Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ou Kuierstoep Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Arina J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

'n Spesiale gastehuis met styl! Ons gasvrou het ons vriendelik verwelkom. Sy het op ons spesiale versoek vir ons die heerlikste ligte aandete voorgesit. Sy het ons ook bederf met 'n geskenk om ons as nuwe inwoners van Modimolle welkom te heet. Ontbyt was weereens smaaklik en keurig voorgesit. Die gastehuis is absoluut in 'n ander klas - netjies, stylvol en baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Die Ou Kuierstoep Gastehuis
Baie dankie Arina. Ons waardeer die mooi boodskap. Dit is lekker om gaste te bederf. Hoop julle gaan lekker bly in Nylstroom.

Elna V
1 nag
5.0
Des 2023

Baie gerieflik, gawe mense, lekker kos! Sandra en haar mede-gasheer het uit hulle pad gegaan om seker te maak ons besoek verloop glad. Die kamers is ruim en baie goed ingerig, die ontbyt was topklas en Sandra en haar mede-gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verdine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Goeie nagsrus, vriendelike diens. Ons het so lekker gebly. Die bed was baie gemaklik en die gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Beautifully decorated, attention to detail and friendly hostess! We only stayed one night but it was lovely. The room is beautifully decorated and Sandra has paid a lot of attention to detail with everything you need available in the room. The whole place is too cute with lots of quirky touches! We enjoyed eating our breakfast outside on the peaceful patio - breakfast was very nicely presented and delicious! I highly recommend it and Sandra is very welcoming!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Die Ou Kuierstoep Gastehuis
Jessica, Thank you so much for this excellent review. We appreciate it a lot. Kind regards, Naas & Sandra

Mariesa M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2019

Die moeite werd. Netjiese, skoon plek met vriendelike mense en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Die Ou Kuierstoep Gastehuis
Baie, baie dankie. Hoop ons sien julle weer. Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het. Groete, Naas en Sandra

Lizette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2019

Die ontvangs was vriendelik en verwelkomend. Ek sal die Ou Kuierstoep enige tyd aanbeveel. Die verblyf was aangenaam in keurig en smaakvol gemeubileerde kamers. Die gastehuis is ook geleë in 'n stil omgewing wat 'n bykomende bonus was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Sandra
Die Ou Kuierstoep Gastehuis
Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Naas & Sandra

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2019

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Sandra
Die Ou Kuierstoep Gastehuis
Baie dankie. Naas & Sandra

Erika B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Fantasties! Wonderlike verblyf! Sal dit vir enige iemand aanbeveel! Die ontbyt was met soveel moeite gedoen en alles in die kamers het net soveel detail! Pragtige mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Die Ou Kuierstoep Gastehuis
Baie dankie Erika. Ons waardeer dit baie. Groete, Naas & Sandra

Edith D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2017

Baie netjies en skoon. Baie dankie vir 'n netjiese en skoon oorslaapgeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Die Ou Kuierstoep Gastehuis
Baie dankie Edith, ons waardeer dit baie.

Bruno V
1 nag
5.0
Nov 2017

'n Plek met 'n verskil en mense wat 'n verskil maak. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Die Ou Kuierstoep Gastehuis
Thank you, we appreciate it a lot.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Alfred Nzo Straat, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyYTlhMjAxLTZiZDAtNDcyMS1iODIwLWViNjhjYjcxN2E5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 62 Alfred Nzo Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.707994682762 28.405682444572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang