Die Peperboom B&B
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tereace Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Len T - Mei 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, uitstekend.
Carina D - Mei 2024
Algehele gradering
Altyd lekker om daar te oornag.
Die Peperboom B&B se terugvoer
Baie dankie Carina
Tevredenheid van gaste is die heel beste bederf in die bedryf! En gaste wat terugkom, is onprysbaar!
Pieter R - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustig gewees.
Carol L - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent stay!
Die Peperboom B&B se terugvoer
Baie dankie Carol!
Boesman B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, sal weer gaan.
Die Peperboom B&B se terugvoer
Baie dankie Boesman!
Deon S - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Die Peperboom B&B se terugvoer
Net 'n plesier! Baie dankie
Christa F - Feb 2024
Algehele gradering
Peperbome op Victoria-Wes is die beste!
Die Peperboom B&B se terugvoer
Dankie, Christa. Sal aandag gee aan die stoofplate. Dankie dat jy dit noem.
Denise D - Feb 2024
Algehele gradering
Okay.
Die Peperboom B&B se terugvoer
Hi Denise, the mishap was simply a misunderstanding between me and the stand-in cleaner. She was just as embarrassed and it definitely was not done on purpose and does not occur all the time. Sorry about that.
Joe P - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig vir 'n goeie nagrus.
Sonja M - Jan 2024
Algehele gradering
Sal graag weer daar oornag.
Hannelie G - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was soos om tuis te kom by ou vriende, rustig, veilig, ontspanne, welkom.
Die Peperboom B&B se terugvoer
Was 'n lekkerte!
Frik W - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies.
Die Peperboom B&B se terugvoer
Dankie, Sonja!
Ann I - Jan 2024
Algehele gradering
Ons is tevrede met die woonstel.
Frik W - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gerus.
Marizel K - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en gemaklik.
Gerda W - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, goeie waarde vir geld.
Die Peperboom B&B se terugvoer
Dankie Gerda, waardeer jou tevredenheid!
Marilette C - Des 2023
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs en eersteklas geriewe.
Die Peperboom B&B se terugvoer
Dankie Mariette! Dit is altyd lekker as gaste tevrede is.
Stephan S - Des 2023
Algehele gradering
Ongekompliseerd en skoene-uitskop welkom.
Die Peperboom B&B se terugvoer
Hiert maar jy praat my taal! Peperboom jubel as gaste tuis voel. Baie dankie!
Obriaan V - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, gerieflik en goed toegerus.
Yolandie S - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Die Peperboom B&B se terugvoer
Dankie Yolandi! Waardeer dit baie. Dit is net lekker as gaste tevrede is.
Marlene B - Des 2023
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Die Peperboom B&B se terugvoer
Dankie Marlene! Só lekker om tevrede gaste te hê.
Abraham R - Des 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en geswem, toe 'n smaaklike ete by Ka Roux geëet.
Die Peperboom B&B se terugvoer
Baie dankie! Peperboom probeer hard en dis so lekker as dit waardeer word!
Elaine N - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelik.
Cleveland L - Okt 2023
Algehele gradering
Swak diens.
Die Peperboom B&B se terugvoer
Sjoe Mnr Langeveldt, jammer u voel so! Ek het nogal 'n uitsondering gemaak vir die groep om almal saam te wees ten spyte van my beleid van hoeveel mag bespreek.
Dawid F - Okt 2023
Algehele gradering
Aangenaam vriendelik en baie behulpsaam eienaar.
Die Peperboom B&B se terugvoer
Dankie Dawid, jammer jy voel so oor die veiligheid. Heelnag spreiligte en die sekuriteit wat rondry help darem seker.
Iggie E - Sep 2023
Algehele gradering
Ideale rusplek vir reisigers om te oornag.
Die Peperboom B&B se terugvoer
Dankie Iggie!
Jan P - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en mooi.
Die Peperboom B&B se terugvoer
Dankie Jan.
Jonathan L - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was fantasies.
Andrew S - Mei 2023
Algehele gradering
Very nice and quiet.
Jeanene N - Mei 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Die Peperboom B&B se terugvoer
Dankie Jeanene!
Shaun E - Mrt 2023
Algehele gradering
A very pleasant overnight stop.
Die Peperboom B&B se terugvoer
Thank you Shaun!
Theunis R - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Die Peperboom B&B se terugvoer
Baie dankie.
Drikus S - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Estelle J - Des 2022
Algehele gradering
Rustig!
Die Peperboom B&B se terugvoer
Baie dankie. Dis so lekker as gaste tevrede is. Peperboom waardeer jou resensie en ondersteuning.
Nico S - Des 2022
Algehele gradering
Goed.
Die Peperboom B&B se terugvoer
Dankie Nico, ons probeer ons bes.
Daleen F - Des 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Gawie B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Die Peperboom B&B se terugvoer
Dankie Gawie.
Pieter S - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier afgesien van loadshedding.
Carina D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en kan hulle aanbeveel.
Die Peperboom B&B se terugvoer
Dankie Carina. Maak mens se hart bly as gaste tevrede is.
Karin W - Jul 2022
Algehele gradering
Was 'n aangename ervaring en verblyf is netjies.
Linda V - Mei 2022
Algehele gradering
Clean, well equipped, little cottage.
Die Peperboom B&B se terugvoer
Dankie Linda, ek waardeer dit.
Willem P - Mei 2022
Algehele gradering
Ondanks beurtkrag. Heerlik gekuier.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N12, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap