Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groendraai Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Ronel B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Rustigheid op die plaas. Ek het saam met my 4 troeteldiere gereis. Ons het oorslaapgeriewe vir 'n paar aande benodig. By Groendraai was ons hartlik ontvang. Die stal was netjies, skoon en baie gerieflik vir ons behoeftes. Die diere het sommer gou rustig geraak en die afgeskorte spasie geniet. Groendraai is naby 'n hele klomp besienswaardighede, wynplase en 'n baie oulike winkel (Potbelly). Ek het elke dag 'n ander plekkie besoek. Ek sal regtig Groendraai aanbeveel vir rustige reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayley M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Travelled to Paarl for the Bike Fest and SA MTB Champs at Spice Route Paarl. Hope we get the chance to come back. Lovely appointed accommodation, beautiful farm. Sorry we only really got to spend the nights at the venue but we did get an afternoon to swim in the dam (definite highlight) but never got to use the lovely outdoor braai facilities etc due to our event commitments.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Fantasties, ontspannend en die moeite werd! Absoluut 'n moet vir 'n gesin met kinders wat die rustigheid van plaaslewe wil geniet, maar naby aan al die aktiwiteite in en rondom Kaapstad is. Veilig en absoluut 'n juweel van 'n plek. Kinders het al die interaksie met die plaasdiere geniet en die gasvryheid van die eienaars is tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benonita S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Lieflik, rustig baie aangenaam. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Onvergeetlik. Lekker rustige omgewing met vriendelike gasvrou. Die beddens slaap heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Lekker, fun, boma . Was 'n fees, sal regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Good value and pleasant. Very relaxing and pleasant. Thanks for the swim.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlik gebly. Ons verblyf by Groendraai Accommodation in Klapmuts was werklik lekker. Die plaasatmosfeer was die perfekte wegbreek wat ons nodig gehad het. Die akkommodasie was nie net gemaklik en netjies nie, maar die goed-onderhoude fasiliteite en aandag aan detail reflekteer 'n werklike toewyding aan gaste-tevredenheid. Die gasheer en gasvrou was vriendelik en het ons laat tuis voel met spesiale aandag aan ons twee seuns wat met die plaasdiere kon speel en in die plaasdam swem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chad A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Great stay, everything was perfect. The stay was great. I enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jetske F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Ons gesin het heerlik gebly. Dit was yskoud buite, maar knus en warm binne. Knus, goed ingerig en lekker sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ockert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Protea-weg en Eensaamheidspad, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4da85fbd930ea97053aa6c5e3a659a64b3d6a824d2b9a1bbfcfcd7c5599c2698fe4bd7423fe6f8e67e18d260368484a19308?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 C/o Protea Road en Eensaamheids Road Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.790640864108 18.859657056592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang