Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ou Lady Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 209 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mark C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stop over on business trip. We stayed in the Annie Suite for one night. A lot of attention to detail has been put into setting up the suite. For one night it was a bit of a waste of the room but would be amazing for a few nights as there is everything you need for a few nights or longer stay. The bed is huge and super comfy, the aircon is quiet and effective, the bathroom is so well laid out. The suite has a little kitchenette with everything you would want if you self-cater. A definite must stay if you are passing through or looking for a comfortable place for a few days away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel D
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly. Sal dit beslis aanbeveel. Ons het baie lekker oornag. Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is goed ingerig en die ligging is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Happy spot. We loved our little room, was thankful for the air con, it was very hot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Kan net na die stoele se skoonheid kyk. Baie lekker oornag stop na die Kaap. Ontbyt uit die boeke.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Trechia A
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Rustige pitstop. Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Stil strate was vredevol en die kerkklok wat op sy tyd lui was nostalgies en lekker om te hoor, iets wat 'n mens nie meer in die stad hoor nie. Dankie, lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sara L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Very happy. The hostess was very accommodating and helpful, and the room was spacious and well appointed. We were very happy with our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris C
1 nag
5.0
Des 2024

Lieflike gastehuis. Vriendelik ontvang deur Joan. Ons het heerlik gebly. Baie skoon en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Aangenaam verras. Vir seker ons blyplek op Calvinia. Aangenaam verras. Vir seker ons blyplek op Calvinia as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susarah Maryna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige plek en baie vriendelike ontvangs gehad. Plek is pragtig skoon en netjies. Baie lekker gebly by Die Ou Lady.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Heerlik rustig! Die old lady is 'n lieflike plek in die hart van die dorp. My kinders het die plaasgevoel en gym baie geniet! Die huisies het almal baie karakter en is mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 209

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 970
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 970
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstraat 29, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoRUx9MymD9j65aNX0Ts7UJIol7tQjjAVmNLVIEPtXsd0DrCIMa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 2) 209 5 1 5 29 Water Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.475406 19.775316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang