Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Opstal

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Wanda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker en skoon. Baie netjies. Gerieflik geleë. Vriendelike ontvangs. Dames net spieëls in kamers gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene-Alice
Die Opstal
Dankie Wanda vir die gradering. Was lekker om julle te kon huisves. Elke kamer het 'n vollengte spieël, gemonteer aan die binnekant van die kas se deur.

Tina S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Baie skoon en netjies. Uit die gewoel maar naby alles. Heerlik, stil, gasvryheid en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene-Alice
Die Opstal
Baie dankie Tina, was 'n groot plesier om jou te huisves.

Carel T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Alles wat ons benodig het. Baie goeie plek om te bly. Ruim en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene-Alice
Die Opstal
Baie dankie, was vir my 'n plesier om jou te huisves.

Hazel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Veilig, vriendelik en veilig. Dit was baie aangenaam en lekker om daar te gebly het. Die dame was baie vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Dalene-Alice
Die Opstal
Baie dankie. Bly julle het dit geniet.

Peter M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2023

We enjoyed our stay. Definitely going back. The beds were very comfortable. Felt like home. Definitely going back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Dalene-Alice
Die Opstal
Glad you enjoyed your stay. Looking forward to accommodating you again.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
2.8
Des 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Dalene-Alice
Die Opstal
Beste Faren, Soos verduidelik was aan die ander twee gaste, wat saam met jou hier oornag het, met uitboektyd (jy het al klaar gery), was dit onbewuste omstandighede buite my beheer in die nag om 23h00. Dit is nie my styl om as gasvrou enige krag toevoer met opset af te skakel nie. Aangesien ek bereikbaar was op die perseel, kon julle dadelik die fout aan my gerapporteer het, om reg te stel. Weereens vra ek verskoning vir die ongerief. Vriendelike groete, Alice

Elana A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Priceless. The owner of the place accommodated us on short notice. When arriving at Die Opstal, the owner welcomed us. She showed us the place for the night, explain to us where everything is, took us through the place, asked us if we are happy with the place (yes, we were). Her place is clean, has a warm, at home feeling. The next morning, she even came and get our towels, and keep on asking if we are okay. The place itself is in a safe area, walking distance from the shops and garage (we took a walk), close to the Berg River, which is also walking distance. The owner really made sure every time that we are okay, even recommend some places where we can go to. I will recommend Die Opstal to anyone, even though it is just for one night. Thank you to the owner, once again for accommodating us on such short notice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene-Alice
Die Opstal
Was a great pleasure to accommodate you. I am very happy that you have enjoyed your stay.

Lindi L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Ons was net lus om bietjie 'n road trip te vat en bietjie weg te kom. Dit is 'n baie goeie plek om te slaap. Die mense is so vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene-Alice
Die Opstal
Baie dankie, Lindi, bly julle het dit geniet. Mooi 2021 vir julle.

Lee-ann P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Regtig die moeite werd gewees. Ons sal beslis weer gaan, Alice is verskiklik vriendelik en mens kan letterlik sien sy gaan uit haar pad vir gaste. Plek was baie netjies en goed toegerus. Sal dit vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2020

Netjiese en veilige verblyf in Velddrift. Ons het net netjies slaapplek in Velddrift benodig en dit by die Opstal gevind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dalene-Alice
Die Opstal
Baie dankie, dit was lekker om julle te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Dalene-Alice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Granaatlaan 3, Hoek van Granaatlaan en Voortrekker-weg, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjZWI5YzFkLTlkZDctNDNiNC1hYjQzLTMwNDdhYWI5NjlhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 3 Granaat Avenue Corner of Granaat Avenue and Voortrekker Road 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.787180707215 18.182482766865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang