Groendraai Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ockert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 114
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Ronel B - Jun 2024
Algehele gradering
Rustigheid op die plaas.
Lees meerHayley M - Mei 2024
Algehele gradering
Travelled to Paarl for the Bike Fest and SA MTB Champs at Spice Route Paarl.
Gert J - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties, ontspannend en die moeite werd!
Benonita S - Apr 2024
Algehele gradering
Lieflik, rustig baie aangenaam.
Corne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Chris E - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker, fun, boma .
Morne E - Jan 2024
Algehele gradering
Good value and pleasant.
Leon D - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Lees meerChad A - Jan 2024
Algehele gradering
Great stay, everything was perfect.
Jetske F - Aug 2024
Algehele gradering
Ons gesin het heerlik gebly. Dit was yskoud buite, maar knus en warm binne.
Yvette M - Aug 2024
Algehele gradering
Wow.
Dawid O - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik, baie lekker.
Evelyn M - Mrt 2024
Algehele gradering
Nice and clean.
Joshua B - Sep 2024
Algehele gradering
Okay but not okay.
Johnnie V - Mei 2024
Algehele gradering
Ek is 2 dae voor die einde van die bespreking al weg.
Groendraai Accommodation se terugvoer
Ek is jammer dat jy nie jou verblyf in die Ou Stal geniet het nie.
Daar is 2 km grondpad van die R44 tot op die plaas. Die grondpad is tans in 'n baie goeie toestand en selfs die kleinste tipe karretjie kan dit gemaklik ry.
Die Ou Stal is een van ons kleinste en goedkoopste eenhede. Teen R650/nag vir 'n enkel persoon bied dit baie goeie waarde vir geld al het dit nie WiFi nie. Van ons duurder/groter eenhede het wel gratis WiFi en TV's met toegang tot Netflix.
Die ou groen geverfde plaashek met sy handgemaakte krulle en draaie is 'n erfstuk wat bydra tot die plaasgevoel. Dit maak maklik oop en toe, maar mens moet ongelukkig uit jou voertuig klim en dit self oopmaak en toemaak.
Mimi O - Des 2023
Algehele gradering
Tops!
Christel R - Nov 2023
Algehele gradering
Kinder vriendelik.
Salome S - Nov 2023
Algehele gradering
Kalmerend pragtig.
Ronelle E - Okt 2023
Algehele gradering
Huis op 'n kleinhoewe.
Raymond F - Okt 2023
Algehele gradering
The host was very friendly. Ideal contained yard for our 3 dogs. Enough space for a family of 4.
Alouette G - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige plaas atmosfeer.
Lukas J - Okt 2023
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Jaco P - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig en vriendelike mense.
Rona J - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker plaaservaring, naby alles in die Kaap.
Marike M - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike, rustige naweek weg.
Trevor S - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome accommodation in lovely setting.
Lundi C - Apr 2023
Algehele gradering
Ek sal die enige tyd die plekkie aanbeveel.
Sonet K - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik
Chantel P - Mei 2023
Algehele gradering
Asemrowend en die stilte hemels.
Leon L - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie, baie lekker oorslaap en kuier.
Bradwin W - Feb 2023
Algehele gradering
Great braai area. Rooms clean with plenty coffee facilities.
Rachel F - Feb 2023
Algehele gradering
Baie rustige plaasatmosfeer.
Enrico A - Nov 2023
Algehele gradering
Just what we needed to recharge our batteries.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Nico E - Jun 2023
Algehele gradering
Great trippie na die Kaap, nie sulke great akkommodasie nie.
Lees meerGroendraai Accommodation se terugvoer
Beste Nico,
Ek is verbaas en hartseer om te hoor dat julle die Ou Stal so negatief beleef het.
Dit is jammer dat jy my geen aanduiding gegee het tydens jul verblyf van jul ontevredenheid nie, anders kon ek van julle griewe aangespreek heten misverstande uit die weg geruim het. bv die platespeler vir julle gebring het ek het dit verwyder op versoek van vorige gaste wat met 'n peuter in die stal gekuier het en bang was dat die kleintjie dit sou beskadig.
Ons bied van Covid tyd af nie meer 'n gratis bottel wyn by aankoms aan nie en dit is ook nie op u kwotasie so aangedui nie.
Julle besoek te midde van een van die ergste storms en oorstromings in ons area, in die afgelope dekade het ons toegangs pad na die plaas erg beskadig en baie vol slaggate gelaat. Dit het tydelik die padgeraas vanaf die Protea baie meer steurend gemaak.
Ek vra onverskoning vir julle ongerief.
Elmarie S - Des 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en ons seuntjie het die diere baie geniet. Sal defInitief weer gaan.
Felicity W - Okt 2022
Algehele gradering
Our stay was more than pleasant. We received a warm welcome from our super friendly host, Annene. Her entire family was super friendly. They made our stay very pleasant.
Gizelle M - Okt 2022
Algehele gradering
Best of both worlds.
Barry D - Aug 2022
Algehele gradering
Farm atmosphere, central to Paarl, Stellenbosch, Durbanville.
Gretchen A - Mei 2022
Algehele gradering
We had such a amazing stay. Will definitely go back and enjoy the beautiful, open yet comfortable, cosy surroundings. Real value for your money.
Leon C - Apr 2022
Algehele gradering
Very relaxing and spacious.
Georgia P - Mrt 2022
Algehele gradering
We absolutely loved our stay!
Marlise M - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, rustig en skoon.
Christa F - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Tessa S - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was baie rustig daar en die plek is mooi binne en netjies.
Brendan B - Des 2022
Algehele gradering
Pleasant and comfortable stay.
Karin B - Jul 2022
Algehele gradering
Dit is gerieflik geleë en skep 'n plaasatmosfeer!
Madelize W - Okt 2022
Algehele gradering
Geen water tydens loadshedding.
Andre B - Des 2022
Algehele gradering
Nodige is alles daar, en braaihout 'n bonus.
Liza-mari S - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld. Stil plaasgevoel.
Denise L - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome place, awesome people, allround awesome.
Sharmane M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Lees meerKarika M - Mrt 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Danie J - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelike en rustige omgewing.
Geoffrey G - Feb 2021
Algehele gradering
Gemaklik, met alles wat nodig was.
Sharlene S - Okt 2021
Algehele gradering
Very pleasant, quiet, relaxing and enjoyable.
Cobus R - Des 2021
Algehele gradering
Goed.
Carl T - Mrt 2020
Algehele gradering
Relaxing environment with clean accommodation out of the hustle of the city.
Celeste F - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig, die plaasdiere maak dit baie spesiaal. Eienaar is baie tegemoetkomend en behulpsaam.
Lees meerJehiel C - Sep 2020
Algehele gradering
Baie rustig, pragtig
Stephanie K - Des 2019
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Pieter D - Aug 2019
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Erna O - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Daleen P - Feb 2019
Algehele gradering
Het aan alle vereistes voldoen.
Hennie H - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Danele V - Jul 2019
Algehele gradering
Plaaswegbreek 30 minute van die stad se geraas af.
Pieter V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie skoon met 'n braaiplek.
Groendraai Accommodation se terugvoer
Bly julle het lekker gebly. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Viljoen D - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend, vriendelike personeel en rustig.
Pauline A - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties, ontspannend, gaan weer!
Groendraai Accommodation se terugvoer
Dankie vir die kuier, Pauline. Kom gerus weer.
Louis J - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik privaat met al die benodighede om lekker te ontspan.
Ronel H - Apr 2018
Algehele gradering
Omgewing pragtig en het baie rustigheid ervaar.
Isabelle L - Apr 2018
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid, met baie bederfies in die wooneenheid.
Gareth M - Mrt 2018
Algehele gradering
Home away from home.
Pieter V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Beyers K - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekende kommunikasie, gerief, ligging, gasvryheid.
Sophia D - Jan 2018
Algehele gradering
Lieflike plekkie, het dadelik tuis gevoel, sal beslis weer kom.
Chris R - Sep 2018
Algehele gradering
Soos dit moet wees in die wynland.
Tyree D - Apr 2018
Algehele gradering
Cute farmhouse style accommodation.
Martin E - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie behulpsaam, vriendelik en gasvry. Meer as bevredigend!
Danie E - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker en private verblyf.
Hannelie D - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker, maar warm!
Groendraai Accommodation se terugvoer
Dankie vir die terugvoer en voorstelle, Steyn. Julle het ongelukkig die 2 warmste dae nog, die somer getref 42 grade plus. Sterkte vir die jaar.
Dr Andreas H - Apr 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, naby besienswaardighede.
Heila S - Feb 2018
Algehele gradering
Warm ontvangs, vriendelike diens, sal beslis weer gaan kuier.
Carol O - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en 'n pragtige plek om te bly.
Belinda G - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies. Voel soos jou huis weg van die huis af.
Shawn S - Des 2017
Algehele gradering
My verblyf was uit die boonste rakke.
Frans B - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was rustig en baie gerieflik.
Lees meerTesray S - Okt 2017
Algehele gradering
The loveliest little place!
Denise V - Sep 2017
Algehele gradering
Clean and beautifully decorated.
Shaneez K - Mrt 2017
Algehele gradering
Groendraai akkommodasie was fantasties, dit is beslis waarde vir geld.
Lees meerRonel S - Mrt 2017
Algehele gradering
Die ligging is perfek, en die huis was skoon en perfek vir ons.
Diana J - Aug 2017
Algehele gradering
Baie dankie.
Gerhard D - Mei 2017
Algehele gradering
Puik!
Frik S - Okt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Reanda V - Aug 2017
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Silke H - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike eienaars, plaasdiere en baie plek vir die kinders om te hardloop.
Rene D - Feb 2017
Algehele gradering
Perfek vir 'n kort wegbreek in die wynlande, eenvoudig, maar gemaklik en rustig.
Lees meerBertus R - Jan 2017
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Ons het van die plaasatmosfeer gehou en ook die feit dat dit so sentraal geleë is!
Groendraai Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Bertus! Kom kuier gerus weer!
Aldo V - Jun 2017
Algehele gradering
Cozy.
Chris H - Sep 2017
Algehele gradering
Geen probleem met verblyf, slegs 2 punte vir veiligheid aangesien die 1 oopmaak venster geen diefwering het nie.
Henque H - Sep 2017
Algehele gradering
'n Perfekte plaasvervanger vir jou eie huis tydens 'n uitstedige besoek.
Rensa V - Aug 2017
Algehele gradering
Bevredigende, netjiese verblyf.
Sean E - Mrt 2017
Algehele gradering
Relaxed, hospitable, comfortable, friendly, clean and tidy but rustic.
Louis J - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustig, netjies en skoon.
Dee M - Jan 2017
Algehele gradering
Rustig, stil en 'n goeie plek om te ontspan.
Groendraai Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Dee! Ek hoop ons sien julle weer as julle in die Kaap kom kuier!
Almarie E - Sep 2017
Algehele gradering
Die stal was pragtig en baie goed toegerus, net jammer ons kon nie stort nie, want water wou nie warm word nie.
Groendraai Accommodation se terugvoer
Jammer vir die ongerief , Almarie.
Ons het die probleem met die geyser opgelos.
Adri M - Jan 2017
Algehele gradering
Vir een of twee nagte se verblyf is dit perfek.
Mariette V - Nov 2016
Algehele gradering
Fantastic, private and safe.
Groendraai Accommodation se terugvoer
Thank you Mariette !!
Zuretha Volschenk V - Okt 2016
Algehele gradering
Wonderlik! Rus vir jou siel.
Lees meerGroendraai Accommodation se terugvoer
Baie dankie Zuretha. Ons is bly julle het dit geniet. Sterkte vir die res van die jaar!
Tom G - Nov 2016
Algehele gradering
Plaasgevoel met beste sonsondergang ooit.
Elze L - Okt 2016
Algehele gradering
Baie goed toegeruste plekkie en rustige atmosfeer.
Danelle J - Des 2016
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Ockert B - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Groendraai Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Ockert . Ons sal beslis aandag gee aan die kwelpunte.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op die hoek van Protea-weg en Eensaamheidspad, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang