Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Opstal Gastekamers

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 232 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elizna Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Vriendelike personeel, mooi kamers en pragtige tuine, heerlik ontspan. Baie lekker geslaap in die mooi netjiese, goed toegeruste kamers met rustige, pragtige tuine. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie netjiese verblyf teen billike prys, vriendelike diens en billike pryse. Heerlike plek om by te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simoné V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lieflik. Goeie diens, baie skoon en netjies. Mooi en gerieflike kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charné S
1 nag
5.0
Sep 2024

Heel gemaklik en goed. Definitief lekker gebly als wat ons nodig gehad het. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Baie gerieflik, skoon, netjies en puik kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beslis waarde vir geld! Kommunikasie van gasheer was vinnig, duidelik en volledig. Protea-eenheid: Baie netjies en skoon. Reuse, gerieflike bed met skoon, vars linne. Ruim badkamer met skoon handdoeke en lyfwasseep, asook 'n haardroeër. 'n Boksie melk vir oggendkoffie saam met beskuit. Sonder twyfel die moeite werd om by Die Opstal Gastekamers oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan B
1 nag
5.0
Aug 2024

Great stay and great ground staff - the manager lacks people skills. Comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Voel soos huis, maar in Potchefstroom. Baie dankie, nog elke keer baie tevrede. Ons verblyf as ons (Potchefstroom) moet oornag. Was al 'n paar keer by Die Opstal en is baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, veilig en netjies. Ons het die verblyf geniet, alles was in plek en netjies. Baie vriendelike en behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustige omgewing. Die kamers is baie ruim en goed toegerus. Dit is sentraal gelee in 'n rustige woonbuurt. Groot tuin en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 442

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neethlingstraat 24, Bailliepark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4bb1ab41ba59603c6381c1dcaf81354c34ce73da109bba8e3be8619b00e1afc7a7526fa191e69e9c7a6dc2de51ef73b1c18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 232 5 1 5 24 Neethling street Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.713468232985 27.112521457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang