Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ou Familie Strandhuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Monica V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ongelooflik. Goed gerus. Lekker geswem (alles is so naby). En droom huis. Baie dankie vir die ongelooflike vriendelike ontvangs. Met 'n sjokolade op elke kussing en selfs warmwaterbottels vir elke bed. Ons het dit vreeslik geniet. Baie ruim en ongelooflike goeie ligging en uitsig. Ek kan dit definitief aanbeveel vir enige gesin. Baie dankie vir die gasvryheid en vryheid wat jy gebied het aan ons en ons kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Die Ou Familie Strandhuis
Hallo Monica, julle was wonderlike gaste! Baie dankie vir die mooi resensie! Julle is baie welkom om weer te kom. Vriendelike groete, Margaret.

Louw B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Lekker, aangenaam, fantastiese ervaring. Ons kon nie 'n beter keuse maak as Die Ou Familie Strandhuis nie! Ons het so welkom gevoel. Die huis was so ruim, netjies en uiters skoon. Alles was op hulle plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Die Ou Familie Strandhuis
Baie dankie Louw, julle was fantastiese gaste. Julle sal altyd hier welkom wees! Vriendelike groete, Margaret.

Stephan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik. Ja, was heerlik, netjies en veilig. Heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Die Ou Familie Strandhuis
Baie dankie vir 'n positiewe resensie! Sien uit om julle weer te sien!

Marike M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Oud, maar nog nie koud. Die ou kliphuis is perfek vir groter groepe wat 'n eenvoudige vakansie wil hê. Ons was net 2 mense. Die kombuis is goed toegerus en meubels pas by die ou nostalgiese gevoel van die huis. Let daarop dat die huis tans in die mark is en dat gaste gevra kan word om kopers toe te laat om te kyk. Goed geleë met 'n uitsig oor die rivier. Margaret was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Enkel reisiger - vir die langnaweek. Ek was 'n enkelreisiger vir die langnaweek. Ek was so gelukkig om so 'n mooi plek te kry met die vriendelikste gasvrou. Als wat ek nodig gehad het, was in die huis. Ek kon hout koop by haar - dus hoef ek nie eens winkel toe te gaan nie. Die plek was baie netjies. Ek kan werklik geen fout vind met die prag plek nie. Ek sal beslis weer en weer gaan. En ek beveel almal aan om Die Ou Familie Strandhuis te gebruik. Julle sal nie spyt wees nie. Met so 'n dierbare gasvrou, kan mens nie anders as om welkom te voel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Die Ou Familie Strandhuis
Baie dankie vir die positiewe review. Dit was 'n plesier om jou te kon huisves! Vriendelike groete! Margaret

P R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2022

Heerlike verjaarsdag kuier met kinders en kleinkinders. Beste ligging en pragtige uitsig. Hierdie ou huis is groot en het karakter. Beste uitsig en ligging, veral vir kinders. Baie skoon en het alle geriewe. Vir gaste uit die wynstreke is die glasies net te klein. Darem drie nuwe groter glase gelos na twee gebreek het. Margaret is 'n wonderlike gasvrou en haar skilderye is pragtig!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Margaret
Die Ou Familie Strandhuis
Hallo Pieter, julle was vriendelike, maklike gaste. Baie dankie vir al die komplimente. So bly julle het die naweek geniet. Vriendelike groete, Margaret

Armand D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2022

Fantasties. Was rêrig baie lekker gewees. Was naby aan alles en almal.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Dorothea S
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jul 2022

Teleurstellend. Geen onderhoud vir jare aan eiendom gedoen nie. My vriendin se bed was so ongemaklik dat sy nie 'n rustige nagrus kon geniet nie. Huis is ysig. Twee verwarmers het nie gewerk nie. Ketel het die krag afgeslaan. Dit is dadelik vervang nadat ons dit onder eienaar se aandag gebring het. Waterpyp is beskadig deur werkers wat vesel-internetpyplyding gelê het, wat ons sonder water gelaat het. Eienaar was so dierbaar dat sy braaihout verniet gegee het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Margaret
Die Ou Familie Strandhuis
Hi Thea, ek is so jammer dat julle so ongelukkig was. Die Ou Familie Strandhuis is 'n ou huis, maar ek hou die huis netjies en skoon. As gevolg van Covid, met sy beperkings die afgelope paar jaar, kon ek nie spandeer soos ek graag sou wou nie, maar die huis binne kort niks om lekker te kuier nie! Ongelukkig was die dag toe julle hier arriveer het, 'n besonderse koue dag, maar daar is 5 verwarmers en 11 warmwater sakke in die huis. Die 2 paneelverwarmers het elk 'n skakelaar langs die kant, wat af was. Ek sou julle gehelp het, as julle net gesê het. Die gebarste waterpyp was teen 9nm herstel. Ek is gelukkig as my huurders gelukkig is en as hulle ongelukkig is, probeer ek iets daaraan doen, indien moontlik. Ek hoop julle kuier en gesels het opgemaak vir dit wat julle ongelukkig gemaak het!

Susanna U
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Dit was rus vir die siel. My kuier daar was baie lekker. Margaret was die beste gasvrou ooit. Dit was 'n eerste keer alleen wat ek gaan kuier het en agv my ondervinding by Die Ou Familie Strandhuis sal ek definitief weer gaan. Die strandhuis was ook perfek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Die Ou Familie Strandhuis
Baie dankie, Susanna. Jy was die maklikste gas ooit! Baie dankie vir die mooi resensie. Lekker dag!

Dawid D
Lang verblyf
5.0
Jan 2021

Absolutely loved it. will definitely go there again. location was excellent. We were a big group of 11 people. We had a wonderful time. If I have one negative it would be that they need to upgrade the television, ancient piece and not a very good sound. Not that we were there to watch television but that really needs looking at. Margaret was lovely, always willing to help and a real SUPERSTAR!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R3 400
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosstraat 9, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5ODEwODgyLTE1ZTEtNDIwYS04MzJkLTNlZTJkYTc4OTRmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 11 mense 27 5 1 5 9 Oos Street Still Bay East 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.370657352933 21.421712813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang