Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Peens Vakansiehuis

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Fanus M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Die Peens Huis was een van die redes vir 'n wonderlike vakansie by die see. Pragtige plek, mooiste uitsig, baie veilig (buurtwag gereeld in die straat gesien selfs kom hoor of alles reg is) en netjies. Het gereeld kontak gemaak om seker te maak alles is reg. Sal vir seker Die Peens Huis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilesta
Die Peens Vakansiehuis
Baie dankie Fanus en familie dat julle so mooi na ons plek gekyk het!

Ilana P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantasties! Fantastiese vakansie, lekker gebly! Tops, sal definitief terug gaan na die verblyf, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilesta
Die Peens Vakansiehuis
Waardeer die terugvoer, baie dankie Ilana.

Amelia V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Mooi huis. Dis netjies en skoon met al die geriewe wat mens nodig het. Wilesta is 'n uitstekende gasvrou. Ons het vreeslik lekker gebly. Die see-uitsig en liggies wat blink in die aande, is baie spesiaal. Die huis is goed ingerig en kindervriendelik. Ons sal verseker terug keer en die huis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2022

Heerlik daar gebly! Baie ruim, netjies en skoon. Wilesta was baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Clinton W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2020

Uitstekend. Bespreek enige tyd weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilesta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Rylaan 3-weg 6, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc87U0Bekkxac1d44YFyNzhO2ZyjEwLRCn9ZfGPXFJIvgkoXheB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 6 Rylaan 3 Road Seemeeupark 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -34.134780036986 22.0938768728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang