Die Ou Familie Strandhuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Margaret Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Monica V - Jun 2024
Algehele gradering
Ongelooflik. Goed gerus. Lekker geswem (alles is so naby). En droom huis.
Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer
Hallo Monica, julle was wonderlike gaste!
Baie dankie vir die mooi resensie!
Julle is baie welkom om weer te kom.
Vriendelike groete,
Margaret.
Louw B - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker, aangenaam, fantastiese ervaring.
Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer
Baie dankie Louw, julle was fantastiese gaste. Julle sal altyd hier welkom wees! Vriendelike groete, Margaret.
Stephan G - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer
Baie dankie vir 'n positiewe resensie! Sien uit om julle weer te sien!
Marike M - Mrt 2023
Algehele gradering
Oud, maar nog nie koud.
Marina V - Aug 2022
Algehele gradering
Enkel reisiger - vir die langnaweek.
Lees meerDie Ou Familie Strandhuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe review. Dit was 'n plesier om jou te kon huisves!
Vriendelike groete! Margaret
P R - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike verjaarsdag kuier met kinders en kleinkinders. Beste ligging en pragtige uitsig.
Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer
Hallo Pieter, julle was vriendelike, maklike gaste.
Baie dankie vir al die komplimente.
So bly julle het die naweek geniet.
Vriendelike groete,
Margaret
Armand D - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Dorothea S - Jul 2022
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerDie Ou Familie Strandhuis se terugvoer
Hi Thea, ek is so jammer dat julle so ongelukkig was.
Die Ou Familie Strandhuis is 'n ou huis, maar ek hou die huis netjies en skoon. As gevolg van Covid, met sy beperkings die afgelope paar jaar, kon ek nie spandeer soos ek graag sou wou nie, maar die huis binne kort niks om lekker te kuier nie!
Ongelukkig was die dag toe julle hier arriveer het, 'n besonderse koue dag, maar daar is 5 verwarmers en 11 warmwater sakke in die huis. Die 2 paneelverwarmers het elk 'n skakelaar langs die kant, wat af was. Ek sou julle gehelp het, as julle net gesê het.
Die gebarste waterpyp was teen 9nm herstel.
Ek is gelukkig as my huurders gelukkig is en as hulle ongelukkig is, probeer ek iets daaraan doen, indien moontlik.
Ek hoop julle kuier en gesels het opgemaak vir dit wat julle ongelukkig gemaak het!
Susanna U - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was rus vir die siel.
Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer
Baie dankie, Susanna. Jy was die maklikste gas ooit! Baie dankie vir die mooi resensie. Lekker dag!
Dawid D - Jan 2021
Algehele gradering
Absolutely loved it. will definitely go there again. location was excellent.
Nick Y - Feb 2021
Algehele gradering
An authentic old coastal holiday home with a good river and sunset views.
Joanie F - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier! Baie spesiale familietyd saam gehad.
Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer
Baie dankie, Joanie. Dit was 'n plesier om julle te huisves! Julle was goeie huurders.
Michelle V - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker en als wat jy nodig het.
Joshua H - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker groot gesellige strandhuis.
Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer
Baie dankie, Joshua! Julle was aangename huurders en sal altyd welkom wees in Die Ou Familie Strandhuis.
Marlene P - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf in 'n ruim huis wat oud maar baie skoon is.
Cyril E - Feb 2019
Algehele gradering
Most enjoyable stay.
Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer
Thank you. It was a pleasure to host you. You were pleasant and left the house tidy. Kind regards, Margaret.
Emmerentia D - Nov 2018
Algehele gradering
Alles was 100%.
Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer
Baie dankie. Jy was 'n vriendelike, goeie huurder.
Vriendelike groete,
Margaret
Cecile S - Sep 2018
Algehele gradering
Was die perfekte wegbreek vir die siel.
Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer
Baie dankie vir die review. Ek is baie bly dat julle dit geniet het.
Vriendelike groete,
Margaret
Natani G - Sep 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, ruim en 'n leef lekker vakansie huis.
Lees meerJannie V - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker gebly, dankie.
Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer
Baie dankie. Dit was 'n plesier gewees! Julle was goeie, vriendelike huurders en ek hoop julle kom weer.
Vriendelike Groete.
Margaret
Corlia S - Apr 2017
Algehele gradering
Fantastiese gesinstrandhuis met alles wat mens nodig het!
Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer
Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle in die huis te hê. Ek hoop ek sien julle weer.
Corrie B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer
Baie dankie! Dit was 'n groot plesier gewees om julle te kan huisves. Julle was vriendelike en aangename gaste en jul is enige tyd weer welkom.
Vriendelike groete
Margaret
Rene V - Jun 2017
Algehele gradering
Lekker familienaweek.
Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer
Baie dankie. Dit was 'n plesier gewees om julle in die huis te hê. Julle was goeie, vriendelike huurders wat die huis mooi skoon gelos het. Ek hoop ek sien julle gou weer.
Ria S - Apr 2017
Algehele gradering
Die huis deel 'n erf met die eienaar se privaat woning. Dus, geen privaatheid nie. Eienaar het ons met arendsoog dopgehou.
Lees meerDie Ou Familie Strandhuis se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Met jare se goeie terugvoer oor die huis is ek baie teleurgesteld om te hoor dat mense dink ek hou hulle dop. Ek bly wel langsaan, maar dit is my grootste prioriteit om die huurders welkom en gemaklik te laat voel en te verseker dat hulle die lekkerste tyd op Stilbaai het en weer sal terugkom. Ek respekteer elke huurder se privaatheid as prioriteit. Die toegeboude stoep met uitsig op die rivier het ‘n binne-braai en daar is 'n braaidrom vir buite braai. Die weer daardie tyd was sodanig dat meeste mense binne gebraai het. Jammer vir die gebrek aan kommunikasie. Mense se behoeftes verskil en ek respekteer dit. Ek vra om verskoning as iets onduidelik is op die webtuiste.
Louis R - Jan 2016
Algehele gradering
'n Rustige plek om in gerief te ontspan.
Nicoleen R - Mei 2015
Algehele gradering
Baie lekker ontspan alhoewel die verwarmers in die kamer met twee enkelbeddens nie gewerk het nie.
Marietha D - Feb 2015
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam gewees. Alles wat benodig was, was ingesluit. Huis netjies.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oosstraat 9, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang