Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Palms Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

CJ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 97 resensies vir Die Palms Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Tinus W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus W

Stresvol agv gebreekte bakkie, maar heerlik gebly in lugverkoelde gerief.

Fantasties gewees. Wonderlike gasvryheid ervaar. Ons bakkie het gebreek in Hopetown en sy was baie tegemoetkomend en gasvry. Sal definitief aanbeveel en altyd weer hier oornag op pad George toe.

Mienah V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mienah V

Dit was gasvriendelik, verwag my baie gou weer.

Baie lekker gebly, die ontvangs was baie goed, ek sal dit sommer gebruik vir 'n wegbreek.

Charmaine V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Rustig en veilig.

Vriendelike gasvrou en plekkie is lieflik en netjies.

Hannelize F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelize F

Ek sal my roete verander om weer hier te slaap.

Ons het heerlik gebly! Die huis is in 'n rustige area geleë en het pragtig versorgde grasperke. Bo en behalwe die gewone koffie en tee, het die gasvrou ook beskuit en ontbytgraan met ekstra melk voorsien.

Salome V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V

Perfekte oornagplek - ruim netjiese skoon kamer met kombuis fasiliteite.

Heerlike oornagplek oppad van Weskus na Pretoria.

Annelize R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize R

Het baie lekker gebly. Lieflike lapa om by te braai.

Sien sterre.

Kobus & Molly L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus & Molly L

Ontspanne waarde vir geld.

Ons het lekker geslaap en het ons veilig gevoel.

Chérise A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chérise A

Ons het oorgeslaap oppad na Kaapstad.

Mooi veilige en netjiese verblyf.

Leandri C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leandri C

Baie gerieflik gewees en baie vriendelike verwelkoming.

Baie lekker gebly en dis gerieflik omdat hul troeteldier vriendelik is. Die woonstel se dubbelbed matras moet wel drasties vervang word.

Lucinda M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda M

Vriendelik, bekostigbaar en netjies.

Baie lekker gebly, voorsien in al die vakansieganger se vereistes vir 'n oornagplek. Ons yorkies kon vrylik rondloop, die erf was toe.

Cecilia C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia C

Lekker oornag.

Het oornag by The Palms guesthouse. Die woonstel was ruim en het alles gehad wat mens sou nodig hê.

Isobel E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isobel E

Aangenaam en gemaklik.

Baie lekker gebly, verbygaande vragmotors het tot laat my wakker gehou en vroeg wakker gemaak, maar verder was alles heel lekker.

Jackie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie D

Bekostigbaar hulpsaam.

Dit was lekker. Kamer het net 'n baie vreemde reuk gehad. Nie die badkamer nie. Dit is 'n gesamentlike kombuis.

Eline V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eline V

Alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap.

Dit was perfek vir oorslaap en alles was pragtig skoon. Daar is lugverkoeling in die kamer wat nodig is in Desember in Hopetown. Die gasvrou het selfs melk en pap reggehad as ons dit wou eet.

Deon D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Uitstekend.

Groot, ruim verblyf. Geriewe uitstekend.

Tommy P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy P

Net eenvoudig 100%.

Sal enige tyd weer daar oorslaap. Ontvangs was great. Als wat mens nodig het. Met ope arms ontvang. Baie, baie dankie!

Leane D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leane D

Gerieflik en netjies.

Vriendelike personeel. Baie gerieflike braai-area.

Fanus P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus P

Rustig met aircon.

Ja, ons het net oornag, en was baie bly om 'n skoon, netjiese plek te vind.

Madelane J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelane J

Halfway stop vanaf Weskus na Pretoria.

Ons het baie lekker oornag na 'n langpad vanaf Kaapstad. Kamers was baie netjies en skoon. Ons het heerlik gebraai en lekker geslaap. Sal vir seker weer daar oornag.

Hester V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V

Rustig.

Het heerlik geslaap na 'n lang dag op die pad.

Lourens M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens M

Vriendelik ontvang soos gewoonlik. Lekker rustig oornag.

Vriendelik ontvang soos gewoonlik, stil omgewing om uit te rus vir volgende dag se reis. Ek het 'n tuiste weg van die huis af ontdek.

Thinus B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thinus B

Veilige oornaggeriewe.

Sou nie die verblyf gekies het as ek geweet het dis net 'n kamer met 'n deel kombuis nie.

Danie G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie G

Linne was super skoon en kamer was lekker ruim.

Load shedding is 'n probleem. Kan belê in 'n generator vernaam as mens 800 km gery het. Water was ook af.

Petra E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra E

Baie mooi en skoon. Vriendelike diens ontvang.

Ligging baie goed. Lekker stil gewees.

Danie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M

Reg vir oornag.

Goeie oornaggeriewe.

Schenda V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schenda V

Baie vriendelike gastevrou wat uit haar pad gegaan het.

Ek wou gaan melk koop vir ekstra tee/koffie deur die nag en sy het dadelik vir my 'n groot boksie melk gegee om my die moeite te spaar.

Francois J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Kort maar bevredigend. Alles was mooi voorberei, netjies en skoon.

Waarlik 'n oase in die woestyn.

Ilse M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M

Perfek vir dit wat ons nodig gehad het.

Baie dankie. Dit was skoon en netjies en 'n oase na 'n dag se reis.

Melissa V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Neat, clean, comfortable and great hospitality.

We arrived very late after check in, but we arranged with management and they happily assisted us. She was friendly and welcoming. Great service.

Henning N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning N

Baie lekker. Rustig en waarde vir geld.

Ek het baie lekker gebly. Ek sal weer in die toekoms gaan. Dis stil en veilig.

Danie N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie N

Vriendelike diens, netjies, skoon en veilig.

Baie aangename plek om te oornag.

Venter C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Venter C

Skoon. Rustig. Kalm.

Die rustigheid was oorweldigend gewees.

Elrette B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elrette B

Perfekte halfpad Wes-Kaap toe, oorslaapplek.

Die dame was baie behulpsaam. Lekker gerus.

Lourens M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens M

Vriendelike ontvangs, veilig en stil. Alles wat mens nodig het vir oorslaap. Reëlings met beurtkrag en sleutelinhandig perfek.

Mooi in helfte van Mpumalanga tot Kaapstad. Sal beslis weer gebruik maak daarvan.

Derick R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick R

Baie lekker.

Sien sterre.

Alta V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alta V

Veilig, rustig.

Ek was onder die indruk dat ek die woonstel bespreek het, met aankoms is aan ons 'n kamer gegee met gesamentlike kombuis.

Charmain N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charmain N

Waarde vir geld.

Alles wat 'n mens nodig het vir 'n nag se verblyf is in die gastehuis.

Juliana H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Juliana H

Netjies, skoon en veilig. Trokke wat in straat ry kan lastig wees.

Sal dit aanbeveel t.o.v. netheid, vriendelike diens en veiligheid, ligging kan lastig wees.

Celma S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celma S

Ons het by The Palms Guesthouse oornag terwyl ons op pad see toe was.

Charlotte het baie moeite gedoen om ons te ontvang amper 12h in die aand. Ons kamer was mooi skoon en netjies en het alles gehad wat ons nodig het.

Anecke V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anecke V

Rustig en skoon, net reg vir die nagrus nodig vir die langpad.

Vriendelik ontvang al het dit honde en katte gereën, mooi skoon kamers en ruim.

Henning N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning N

Baie lekker. Rustig.

Ek het baie lekker gebly daar. Ek sal dit aanbeveel.

Andries V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Lekker gebly!

Goeie waarde vir geld.

Michelle G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Dankbaar vir 'n netjiese oorslaapplekkie.

Ons kon 'n vleisie op die kole gooi en die warm stort was so welkom in die erge winterkoue. Dis ons tweede keer wat ons van The Palms gebruik maak. Beslis aan te beveel.

Michelle B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B

Baie skoon en netjies. So tuis gevoel.

Baie goeie diens met ekstra moeite.

Nadina C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadina C

Slegs oornagverblyf, maar baie aangenaam en gerieflik.

Die gasvrou, Charlotte, het ons baie gul ontvang en uit haar pad gegaan om te verseker dat alles in orde is. Die grootste verrassing was 'n massiewe kisvrieskas wat sy tot ons beskikking gestel het vir ons hond se vakansiekos (rou vleis). Sal beslis weer daar bly!

Nelia V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia V

Gerieflike skoon verblyf.

Sien sterre.

Nelia S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelia S

Goeie diens, alles wat mens nodig het.

Ruim, netjies, fantastiese lapa en goed toegeruste kombuis.

Colyn P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colyn P

Most enjoyable.

Well received and taken care of.

Tom D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tom D

Top class

Immaculate clean, spacious, convenient layout in a well groomed garden.

Renske H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renske H

Lekker.

Die gastehuis is naby aan die hoofpad en die vragmotors raas.

Carla F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla F

Ons het oorgeslaap op pad terug van die Kaap af.

Dit is 'n baie gerieflike, skoon oorslaapbestemming.

Vivian V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vivian V

Was suitable for me.

Had the bathroom opposite my room and had to cross the wooden passage way which was very embarrassing if had to go 3 to 4 times at night.

Rita (mm ) D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita (mm ) D

Vriendelike en vinnige reaksie op navrae vir hulp. Absolute waarde vir geld.

Sal graag die blinders in die kamers wou oopmaak vir lig.

Jolanda B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda B

Dit was pragtig en gerieflik, en baie netjies, sal weer kom inloer.

Al probleem wat ons ondervind het, was die mense langs ons gewees. Dat my man moes opstaan en hulle gaan stilmaak het. Hulle het weer na die kobuis gekom en weer geraas. Wil net hoor dat hulle n bordjie daar moet sit dat hulle ander mense in ag neem wat graag wil slaap. Andersins het ons dit geniet.

Jacoba W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacoba W

'n Pragtige plekkie.

Na 'n groot aantal kilometers se reis was ons lekker moeg. Ons was vriendelik ontvang by die gastehuis. Na 'n heerlike gesellig ete by 'n nabygeleë restaurant is ons as familie terug na die gastehuis waar ons heerlik kon stort en rustig verder kon kuier in 'n netjiese en skoon omgewing. Heerlik geslaap en vroeg die volgende oggend vertrek. Baie dankie vir julle puik diens. Ook dat julle 'n veilige diens lewer vir ons saamreisende troeteldiere.

Gretchen K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen K

Alles was skoon en netjies. Ons sal weer daar oorslaap.

Sien sterre.

Die Palms Gastehuis se terugvoer

Baie dankie.

Die Palms Gastehuis
Sanette V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V

Gemaklike verblyf.

Ons het ‘n baie gerieflike en gemaklike besoek gehad by The Palms Guethouse. Die eenheid is goed uitgerus met meer as wat ons nodig gehad het.

Michelle G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Presies wat ons nodig gehad het. Lugreëling in die middel van Desember, skoon en netjiese akkommodasie en vinnige WiFi. Ons sal weer daar oorslaap. Baie veilig en gerieflik.

Lieflike verblyf. Ons kan dit hoogs aanbeveel.

Dewald E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald E

Maklik toeganklik vanaf hoofpad. Skoon en fasiliteite netjies.

Goeie tuiste vir oornag na 'n lang reis.

Daan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan D

Waarde vir geld, baie netjies en skoon, puik diens.

Kan enige tyd aanbeveel. Baie netjies en skoon.

Drienie W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie W

Was lekker, sal net volgende keer in die somer kom!

Was baie lekker, die weer moet net saam speel.

Gert H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert H

Baie gerieflik.

Lekker geslaap en gerus en gebraai.

Oscar E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Oscar E

Quite adequate for overnight stay.

Spotlessly clean, comfortable beds, communal kitchen with fridge etc facilities - very well fitted out.

Jenny M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny M

Gemaklik naby die N12 vir reisigers tussen die Kaap en Noordwes.

Ons het bietjie probleme gehad om by die veiligheidshek In te kom. ‘n Ander gas was gelukkig naby en kon help. ‘n Bordjie na Ontvangs sal vreemdelinge baie help. ‘n Braaiplek by meer eenhede sal welkom wees. Tans moet braaigerief gedeel word.

Jan K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K

Baie lekker, rustige akkommodasie. Gasvrou baie vriendelik

Het my oornag baie geniet. Die akkommodasie voldoen aan oornagfasiliteite.

Magda F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magda F

Toereikend, maar het nie heeltemal aan verwagtinge voldoen nie.

Ongelukkig was ons gasvrou nie tuis nie, en het gereël met haar dogter om vir ons oop te sluit. Alles was skoon en netjies, maar ons was effens ongemaklik om alleen op die erf te wees, en kon ook nie inligting bekom oor aandete en ontbyt nie.

Devon B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devon B

Baie netjies. Vriendelik ontvang. Waarde vir geld.

Beslis die geld werd. Netjies en behoorlik toegerus. Baie vriendelik ontvang.

Michael J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J

Clean, tidy and spacious! Will be back again!

Thanks for a great stay!

Tolla G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tolla G

Puik.

Baie hulpvaardig en vriendelik, 'n ware gasvrou dankie.

Margaret B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret B

Uiters goeie waarde vir geld.

Susan het ons baie vriendelik ontvang en al die fasiliteite vir ons gewys. Dit was lekker om beskuit (al was dit net een stukkie en sou ek graag meer wou hê), muesli en joghurt te kry. Dit het gevoel soos bederf. Dit was net ons wat daar oornag het, maar ek het die indruk gekry dat as daar meer gaste was, ons badkamers sou moes deel. Dit is nie 'n lekker gedagte nie.

Pieter V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Goeie, netjiese, veilige verblyf.

Die verblyf was baie gerieflik, netjies en skoon en die diens om ons die kamer en kombuis te wys baie goed. Sal graag weer daar bly.

Charlie D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlie D

Gerieflike oornagstop.

Sien sterre.

Riana P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana P

Heerlik.

Was baie lekker - mooi skoon en kamers baie gerieflik.

Neels M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M

Baie hartlike ontvangs en sekuriteit uitstekend.

Baie dankie vir die vriendelike en hartlike ontvangs. Ek sal beslis weer daar by julle wil oornag! Absoluut waarde vir geld!

Nicolette L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette L

Wonderlik rustig, netjies en privaat!

Dit is voorwaar die ideale plek om te oornag na/van die Kaap. Eie private kamer met al die nodigste. Bly een van ons gunsteling oornagplekke.

Johann C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann C

Veilige, gerieflike en aantreklike oorslaap fasiliteit met voortreflike diens teen 'n billike prys en troeteldier vriendelik.

LekkeSlaap se diens is fantasties. So is ook die eienares van die gastehuis se diens. Die grootste kenmerk vir my is die billike prys terwyl die standaard van die verblyf in alle opsigte baie hoog is.

Mark A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark A

Net wat jy nodig het vir oornag verblyf voor jy weer langpad moet vat.

Net wat jy nodig het vir oornag verblyf voor jy verder langpad vat.

Taurai M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taurai M

Very nice guesthouse.

It was very clean and the owner is a lovely lady, very accommodating. We enjoyed our stay very much. The rooms are exceptionally clean and comfortable.

Sarita L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita L

Lekker.

Sal verseker wee van hulle gebruik maak.

Riette W - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette W

Na 'n lang pad is dit die ideale plek om te ontspan.

Beslis waarde vir geld. Pragtige stuk grasperk vir my klein kinders om op te gespeel het na 'n lang pad. Huisie het alles in wat 'n mens sal benodig, tot 'n houertjie met kopseerpille. Hulle dink beslis aan als.

Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Fanie V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Baie lekker.

Baie dankie, ons het regtig baie lekker gebly. Die plek is baie goed ingerig. Ons kon ook baie lekker braai die aand. 'n Plek wat regtig aanbeveel kan word.

Mercedes B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mercedes B

Very comfortable and private .

Breakfast not satisfactory. Should consider to serve a hot breakfast. Will stil recommend the guest house.

Paul B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Paul B

Noisy, not supervised and insecure.

Other guests held noisy meetings on the property with an open gate during the night. The back door could not lock.

Willie K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K

Heerlike skoon verblyf, perfekte oornagverblyf.

Dit was erg warm toe ons daar aangekom het en die kamers met lugversorging, omring deur 'n pragtige tuin het beslis gehelp om sommer gou te vergeet van die dag se ver ry.

Daniel S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S

Baie goeie, bekostigbare en vriendelike verblyf!

Ons het baie lekker gebly en baie vriendelike diens ontvang.

Nicolette L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette L

Uitstekende oornagplek.

Skoon, privaat en gemaklike oornagplek - julle sien ons verseker weer!

Ben V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Ek het geen klagtes!

Lekker gebly, alles werk. Kamer is ruim en TV het baie kanale.

Daniel S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel S

Oornag vanaf Mosselbaai na Centurion.

Lekker uitgerus vir volgende dag se reis!

Pharin D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pharin D

Private and secure.

It was a positive experience. It was private and secure, no one hanging around and checking up on you. Charlotte, the owner, was really friendly and helpful. We loved the lapa-area.

Marinus C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus C

Netjies, skoon en gerieflik.

Baie netjies en skoon, sal weer daar oorslaap onderweg van die Kaap na Noordwes.

Thys L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thys L

Baie skoon en netjies.

Die gastehuis is baie gerieflik geleë, ek het egter gevoel dat dit 'n bietjie liefde en aandag nodig het om te verseker dat ons weer daar oor bly. Die diens was egter baie vriendelik.

Esmè F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Esmè F

Karig gemeublieer met groot kokkerotte!

Ons ontvangs was vriendelik alhoewel die kamer karig gemeubileer was, was dit voldoende. Ons was moeg en het raserige semi-permanente inwoners as bure gehad. Ons het ook besoek ontvang van reuse vlieënde kokkerotte wat my vreeslik laat gril het.

Leandri C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leandri C

Uitstekende keuse vir verblyf!

Ek en my gesin met twee miniature schnauzers het weereens (vir die 3de keer) baie lekker gebly by Die Palms Gastehuis en die vriendelikheid van die bestuur is opvallend. Ons voel elke keer baie welkom daar.

Tanya M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya M

Oulike verblyf!

Sien die sterre.

Gisela G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela G

Vriendelike diens, netjies en skoon, baie goeie waarde vir geld.

Sien die sterre hieronder.

Mike R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mike R

Stayed in a comfortable, clean room.

Stayed in a comfortable, clean room. Will stay here again.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wiidstraat 11, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75880f25ebf2a72ff4319f8f6ef29065cf5b7cfb85a64f055fecc3cba9b97f857f77221c0780fe1fbe0d06f79c0d1fee6d94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 11 Wiid Road Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.621562404924 24.089187615712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang