Groendraai Accommodation
Beskrywing
Die Ou Stal is ideaal vir 'n romantiese wegbreek-naweek en is propvol verassings om jou verblyf baie spesiaal te maak. Die pragtige houtmeubels skep 'n warm en ontspanne atmosfeer. Ontspan saans op die houtdek of of die braai geniet die warmte van die houtstofie terwyl jy verlore raak in die ouwêreldse klanke van die plate van die 70's. Daar is ook WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Braaihout, koffie, tee en beskuit.
Huisreëls
Vir die veiligheid van alle gaste en ons plaasdiere word slegs klein tot mediumgrootte, nie-aggressiewe honderasse toegelaat.
Gaste wat met troeteldiere reis, moet hul eie komberse saambring om op hul beddens te sit.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Karoohuis is propvol herinneringe van die pragtige Karoo - vanaf die doringboom tot by die ou roomkanne van die die 70's. Die huis bestaan uit 'n slaapkamer met 'n en-suite badkamer en 'n oopplan-leefkamer/-kombuis. Daar is 'n dubbelbed in die kamer met 'n enkelbed en 'n stapelbed in die leefkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas , mikrogolf, ketel, broodrooster, eenplaatstoof en alle breekware wat jy gaan nodig kry. Die voordeur loop uit op 'n houtdek met 'n ingeboude braai vir gesellige kuier-aande. Daar is ook WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Braaihout, koffie, tee en beskuit.
Huisreëls
Vir die veiligheid van alle gaste en ons plaasdiere word slegs klein tot mediumgrootte, nie-aggressiewe honderasse toegelaat.
Gaste wat met troeteldiere reis, moet hul eie komberse saambring om op hul beddens te sit.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Wijnhuis is 'n losstaande huis met 'n beskutte tuin. Dit is 'n opgeknapte arbeiderskothuis met 2 slaapkamers, 'n plaashuiskombuis en 'n aparte badkamer. Dit bied slaapplek aan 5 mense in een koningingrootte-bed (in die hoofslaapkamer) en 'n stapelbed en enkelbed in die tweede slaapkamer. Die eenheid het 'n bekoorlike karakter met 'n rustieke/moderne afwerking. Die houtdek buite die voordeur lei na 'n onthaalarea. Daar is 'n oopgroefbraai of 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Braaihout, koffie, tee en beskuit.
Huisreëls
Vir die veiligheid van alle gaste en ons plaasdiere word slegs klein tot mediumgrootte, nie-aggressiewe honderasse toegelaat.
Gaste wat met troeteldiere reis, moet hul eie komberse saambring om op hul beddens te sit.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Vinknes is 'n moderne eenheid met 'n geriffelde plafon, bad in die komvenster, 'n voëlhok op die dek, sjiek bykomstighede, 'n wynvat, baie spasie en gratis WiFi. Daar is ook 'n TV sodat gaste hulle gunsteling-programme op Netflix kan kyk. Daar is 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n leefarea/kombuis en 'n aparte toilet met 'n wasmasjien. Die dek lei na 'n ruim buitebraai-area met sitplek en braaihout vir laataande se kuier om die kampvuur. Die privaat tuin is omhein. Dis die ideale gesinseenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Braaihout, koffie, tee en beskuit.
Huisreëls
Vir die veiligheid van alle gaste en ons plaasdiere word slegs klein tot mediumgrootte, nie-aggressiewe honderasse toegelaat.
Gaste wat met troeteldiere reis, moet hul eie komberse saambring om op hul beddens te sit.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op die hoek van Protea-weg en Eensaamheidspad, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang