Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Pastorie

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindestraat 20, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Pastorie is 'n lieflike, ruim selfsorg-eenheid in Caledon wat 'n pragtige uitsig op die Swartberge en Overberg-heuwels bied. Let asb. daarop dat die eenheid op die boonste verdieping is en sy eie ingang het, en dat die eienaars op die onderste verdieping woon.

Gaste kan tussen 4 en suite-slaapkamers met dubbelbeddens of enkelbeddens met wit perkallinne kies. Die kamers het lugversorging, waaiers of verwarmers. Elke badkamer het 'n stort, of 'n stort en 'n bad. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Vir selfsorgdoeleindes het die huis 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Etes kan by die etenstafels geniet word en gaste kan in die sitareas met TV met DStv ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n swembad en 'n stoep met braaigeriewe en 'n pragtige uitsig.

The Pastorie is 1,2 km vanaf 'n natuurlike warmwaterbron en 'n casino. Verskeie trou-venues is ook naby geleë. Caledon bied verskeie besienswaardighede, soos die Caledon Museum en die Caledon-veldblomroete. Gaste kan daguitstappies na Hermanus geniet, deur die Hemel-en-Aarde-vallei ry en talle wynkelders en restaurante besoek. Of die sprokiesdorpie Greyton besoek, wat net 30 km ver is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 45 resensies vir Die Pastorie
Netheid
3.7/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Lindestraat 20, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Pastorie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindestraat 20, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8819bccf690f00248c141008a11cbe0253da7844130341843f567cf66e744ede5b71299be9f9e0b526a6dff10808973e09d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 45 5 1 4 20 Linde Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.227101169807 19.420875012875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang