Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Peens Vakansiehuis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilesta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Die Peens Vakansiehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Fanus M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus M

Die Peens Huis was een van die redes vir 'n wonderlike vakansie by die see.

Pragtige plek, mooiste uitsig, baie veilig (buurtwag gereeld in die straat gesien selfs kom hoor of alles reg is) en netjies. Het gereeld kontak gemaak om seker te maak alles is reg. Sal vir seker Die Peens Huis aanbeveel.

Die Peens Vakansiehuis se terugvoer

Baie dankie Fanus en familie dat julle so mooi na ons plek gekyk het!

Die Peens Vakansiehuis
Ilana P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana P

Fantasties!

Fantastiese vakansie, lekker gebly! Tops, sal definitief terug gaan na die verblyf, baie dankie!

Die Peens Vakansiehuis se terugvoer

Waardeer die terugvoer, baie dankie Ilana.

Die Peens Vakansiehuis
Amelia V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V

Mooi huis. Dis netjies en skoon met al die geriewe wat mens nodig het.

Wilesta is 'n uitstekende gasvrou. Ons het vreeslik lekker gebly. Die see-uitsig en liggies wat blink in die aande, is baie spesiaal. Die huis is goed ingerig en kindervriendelik. Ons sal verseker terug keer en die huis aanbeveel.

Wilda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilda V

Heerlik daar gebly!

Baie ruim, netjies en skoon. Wilesta was baie hulpvaardig.

Clinton W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton W

Uitstekend.

Bespreek enige tyd weer!

Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Rylaan 3-weg 6, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc87U0Bekkxac1d44YFyNzhO2ZyjEwLRCn9ZfGPXFJIvgkoXheB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 6 Rylaan 3 Road Seemeeupark 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -34.134780036986 22.0938768728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang