Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Opstal Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwas-straat 31, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 194 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Opstal Huis is net een pad van die kuslyn af in Paternoster geleë en bied 'n bekoorlike toevlugsoord vir paartjies wat op soek is na 'n ontspanne kusvakansie.

Die eiendom bied altesaam 5 sonkrag-aangedrewe woonstelle wat uit 1 slaapkamer bestaan. Elke woonstel is onder 'n enkeldak geleë en spog met sy eie privaat ingang en braai-area, wat beide privaatheid en 'n gevoel van gemeenskap verseker. Elke eenheid beskik oor 'n goed toegeruste slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Die leefareas beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel. Sommige eenhede spog ook met 'n kaggel. Boonop bied die woonstelle ekstras in die kamer soos linne, badhanddoeke en toegang tot komplimentêre WiFi.

'n Gemeenskaplike swembad, geleë in 'n veilige omheinde binnehof, bied 'n verfrissende toevlugsoord vir almal. Goed opgeleide troeteldiere is welkom, en die eiendom bied parkeerplek van die straat af, tesame met CCTV-sekuriteit vir ekstra gemoedsrus.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Die Opstal Huis
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Huibrecht Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Sonkwas-straat 31, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Opstal Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 194
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 194
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwas-straat 31, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c830884b360adafd77fd7f1cfea7b726eec659a20259490d4084723721ed4d4750f734f04e3dd7fdd555b87640ce22650bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 194 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 31 Sonkwas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.8119221 17.8830666

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang