Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Opstal

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Dalene-Alice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir Die Opstal
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5
Wanda M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda M

Baie lekker en skoon.

Baie netjies. Gerieflik geleë. Vriendelike ontvangs. Dames net spieëls in kamers gemis.

Die Opstal se terugvoer

Dankie Wanda vir die gradering. Was lekker om julle te kon huisves. Elke kamer het 'n vollengte spieël, gemonteer aan die binnekant van die kas se deur.

Die Opstal
Tina S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina S

Baie skoon en netjies. Uit die gewoel maar naby alles.

Heerlik, stil, gasvryheid en vriendelike diens.

Die Opstal se terugvoer

Baie dankie Tina, was 'n groot plesier om jou te huisves.

Die Opstal
Carel T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel T

Alles wat ons benodig het.

Baie goeie plek om te bly. Ruim en baie netjies.

Die Opstal se terugvoer

Baie dankie, was vir my 'n plesier om jou te huisves.

Die Opstal
Hazel F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hazel F

Veilig, vriendelik en veilig.

Dit was baie aangenaam en lekker om daar te gebly het. Die dame was baie vriendelik.

Die Opstal se terugvoer

Baie dankie. Bly julle het dit geniet.

Die Opstal
Peter M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M

We enjoyed our stay. Definitely going back.

The beds were very comfortable. Felt like home. Definitely going back again.

Die Opstal se terugvoer

Glad you enjoyed your stay.
Looking forward to accommodating you again.

Die Opstal
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Elana A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana A

Priceless.

The owner of the place accommodated us on short notice. When arriving at Die Opstal, the owner welcomed us. She showed us the place for the night, explain to us where everything is, took us through the place, asked us if we are happy with the place (yes, we were). Her place is clean, has a warm, at home feeling. The next morning, she even came and get our towels, and keep on asking if we are okay. The place itself is in a safe area, walking distance from the shops and garage (we took a walk), close to the Berg River, which is also walking distance. The owner really made sure every time that we are okay, even recommend some places where we can go to. I will recommend Die Opstal to anyone, even though it is just for one night. Thank you to the owner, once again for accommodating us on such short notice.

Die Opstal se terugvoer

Was a great pleasure to accommodate you. I am very happy that you have enjoyed your stay.

Die Opstal
Lindi L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi L

Ons was net lus om bietjie 'n road trip te vat en bietjie weg te kom.

Dit is 'n baie goeie plek om te slaap. Die mense is so vriendelik.

Die Opstal se terugvoer

Baie dankie, Lindi, bly julle het dit geniet. Mooi 2021 vir julle.

Die Opstal
Lee-ann P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann P

Regtig die moeite werd gewees.

Ons sal beslis weer gaan, Alice is verskiklik vriendelik en mens kan letterlik sien sy gaan uit haar pad vir gaste. Plek was baie netjies en goed toegerus. Sal dit vir enige een aanbeveel.

Hanlie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V

Netjiese en veilige verblyf in Velddrift.

Ons het net netjies slaapplek in Velddrift benodig en dit by die Opstal gevind.

Die Opstal se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle te huisves.

Die Opstal
Belinda B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda B

Gerieflike oorslaapverblyf, sentraal geleë in rustige atmosfeer.

Heel skaflik, ruimte voldoende vir 2 mense en ligging sentraal maar tog rustige omgewing.

Die Opstal se terugvoer

Baie dankie Belinda, julle is wonderlike gaste.

Die Opstal
Bronwyn L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn L

Home away from home.

What a Beautiful, comfortable and centrally located home. All the luxuries that you will need to have the perfect break. The owner, Alice, is such a loving and caring lady ─ tipycal West Coast hospitality. Everything you need is available to you, and should you have a request/need, Alice is there in a flash to assist. Apart from the accommodation being well equipped and clean, it's also dry safe.

Daan V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan V

Baie vriendelik ontvang, heerlik en rustig oorgebly.

Alice was buitengewoon vriendelik. Haar plek is baie netjies. Ons het dadelik baie tuis gevoel.

Carmen H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen H

Baie netjies en ruim.

Delene was baie vriendelik, en altyd beskibaar op haar selfoon. Ruim en moderne vertrekke. Die geskenkie met ons vertrek was baie welkom.

Willie L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L

Baie gerieflik, skoon en goed geleë.

Met ons aankoms het Alice ons baie vriendelik ontvang, alles gewys en ons eers weer die dag voor ons vertrek gekontak. Met ons vertrek het sy kom totsiens sê. Baie gaaf. Het lekker gebly en sal weer daar bly en ander aanbeveel om daar te bly.

Jeanmari J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanmari J

Dit was baie lekker, dankie!

Die kliëntediens was ordentlik en vriendelik. Die plek is netjies.

Judie W - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Judie W

Alles was baie mooi en netjies gewees.

Na 'n lang dag op die pad en ons laat daar aangekom het, was Dalene-Alice meer bekommerd oor die gelde wat nog uitstaande was. Het nog nie eens kans gehad om af te pak en alles in order te kry nie, toe word daar ook 'n SMS gestuur dat die betaling nog nie wys op haar sisteem nie.

Karin S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Baie aangename verblyf en waarde vir geld.

Groot huis met 4 slaapkamers. Baie netjies, vriendelike en aangename gasvrou. Sal beslis aanbeveel en dis goeie waarde vir geld.

Rosemary S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rosemary S

Good for a family, all modern conveniences available.

Die Opstal is a spacious house with 4 rooms. The facilities and modern conveniences make it easy to relax. The river is really close by.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Granaatlaan 3, Hoek van Granaatlaan en Voortrekker-weg, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjZWI5YzFkLTlkZDctNDNiNC1hYjQzLTMwNDdhYWI5NjlhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 3 Granaat Avenue Corner of Granaat Avenue and Voortrekker Road 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.787180707215 18.182482766865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang