Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ou Winkeltjie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 43, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Ou Winkeltjie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerkothuis op 'n residensiële eiendom in die dorpie Merweville, sowat 159 km vanaf Beaufort-Wes.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n tweede slaapkamer met 2 driekwartbeddens; en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en oond, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit het ook 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Gaste het toegang tot privaat braaigeriewe en veilige parkeerplek. Ontbyt en aandete is buite die perseel beskikbaar indien vooraf gereël.

Die kothuis is gerieflik geleë binne stapafstand vanaf 'n winkelsentrum, en doendinge in die omliggende area sluit voëlkyk, bergfietsry en fietsry in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
William L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en aangenaam gewees. Was nog altyd 'n droom om op Merweville te gaan kuier. Baie dankie, Brian, vir die ontvangs en vriendelikheid. Ons he...
Sien meer
Aug 2024
Louis K
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon en netjies - perfek vir 'n paar aande. Skoon en netjies en vriendelike diens - sementvloere is net koud in die winter!
Jun 2024
Riana N
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, skoon en netjies. Ons het die verblyf by Die Ou Winkeltjie baie geniet. Brian het ons hartlik verwelkom. Alles was skoon en netjies en voors...
Sien meer
Mei 2024
Elsophie V
5.0
Rustig, skoon, luuks. Ons het baie lekker gebly.
Jan 2024
Raymond V
Saam met vriende
5.0
Modern, netjies. Fantastiese verblyf. Dit is absoluut 'n moet vir die volle Merweville-ervaring!
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 43, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Ou Winkeltjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 43, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALd0VmmLzbwUENEjNC82ykyukrjfUOkHpQlXnRkrwuSqe40IIU9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 77 5 1 5 43 Voortrekker Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.669364742146 21.513562144608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang