kamer se omgewing was 'n lushof. Aangename plek om by oor te slaap.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir jou resensie. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike groete.
Elsa D - Okt 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Charl R - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker plek.
Arie L - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike en rustige kuier.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Goeiedag Arie, baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou weer spoedig trug te verwelkom.
Vriendelike groete
Sandra E - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Goeiedag Sandra, baie dankie vir jou resensie. Ons is bly om te hoor dat jy dit geniet het hier by ons. Ons hoop ons kan jou gou weer trug verwelkom.
Vriendelike groete
Nugent R - Jun 2022
Algehele gradering
Goeie ontvangs gehad. Venue is in 'n baie stil area geleë en redelik veilig.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Goeiedag Nugent, baie dankie vir jou resensie. Ons gee daardie goed op aanvraag vir die gaste. Aangesien ons kamers eintlik net 'n koffie stasie in elke kamer het. Die kamer waarin jy was, is 'n kamer wat dit nou heeltemal apart het. Ons hoop om jou weer spoedig terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Sanél S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie beïndruk. Ons het heerlik gerus.
Lees meerDie Opstal Gastekamers se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is werklik bly jy het jou akkommodasie by ons geniet, ons hoop om in die toekoms jou verwagtige weer te oortref. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike groete
Suzette S - Apr 2022
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike verblyf.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Goeie dag Suzette,
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om jou spoedig weer te sien.
Vriendelike groete
Maggie O - Feb 2022
Algehele gradering
Moes oorslaap vir besigheidsredes.
Lees meerClaire O - Des 2022
Algehele gradering
Will stay again, but has room to grow.
Lees meerDie Opstal Gastekamers se terugvoer
Dear Claire. Thank you for your honest review. We appreciate your valuable feedback and apologize that you had to wait when arriving. Regarding the dirty bathroom; we sincerely apologize for this, as it is completely unacceptable. We assure you that we are looking into it and taking the necessary steps to fix this, to ensure that all bathrooms are always perfectly clean. We hope to see you again in the future.
Erina V - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was baie skoon en netjies.
Susan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, rustige atmosfeer.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Goeiedag Susan
Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou spoedig weer te sien.
Vriendelike groete
Nadine S - Jan 2022
Algehele gradering
Cosy, comfortable and relaxing.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Good day,
Thank you for your review. We hope to see you again soon.
Kind regards
Surette M - Des 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies!
Meyer L - Nov 2021
Algehele gradering
Baie netjies. Dankie!
Jeanine B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Flinke diens en loop ekstra myl.
Reinette C - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlik!
Karien S - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Jaco P - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende selfsorg.
Michiel R - Jul 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed geleë.
Deone A - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon en moderne verblyf.
Tanya B - Apr 2021
Algehele gradering
A most enjoyable stay.
Lynette V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie goed!
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie bly julle het lekker gebly.
Sien uit om julle weer te ontvang
Deon N - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Manie B - Jan 2021
Algehele gradering
Uitmuntend.
Amanda S - Jan 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Karen S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie mooi skoon en naby alles.
Juanita V - Sep 2021
Algehele gradering
Uitmuntend!
Lorraine B - Aug 2021
Algehele gradering
Veilig, gemaklik.
Ronette B - Feb 2021
Algehele gradering
Skoon en Netjies
Chandre B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie rustig
Cynthia F - Mrt 2021
Algehele gradering
Good overall rounder and very central
Marisca C - Des 2020
Algehele gradering
Rustig, vriendelik.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer, Sien uit om julle weer te ontvang.
Groete,
Elize
Johann M - Des 2020
Algehele gradering
We enjoyed our stay in a clean and very comfortable room.
Ronelda C - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker rustig
Mirinda K - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelike en netjiese diens.
Lizette N - Nov 2020
Algehele gradering
Het baie lekker gekuier en sal beslis weer bespreek!
Marcel D - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was baie netjies en sal dit verseker aan beveel
Estelle U - Okt 2020
Algehele gradering
Baie gesellig
Dane D - Mrt 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Ansie S - Mrt 2020
Algehele gradering
Als wat ons nodig gehad het.
Kotie E - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige plek!
Retha V - Feb 2020
Algehele gradering
Oorslaap saam ons studente-kinders.
Carolien C - Feb 2020
Algehele gradering
Home away from home.
Philip O - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik, ontspannend.
Celliers A - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker luuks en gemaklik.
Armand J - Jan 2020
Algehele gradering
Goeie klein wegbreek.
Helena J - Des 2020
Algehele gradering
Netjies, mooi, gerieflik.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer hier by die Opstal Gastehuis te ontvang.
Groete,
Elize
Estelle P - Jan 2020
Algehele gradering
Goeie verblyf teen billike prys.
Alma J - Okt 2020
Algehele gradering
Verblyfwas baie aangenaam en heeltemal voldoende aan ons vereistes vir een aand.
Annelie B - Feb 2020
Algehele gradering
Perfek vir ons behoeftes.
Magda D - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties en heerlik gewees!
Annabelle M - Nov 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly.
Nellerie V - Nov 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Ammie V - Nov 2019
Algehele gradering
Met 'n hartlike ontvangs, en aantreklike kamer, het ons heerlik geslaap.
Elzaan D - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderlike ervaring!
Clinton G - Nov 2019
Algehele gradering
Just the most awesome hosts and setting.
Lees meerRoelien S - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik om daar te bly.
Tamara Z - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtig, netjies en goed toegerus.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Tamara, ons wardeer die goeie terugvoer.
Nadine L - Okt 2019
Algehele gradering
Modern en netjiese verblyf.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Nadine, dit is altyd lekker om positiewe terugvoer te ontvang. Ons wardeer dit!
Madeleine S - Okt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en skoon.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Madeleine! Ons wardeer jou positiewe terugvoer. Sal 'n vooreg wees om jou weer te ontvang.
Jannie E - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf. Kleinkind het heerlik in die groot erf gespeel.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie, Jannie, ons wardeer die lekker terugvoer. Dit sal 'n vooreg wees om julle weer te huisves!
Markus N - Sep 2019
Algehele gradering
Very nice equipment and decoration.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Thank you, Markus, it was a pleasure to have met you and your family. You have a great family!
Susan A - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou en pragtige kamer gehad, dankie!
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie, Susan, ons wardeer die terugvoer. Baie dankie dat julle by ons kom bly het!
Alida V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie, Alida, jou terugvoer word wardeer!
Anna B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie oulike oornagverblyf, baie netjies en skoon.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie, Anna! Dankie dat jy by ons gebly het, ons wardeer dit.
Janie V - Aug 2019
Algehele gradering
Dierbare mense, baie gasvry! Heerlik gebly!
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie, Janie, ons is baie bly dat jou kind dit ook by ons kon geniet. Ons wardeer dat julle hier kom slaap het. Baie dankie vir die terugvoer.
Mandie D - Aug 2019
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Mandie, ons waardeer jou resensie.
Friedel R - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker gastehuis.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Friedel, ons waardeer jou resensie.
Christelle S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik, maklik om te vind en moeilik om te vergeet.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Ons waardeer jou vriendelikke resensie Christelle, baie dankie.
Ria W - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie vir die volledige resensie Ria, ons waardeer dit inderdaad. Ons sal aanhou om alles in ons vermoe te doen om te verseker dat die Wi-Fi altyd goed en bestendig is.
Adele B - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekend, skoon, rustig.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Adele, baie dankie. Ons sien uit om jou weer te ontvang.
Jacqueline M - Mrt 2019
Algehele gradering
Would definitely recommend.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Thank you very much Jacqueline, your kind words are much appreciated.
Elmarie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Jou alles-in-een-oornagbestemming!
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Elmarie! Hoop julle het julle aand in Potch geniet!
Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang!
Barend V - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelikheid was een van die groot pluspunte vir ons.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Barend. Ons waardeer jou resensie.
Tertia V - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry, hierdie is my nuwe gastehuis in Potchefstroom.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Tertia, dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Sien uit om julle weer te sien.
Groete Willie & Elzaane
Helene B - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Helene.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Stefan V - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie, Stefan, ons wardeer jou terugvoer. Baie dankie dat julle by ons gebly het!
Kevin G - Sep 2019
Algehele gradering
Friendly clean and efficient. Exceeded my expectation.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Thank you very much, Kevin, we appreciate your feedback! It was a pleasure hosting you.
Karin B - Aug 2019
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en baie netjies.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie, Karin! Ons wardeer die terugvoer en sien uit om julle weer te ontvang.
Abrie K - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies en baie mooi!
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Abrie vir die raad, ons gaan toegang in die toekoms vergemaklik. Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit.
Annemarie G - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Ann, ons waardeer jou resensie.
Stian V - Feb 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker, Afrikaans en netjies.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Stian. Hoop om julle weer te verwelkom.
Susan N - Jan 2019
Algehele gradering
Aangenaam, was net baie warm.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Beste Susan,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Dit is ongekende hitte, maar ons is in die proses met opgraderings en lugverkoelers is defnitief een van die dinge wat ons gaan insit.
Sien uit om julle weer te kan ontvang.
Groete,Elzaane
Caro B - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtig en modern.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie, Caro, ons wardeer die terugvoer. Dit sal vir ons 'n vooreg wees om julle weer te verwelkom.
George M - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Dankie Goerge, dit is altyd goed om terugvoer te ontvang. Dankie dat julle by ons gebly het, ons wardeer dit.
Jj P - Sep 2019
Algehele gradering
Our stay was great.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Hi JJ, Thank you for the review. We are deeply grateful that you stayed with us!
Jacques V - Okt 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, pragtige en gemaklike kamer met alle geriewe.
Lees meerDie Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Jacques, ons wardeer die positiewe terugvoer.
Nelda O - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker. Net vrek koud in die badkamer.
Elma W - Jun 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf, rustige omgewing.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Elma, ons waardeer die resensie en sal verseker in al ons kamers 'n mikrogolfoond insit.
Desiree N - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon en netjiese akkommodasie.
Lees meerDie Opstal Gastekamers se terugvoer
Beste Desiree,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons was besig met renovasies gewees en is jammer vir enige ongerief wat veroorsaak was.
Ons privaatheid van ons gaste is belangrik en sal nooit dat gaste badkamers deel nie.
Die kamer is nou voltooi met 'n nuwe badkamer en mooi gordyne. Dit sal vir ons lekker wees as julle ons weer kom besoek!
Adri D - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker, maar net te kort!
Willem B - Okt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Zuleika K - Okt 2018
Algehele gradering
Baie mooi en gemaklike verblyf!
Johan V - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en netjiese kamer.
Ross N - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het groot waardering vir die baie vriendelike diens, netjiese kamers, mooi tuin en goeie sekuriteit!
Rozel E - Jul 2018
Algehele gradering
Lieflike verblyf en gawe mense.
Louisa D - Jul 2018
Algehele gradering
Stunning.
Lees meerCeleste P - Mei 2018
Algehele gradering
Dis huis weg van huis.
Johanna S - Mei 2018
Algehele gradering
Ons het 'n fantastiese tyd gehad.
Hanneke M - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties en pragtig!
Bebbie L - Apr 2018
Algehele gradering
Die mooiste plek. Netjies! Regtig waarde vir geld. Sal vir seker weer gaan.
Wendy H - Mrt 2018
Algehele gradering
Great amazing relaxing.
Alta Z - Mrt 2018
Algehele gradering
Was pragtig en so veilig. Kom verseker weer.
Heloise V - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige kamer vol interessante versierings in 'n rustige omgewing.
Zancia S - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig en stil.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie vir jou kuiertjie by ons.
Adri K - Feb 2018
Algehele gradering
Baie smaakvol toegerus.
Karin S - Jan 2018
Algehele gradering
Gasvrye mense ons het heerlik gebly.
Anneline B - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjies, sentraal, vriendelik en gerieflik.
Martie V - Jan 2018
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Annatjie S - Okt 2018
Algehele gradering
Baie oulik - ons het regtig net daar geslaap!
Theuns V - Okt 2018
Algehele gradering
Beautiful room.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment.
Dit laat sommer ons harte warm klop.
Julle is altyd welkom.
Annetjie B - Jun 2018
Algehele gradering
Ek wil teruggaan.
Hein S - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf gewees.
Wilna V - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies en veilig!
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Beste Wilna,
Baie dankie vir jou goeie resensie en ook dat jy kommer uitspreek oor ons badkamer- en kamerverhoudings. Ons is eens dat dit onaanvaarbaar is vir gaste wat mekaar nie ken nie, om 'n badkamer te deel en gelukkig was dit nog nooit die geval hier by Die Opstal Gastekamers nie. Ons kamers is juis idiaal vir families, ouers en kinders wat saam reis, soos jy tereg verwys. Dit is dan ook daarom dat die kamer langsaan julle nie bespreek was vir die tyd wat julle daar was nie.
Ons is trots en gestel daarop om altyd ons gaste se verwagtinge te oortref en nooit enige misleidende bemarking te doen nie. Ons hoop om julle gou weer te ontvang.
Groetnis,
Kobus en Phia
Ernes W - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was werklik aangenaam.
Verena P - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelike mense.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Beste Verena,
Baie dankie vir jul poitiewe evaluering en eerlike opsomming oor punte waaroor julle ontevrede was. Dit is jammer dat jy nie hiervan melding gemaak het toe julle hier was nie, dan kon ons dit onmiddelik aangespreek het.
Ons kwaliteit kontrole met skoonmaak is opgeskerp - dankie dat jy ons steeds 'n 5/5 evaluering vir netheid gegee het.
Alle matrasse in ons gastekamers is Cloud 9 - hulle is SABS-goedgekeur en word onderskryf deur CIRPA (Chiropractic Association of South Africa).
Die term 'self-catering' op die webwerf is aangepas. Ons kamers bied volledige eetgerei, ys-en vrieskas geriewe, 'n mikrogolfoond, en 'n kofie/tee stasie met tuisgebakte beskuit.
Indien julle weer van ons geriewe wil gebruik maak sal ons weer poog om ook jul verwagtinge te oortref.
Groete,
Kobus
Sarie K - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies, pragtig, skoon en vriendellik.
Elize V - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige kamer in 'n rustige omgewing.
Martin V - Feb 2018
Algehele gradering
Heeltemal tevrede.
Marietjie B - Okt 2018
Algehele gradering
Aangename ervaring!
Johann R - Aug 2018
Algehele gradering
Goed geprys.
Robbie R - Des 2017
Algehele gradering
Ons het n fantastiese ondervinding gehad en sal hierdie verblyf wyd en suid verkondig.
Leatitia E - Des 2017
Algehele gradering
Verwagtinge was oortref!
Lizelle V - Nov 2017
Algehele gradering
Vriendelike mense en troeteldiere, o, en 'n pragtige kamer!
Anne F - Okt 2017
Algehele gradering
Besides the comfortable accomodation Kobus and his wife were fantatastic hosts who helped us warmly.
Lees meerJohan K - Sep 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Melissa V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry ontvang. Privaat en stylvol. Ons kan definitief die gastehuis aanbeveel.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie vir die gawe komplimente Melissa!
Helen G - Aug 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Dankie Helen.
Hoop om julle gou weer te sien!
Carmolieta V - Aug 2017
Algehele gradering
Als wat jy nodig het.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Carmolieta!
Pj V - Aug 2017
Algehele gradering
Puik diens en uiters vriendelike ontvangs.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Dankie oom PJ, dit was 'n voorreg om julle te ontvang en saam met julle te kuier. Kom loer gerus weer in.
Chantal V - Jul 2017
Algehele gradering
Asof ek by my eie huis was
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Dankie Chantal - ons probeer 'n gemaklike omgewing skep waar gaste voel of hul by die huis is :-)
Groetnis,
Kobus en Phia
Anneke C - Jul 2017
Algehele gradering
Net 'n bederf!
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Beste Anneke,
Baie dankie, ons waardeer jou komplimente! Sterkte met al jul reëlings, ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groetnis,
Kobus en Phia
Lize M - Jul 2017
Algehele gradering
Netjiese, rustige gastehuis met vriendelike eienaars.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Hallo Lize,
Baie dankie, dit is altyd vir ons lekker om gelukkige gaste te sien en positiewe terugvoer te ontvang.
Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang!
Jurie V - Jun 2017
Algehele gradering
Die bly by Die Opstal Gastekamers was uitstekend.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer, Jurie. Ons sien uit na 'n volgende kuier!
Tesca S - Apr 2017
Algehele gradering
'n Pragtige plek met pragtige mense.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie vir al die spesiale komplimente, Tesca. Dit is altyd lekker om so 'n vriendelike groep te ontvang en huisves.
Leona L - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie aangename plek en mense.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Dankie Leona. Ons is bly julle het die verblyf geniet.
Soreta P - Mrt 2017
Algehele gradering
Huislik.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Soreta, ons kyk uit vir julle!
Reinette V - Mrt 2017
Algehele gradering
Veilig, gerieflik, goed toegerus, netjies, perfek!
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Dankie Reinette, dit is 'n voorreg om n omgewing te skep waar ouers soos by hul huis, saam met hul kinders kan kuier. Ons sien uit om julle weer te sien!
Mariet En Willem O - Mrt 2017
Algehele gradering
Privaat, maar huislik.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Willem en Mariet,
Dankie vir die mooi woorde. Die volgende keer maak ons bietjie meer tyd, dit is altyd lekker om saam jul Kapenaars te kuier.
Beulah L - Mrt 2017
Algehele gradering
Alles was perfek!
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Dankie Beulah,
Nou dat ons beter verstaan wat jul behoeftes is kan ons volgende keer moeite doen om dit meer spesiaal te maak.
Berdinna D - Mrt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik netjies en aangenaam!
Lees meerDie Opstal Gastekamers se terugvoer
Dankie Berdinna! Ons sien uit na julle volgende besoek!
Karen V - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Dankie Karen, dit is altyd lekker om gelukkige gaste te sien ry en ook sulke positiewe terugvoer te kry.
Wilma M - Jan 2017
Algehele gradering
Veilige, rustige en smaakvolle verblyf met baie vriendelike en behulpsame gashere.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Wilma - dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te kry. Ons sien uit na jou volgende kuier!
Elanie B - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Mariëtte B - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustige en pragtige verblyf.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Dankie vir die komplimente Marriette! Dit is goed om te hoor die honde se maniere is daar, al is ons nie naby nie. Ek dra ook jou komplimente aan hulle oor.
Groetnis.
Hannes J - Jan 2017
Algehele gradering
Eenvoudig die beste!
Lees meerDie Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Hannes! Ons is dankbaar Rika het gou herstel en dat ons van hulp kon wees. Ons hoop jy kom volgende keer saam kuier.
Groetnis!
Chantelle J - Jan 2017
Algehele gradering
Very pleasant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangenaam.
Kan dit definitief aanbeveel, baie netjies en hulle het ons welkom laat voel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Thank you for the kind words, Chantelle!
Maxdelene D - Mei 2017
Algehele gradering
Baie mooi kamer, maar ongelukkig geen privaatheid nie.
Lees meerDie Opstal Gastekamers se terugvoer
Beste Maxdelene
Om ons gaste se verwagtinge te oortref is ons hoogste prioriteit. Dit is jammer dat ons dit nie ook in jou geval dit kon regkry nie.
Dankie dat jy die yskas se geluide onder ons aandag gebring het - ons het dit onmiddelik aangespreek.
Ons waardeer ook jou gesindheid dat jy ons steeds sal aanbeveel.
Vriendelike groete
Kobus en Phia
Anton L - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Sal weer kom.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Dankie Anton! Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Leon V - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit is skoon en netjies en ons het lekker gebly.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Dankie vir die komplimente Leon. Kom kuier gerus weer.
Karl V - Sep 2017
Algehele gradering
Die Opstal Gasekamers was pragtig.
Goosen L - Aug 2017
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en skoon.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Goosen!
Eksteen T - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Dankie Eksteen!
Sharne D - Okt 2016
Algehele gradering
Was wonderlik!
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Dankie Sharne!
Elsa K - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik en ontspannend.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Dankie Elsa! Ons sien uit na die volgende kuier!
Hesda M - Okt 2016
Algehele gradering
Excellent.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Hesda. Ons sien uit daarna om julle volgende keer te ontmoet!
Carla D - Sep 2016
Algehele gradering
Huis weg van huis.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Dankie Carla - jy is altyd welkom!
Esme K - Nov 2016
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam. Ons is soos bykans vriende behandel, maar tog professioneel.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Dankie Esme - ons kyk uit vir julle met die gradeplegtigheid.
Nicole H - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelik en gemaklik.
Die Opstal Gastekamers se terugvoer
Dankie Nicole
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neethlingstraat 24, Bailliepark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang