Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Parkie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-singel 10, Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Parkie is in St Helenabaai, 'n nedersetting aan die Weskus, geleë. Die dorp is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die gastebadkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, sitkamer en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Gratis WiFi en buite- en binnebraaigeriewe is beskikbaar. Daar is geen motorhuis nie, maar parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Geniet die rustigheid wat die Weskus bied, met pragtige sonsondergange en lang staptogte langs die bekende Golden Mile Beach, gaste kan verseker wees dat hulle uitgerus huis toe sal terugkeer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margeaux Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ray-singel 10, Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Parkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-singel 10, Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe74f72c393644baf0010f9e718502778421625325764568e81a51b58e193f1a4fa39362aab741695b87abfede3e1bfd09add?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 10 Ray Crescent Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.725464969223 17.941923236771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang