Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ou Winkeltjie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
William L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker en aangenaam gewees. Was nog altyd 'n droom om op Merweville te gaan kuier. Baie dankie, Brian, vir die ontvangs en vriendelikheid. Ons het baie lekker oorgeslaap en sal beslis weer kom hallo sê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Skoon en netjies - perfek vir 'n paar aande. Skoon en netjies en vriendelike diens - sementvloere is net koud in die winter!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Die Ou Winkeltjie
Baie dankie, Louis.

Riana N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gemaklik, skoon en netjies. Ons het die verblyf by Die Ou Winkeltjie baie geniet. Brian het ons hartlik verwelkom. Alles was skoon en netjies en voorsien alles wat nodig is in die kombuis. Ons het heerlike warm roosterkoek om die draai gekoop vir ontbyt. Die restaurant het 16:00 al toegemaak, so maak maar seker om gereed te wees om self aandete te voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsophie V
1 nag
5.0
Jan 2024

Rustig, skoon, luuks. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Heerlike stilte en pragtige sterre in die Karoo! Brian het ons baie vriendelik ontvang. Dis 'n oulike woonstel en goed toegerus. Ons het baie lekker geslaap en sou graag langer wou kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Modern, netjies. Fantastiese verblyf. Dit is absoluut 'n moet vir die volle Merweville-ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonita Conradie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Netjiese verblyf. Waarde vir geld. Ons het heerlik gebly by Die Ou Winkeltjie. Baie netjies. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Die Ou Winkeltjie
Baie dankie Bonita. Dit was 'n plesier om jou en jou gesin te huisves.

Rita F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustige plattelandse glorie. Alles was 100%. Die gasheer was vriendelik, hulpvaardig en baie professioneel. Hoewel op dieselfde erf as die eienaar het ons heerlik in privaatheid gebraai en die klein dorpie se atmosfeer terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celesté D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Dit was, soos altyd, fantasties! Heerlik gekuier in Merweville. Pragtige dorpie met baie, baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Pragtige plekkie met karakter. Netjies en met alle benodighede. Ons is vriendelik deur Brian, die gasheer, ontvang. Die huisie is goed ingerig. Brian het die volgende oggend toe daar 'n kragonderbreking was vir ons n 'flask' met kookwater vir koffie gebring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 43, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALd0VmmLzbwUENEjNC82ykyukrjfUOkHpQlXnRkrwuSqe40IIU9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 77 5 1 5 43 Voortrekker Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.669364742146 21.513562144608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang