Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ou Meul Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Die Ou Meul Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Willie C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie C

Oornag oppad na George.

Baie lekker gebly. Omgewing is fantasties.

Adriana T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana T

Baie gerieflik.

Ons is verlief op die ou plaashuis, pragtige tuin en lieflike dam. Baie ruim, gemaklik en goed geleë, net af van die N9, sonder dat die hoofpad hoorbaar is. Laat 'n mens baie op jou gemak voel. Boonop het ons hulp ontvang van die voorman toe ons sleepwa probleme gegee het. Groot waardering vir die ekstra moeite met ons.

Reuben G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reuben G

Rustige uit die stad gejaag verblyf, 1 aand of 5 aande.

Lekker rustige verblyf op 'n werkende vrugteplaas met 'n mooi uitsig op 'n dam en die berge in die agtergrond. Gerieflike groot kamers en lekker braaiplek op die groen gras.

Daniel M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M

Kalm, rustig en stil.

Baie lekker. Tweede keer en sal weer.

Mareli S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli S

Beautiful, peaceful, perfectly priced, highly recommended.

A peaceful stay in a beautiful setting. The farmhouse is charming with everything you need for a short stay. The perfect host. The quiet beauty of this farm makes any stay one to remember.

Daniel M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M

Als wat ons wou hê.

Pragtige omgewing en foto-geleenthede. Gasvry en die perskes was heerlik!

Bennie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie B

Rustige plaas-atmosfeer.

Lekker stap op die plaas om die natuurskoon te geniet.

Mario P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario P

Safe and peaceful.

What an amazing weekend away with the family. Very quiet and peaceful farm, would most definitely recommend it if you want to get away from the busy city. You can even hear your sleep, sleep. Good hospitality from Martha and Gert. Thank you.

Harriet R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harriet R

Heerlik, veilig, rustige plaasgevoel!

Hartlike ontvangs en ouwêreldse rustigheid sal ons altyd onthou!

Hester S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester S

Gasheer en gasvrou baie warm en vriendelik. Die ou plaashuis voel of hy jou ook verwelkom.

Heerlike kraakvars appels, en hulp met motors was na 'n sprinkaan-toeloop ons ruite en radiotor betakel het!

Deon S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Great.

Baie lekker gekuier. Sal altyd weer daar kuier.

Jaco O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O

Lekker, ontspannend, interessant.

Daar is genoeg om te doen op die plaas as jy hou van die natuur, stap, visvang en teen die koppies en berge opry. Die plaashuis is ruim en gemaklik. Die vrugte boorde is indrukwekkend. Gert en Bertha is gasvry en laat mens tuis voel. Ons sal enige tyd weer gaan kuier.

Bennie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie B

Pragtige, stil omgewing met fantastiese gasvryheid.

Ons twee getroude egpare het dit baie geniet om by die Ou Meul oor te bly. Ons het lekker op die plaas rondgeloop tussen die boorde en is later getrakteer op n lekker rit teen die berg op. Hoop om eendag weer daar aan te gaan.

Dolf V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf V

Puik

Pragtige plek met vriendelike mense. Die eienaar het ons selfs ’n toer van die werkende plaas gegee, asook die geleentheid om foto's te neem by die damme en die berge. Asemrowend.

Joost K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joost K

Baie lekker in die Langkloof!

Ons het met 8 mense baie lekker op die plaas gebly! Amazing diens! Dankie!

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9, Meulrivier, Noll, 6462, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6BzYOBdO49xj8KinDYz2zNGh4tbgwrbntqtGheKLxjBTnGOAeY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 10) 15 5 1 5 N9 Meulrivier 6462 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.774479810881 22.827126443138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang