Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ou Lady Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 197 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marietjie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Heerlik rustig! Die old lady is 'n lieflike plek in die hart van die dorp. My kinders het die plaasgevoel en gym baie geniet! Die huisies het almal baie karakter en is mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie aangename en vriendelike personeel. Rustige en netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Royston E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Perfect. The stay was very good. Quiet area, very safe, and the children could enjoy the park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gasvry, vriendelik, behulpsaam, skoon. Sal definitief weer daar bly! ʼn klein juweeltjie. Ons het alles en nog meer daar gekry as wat ons nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xagene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker. Baie lekker. Aan al ons behoeftes voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debby H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantastic, comfortable, all that was needed was provided. Warm and comfortable. Welcomed by the staff and the room was as we expected. Just a tip: the shower was not draining. We stayed in Molly room and it would be good to have simple printed instructions to use the TV and DStv, as we started watching late and did not want to ask the staff. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Excellent. Very friendly and helpful management. Gorgeous rooms with everything you need. They kindly allowed us to leave our vehicle there for 10 days while we walked the Tankwa Camino. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna K
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Vriendelik. Skoon en netjies. Ons het een nag oorgebly en die elektriese komberse was heerlik om die koue af te weer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisca D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Gerieflik, veilig, skoon. Skoon linne, lekker warm stort. Uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle S
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Will definitely use again. Clean, friendly welcome. Great value and safe behind security gates parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 197

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstraat 29, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoRUx9MymD9j65aNX0Ts7UJIol7tQjjAVmNLVIEPtXsd0DrCIMa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 197 5 1 5 29 Water Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.475406 19.775316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang