Die Ou Kuierstoep Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Arina J - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Spesiale gastehuis met styl!
Die Ou Kuierstoep Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Arina. Ons waardeer die mooi boodskap. Dit is lekker om gaste te bederf. Hoop julle gaan lekker bly in Nylstroom.
Elna V - Des 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, gawe mense, lekker kos!
Verdine D - Des 2023
Algehele gradering
Goeie nagsrus, vriendelike diens.
Jessica V - Apr 2019
Algehele gradering
Beautifully decorated, attention to detail and friendly hostess!
Die Ou Kuierstoep Gastehuis se terugvoer
Jessica,
Thank you so much for this excellent review. We appreciate it a lot.
Kind regards,
Naas & Sandra
Mariesa M - Sep 2019
Algehele gradering
Die moeite werd.
Die Ou Kuierstoep Gastehuis se terugvoer
Baie, baie dankie. Hoop ons sien julle weer. Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het.
Groete,
Naas en Sandra
Lizette D - Okt 2019
Algehele gradering
Die ontvangs was vriendelik en verwelkomend.
Die Ou Kuierstoep Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Naas & Sandra
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Erika B - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Die Ou Kuierstoep Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Erika. Ons waardeer dit baie.
Groete,
Naas & Sandra
Edith D - Nov 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Die Ou Kuierstoep Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Edith, ons waardeer dit baie.
Bruno V - Nov 2017
Algehele gradering
A place with a difference and people who make a difference.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Plek met 'n verskil en mense wat 'n verskil maak.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Die Ou Kuierstoep Gastehuis se terugvoer
Thank you, we appreciate it a lot.
Pieter O - Sep 2017
Algehele gradering
Daar is baie moeite gedoen vir my en ek het absoluut tuis gevoel!
Die Ou Kuierstoep Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Dit is lekker om ons gaste spesiaal te laat voel.
Pieter F - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was baie skoon.
Mari S - Aug 2016
Algehele gradering
Ons was baie beïndruk met Die Ou Kuierstoep Gastehuis se bekostigbare en kwaliteit verblyf.
Lees meerDie Ou Kuierstoep Gastehuis se terugvoer
Baie dankie dat julle ons ondersteun het!
Dit was lekker om julle by ons gastehuis te kon bederf.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 62 Alfred Nzo Straat, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang