Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ou Meul Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Willie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Oornag oppad na George. Baie lekker gebly. Omgewing is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriana T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie gerieflik. Ons is verlief op die ou plaashuis, pragtige tuin en lieflike dam. Baie ruim, gemaklik en goed geleë, net af van die N9, sonder dat die hoofpad hoorbaar is. Laat 'n mens baie op jou gemak voel. Boonop het ons hulp ontvang van die voorman toe ons sleepwa probleme gegee het. Groot waardering vir die ekstra moeite met ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reuben G
1 nag
5.0
Des 2023

Rustige uit die stad gejaag verblyf, 1 aand of 5 aande. Lekker rustige verblyf op 'n werkende vrugteplaas met 'n mooi uitsig op 'n dam en die berge in die agtergrond. Gerieflike groot kamers en lekker braaiplek op die groen gras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel M
1 nag Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Kalm, rustig en stil. Baie lekker. Tweede keer en sal weer.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareli S
1 nag
4.6
Des 2023

Beautiful, peaceful, perfectly priced, highly recommended. A peaceful stay in a beautiful setting. The farmhouse is charming with everything you need for a short stay. The perfect host. The quiet beauty of this farm makes any stay one to remember.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Als wat ons wou hê. Pragtige omgewing en foto-geleenthede. Gasvry en die perskes was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Rustige plaas-atmosfeer. Lekker stap op die plaas om die natuurskoon te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Safe and peaceful. What an amazing weekend away with the family. Very quiet and peaceful farm, would most definitely recommend it if you want to get away from the busy city. You can even hear your sleep, sleep. Good hospitality from Martha and Gert. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harriet R
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2022

Heerlik, veilig, rustige plaasgevoel! Hartlike ontvangs en ouwêreldse rustigheid sal ons altyd onthou!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hester S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2022

Gasheer en gasvrou baie warm en vriendelik. Die ou plaashuis voel of hy jou ook verwelkom. Heerlike kraakvars appels, en hulp met motors was na 'n sprinkaan-toeloop ons ruite en radiotor betakel het!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9, Meulrivier, Noll, 6462, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6BzYOBdO49xj8KinDYz2zNGh4tbgwrbntqtGheKLxjBTnGOAeY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 10) 15 5 1 5 N9 Meulrivier 6462 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.774479810881 22.827126443138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang