Die Pastorie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Hanneke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Michelle F - Des 2023
Algehele gradering
Quiet, relaxing, chilled, peaceful.
Die Pastorie se terugvoer
Always welcome. Thanks.
Melissa C - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het die hele eenheid saam vriende uitgehuur en het gerieflik saam gebly.
Chris H - Jun 2023
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Jolanda B - Feb 2024
Algehele gradering
Oulike plekkie en lekker gebly!
Matt M - Jan 2024
Algehele gradering
Nice and quaint.
Die Pastorie se terugvoer
Thank you for the good review, Matt. You are most welcome next time. I recommend that you book a room with a private bathroom or en suite, and not a room with an in-room bathroom as the description for the room you booked stated. So sorry for the inconvenience.
Bianca S - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely, but dated place. Needs some upkeep and updating. But would recommend.
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Morne E - Sep 2024
Algehele gradering
Worst stay. Dirty and old.
Olav W - Mrt 2023
Algehele gradering
Goed genoeg vir oornag.
Die Pastorie se terugvoer
Baie dankie Olav vir opbouende kommentaar. Gaan die behoefte dadelik aanspreek.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Aashim B - Jun 2023
Algehele gradering
Beautiful place, but needs some TLC.
Die Pastorie se terugvoer
Good day Aashim, most thankful for your response. It will help me if you explain what you mean by TLC. We try to keep it simple and clutter free although my style is kind of earthy and rustic. Kind regards, Hanneke.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Julia S - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely place and good value for money.
Danie B - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap, sal dit hoogs aanbeveel.
Die Pastorie se terugvoer
Baie dankie. Julle is altyd welkom.
Arno D - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker.
Philip D - Aug 2022
Algehele gradering
Heel skaflik.
Lees meerChristof B - Des 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier. Eienaars baie vriendelik!
Die Pastorie se terugvoer
Altyd baie welkom.
Carmen F - Okt 2021
Algehele gradering
It was gorgeous.
Valerie R - Sep 2021
Algehele gradering
Het net oornag maar was baie beïndruk met netheid van kamers.
Francois V - Okt 2021
Algehele gradering
Awie en Heneke was baie vriendelik en meer as bereid om te help.
Die Pastorie se terugvoer
Altyd welkom.
Alba M - Nov 2021
Algehele gradering
Mooi, maar nie afgerond nie.
Lees meerCaroline R - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely.
Lees meerMaurice C - Apr 2021
Algehele gradering
Gemiddelde gemaklike akkommodasie.
Tatum L - Jan 2021
Algehele gradering
Perfect location for a quick stay but not for a vacation.
Lees meerRiaan D - Apr 2021
Algehele gradering
Was lekker, bad werk nie en die "bidet" werk ook nie. Hulle dreineer nie.
Die Pastorie se terugvoer
Die bad se prop is ingewikkeld en die skoonmakers sit dit foutief terug. Sal kyk na die bidet. Ons was nie bewus dat daar n probleem is nie. Dankie vir die inligting.
Nicolette B - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons beveel die Pastorie hoogs aan.
Die Pastorie se terugvoer
Baie dankie. Dis ons plesier om dit vir mense lekker te maak. Kom asb weer.
Anneke F - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Tertius F - Feb 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties en baie ruim kamer. Ook baie leesstof.
Deon F - Mei 2019
Algehele gradering
Nie wat ek verwag het vir die prys nie.
Ivette D - Apr 2019
Algehele gradering
Slegste waarde vir geld ooit.
Die Pastorie se terugvoer
Die loodgieter het die probleem die eerste keer nie suksesvol opgelos nie. Na 'n tweede uitroep is dit nou herstel. Die dubbelbed is standaard grootte en veilige parkering is in die garage beskikbaar op versoek. So jammer dat die gas 'n slegte ervaring gehad het en dit nie persoonlik met ons uitgeklaar het nie dan kon ons help.
Cobien D - Aug 2018
Algehele gradering
Voel of jy in 'n gallery bly.
Die Pastorie se terugvoer
Baie dankie. Jy laat my hart warm klop. Ons wil graag dat dit soos huis voel.
Maritza S - Jun 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjese kamer, eienaars was regtig baie vriendelik.
Die Pastorie se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer.
Anita R - Jan 2018
Algehele gradering
Baie mooi huis en meubels.
Antoinette D - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gesellig.
Mareli D - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Die Pastorie se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer. Altyd welkom.
Karla Z - Okt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Die Pastorie se terugvoer
Die gaste na hulle het dit gerapporteer. Ons kon dit toe regmaak. Baie dankie.
Basil P - Sep 2017
Algehele gradering
Awesome
Cheryl H - Apr 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Die Pastorie se terugvoer
Beste Cheryl,
Kom kuier gerus weer, julle is altyd welkom.
Liza W - Jan 2017
Algehele gradering
Lovely, homely stay.
Die Pastorie se terugvoer
Thank you. You are welcome.
Alicia B - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik, voel of ons in ons eie huis oornag het. Baie mooi plek.
Die Pastorie se terugvoer
Ek is bly dit was vir julle 'n aangename ervaring. Julle is altyd welkom. Hanneke
Sandra M - Nov 2017
Algehele gradering
Netjiese, ruim woning.
Andre H - Mei 2017
Algehele gradering
Nie waarde vir die geld nie.
Die Pastorie se terugvoer
Baie jammer dat die gaste 'n teleurstellende ervaring gehad het. Die gaste het 2.5 uur voor die inboek tyd arriveer sonder om vooraf te reël. Ons was nog besig om skoon te maak aangesien daar gaste was die vorige aand.
Die kas wat gesluit is word gebruik om ekstra linne te stoor. Daar is wel 'n ander kas beskikbaar vir gaste se gebruik. Die kamers word slegs gebruik vir gaste en word nie op 'n permanente basis bewoon nie. Ons tarief is ook van die goedkoopste op Caledon.
Jammer oor die teleurstelling.
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lindestraat 20, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang