Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Palms Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Tinus W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Stresvol agv gebreekte bakkie, maar heerlik gebly in lugverkoelde gerief. Fantasties gewees. Wonderlike gasvryheid ervaar. Ons bakkie het gebreek in Hopetown en sy was baie tegemoetkomend en gasvry. Sal definitief aanbeveel en altyd weer hier oornag op pad George toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mienah V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was gasvriendelik, verwag my baie gou weer. Baie lekker gebly, die ontvangs was baie goed, ek sal dit sommer gebruik vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustig en veilig. Vriendelike gasvrou en plekkie is lieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelize F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ek sal my roete verander om weer hier te slaap. Ons het heerlik gebly! Die huis is in 'n rustige area geleë en het pragtig versorgde grasperke. Bo en behalwe die gewone koffie en tee, het die gasvrou ook beskuit en ontbytgraan met ekstra melk voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Perfekte oornagplek - ruim netjiese skoon kamer met kombuis fasiliteite. Heerlike oornagplek oppad van Weskus na Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize R
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Het baie lekker gebly. Lieflike lapa om by te braai. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus & Molly L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Ontspanne waarde vir geld. Ons het lekker geslaap en het ons veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chérise A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Ons het oorgeslaap oppad na Kaapstad. Mooi veilige en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leandri C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Baie gerieflik gewees en baie vriendelike verwelkoming. Baie lekker gebly en dis gerieflik omdat hul troeteldier vriendelik is. Die woonstel se dubbelbed matras moet wel drasties vervang word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lucinda M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Vriendelik, bekostigbaar en netjies. Baie lekker gebly, voorsien in al die vakansieganger se vereistes vir 'n oornagplek. Ons yorkies kon vrylik rondloop, die erf was toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

CJ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wiidstraat 11, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75880f25ebf2a72ff4319f8f6ef29065cf5b7cfb85a64f055fecc3cba9b97f857f77221c0780fe1fbe0d06f79c0d1fee6d94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 11 Wiid Road Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.621562404924 24.089187615712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang