Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Peperboom B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Michael W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

If we could, we would have stayed! The place is very nice and the host was extremely friendly and helpful! To be recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Dankie Michael! Net 'n plesier om julle te ontvang!

Hayley H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Friendly and welcoming host. Perfect stopover en route to Cape Town. Tereace gave us a warm and friendly welcome. Excellent stopover on route to Cape Town, everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Thank you so much!

Ferdi M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Great value for money. Excellent value for money. Well appointed and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Thank you, Ferdi! Peperboom appreciates your positive review!

Annamirrie O
1 nag
5.0
Sep 2024

Op my jaar verlof saam my ma, pa en kind. Dit was gou 'n oornag akkommodasie vir ons reis terug huis toe. Die plekkie is skoon en netjies, baie veilig en is so maklik om te kry. Baie gerieflik om vir die nag te reis en weer in die pad te val na jou bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Dankie Annemarie! Peperboom waardeer!

Anton C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige Karoo gasvryheid. Baie gerieflike, netjiese skoon plek met regtig alles wat nodig is. Sal vir seker in die toekoms weer van die verblyf gebruik maak. Baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Accommodation was excellent, great stop over. Host very friendly and helpful. Most enjoyable and friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Thank you, we enjoyed you too!

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was 'n oase na 'n lang dag op pad. Alles was perfek en ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Baie dankie!

Len T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld, uitstekend. Baie netjiese verblyf met uitstekende en behulpsame diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol L
1 nag
5.0
Mrt 2024

Excellent stay! Ons het heerlik gekuier in Peperboom #2. Alles was baie skoon en netjies en al was ons 'n groep van 6 volwassenes, was daar genoeg van alles (veral die heerlike beskuit!), om almal lekker saam te kon koffie-en-beskuit voor ons verder gereis het. Baie dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Baie dankie Carol!

Boesman B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gekuier, sal weer gaan. Baie gawe eienaars. Hartlik ontvang en lekker gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Baie dankie Boesman!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tereace Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43cb9ec74edf6eab63ec6c4bae0d9ca17e13faca56127a78b49e41f38fb7d88232b1270f9ab76dc4493c1fd52c26e4942543?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 Off the N12 Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.410492758629 23.120571224965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang