Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Peperboom B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Ronel O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtige, gerieflike en rustige plekkie. Baie netjiese en rustige plek om te rus tussen vertrekpunt en eindbestemming. Baie vriendelik ontvang. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George W
1 nag
5.0
Des 2024

Fantasties. Sal definitief aanbeveel. Dit was baie rustig, was goed ontvang en sal weer van julle gebruik maak wanneer benodig. Ja, sal ook aanbeveel vir enige persoon wat 'n vreugdevolle oornag soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Dankie! Goeie terugvoer van tevrede kliënte maak ons baie bly!

Bjorn C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Waarde vir geld. Goeie oornagplek vir verdere reis. Groot erf vir ontspanning. Nie luuks nie, maar netjies, privaat en goeie klientediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Baie dankie, Bjorn. Peperboom waardeer die positiewe terugvoer.

Riaan L
1 nag
5.0
Des 2024

Puik puik. Ja heerlik, dit was puik. En skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Dankie Riaan! Altyd lekker om te hoor van tevrede gaste.

Michael W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

If we could, we would have stayed! The place is very nice and the host was extremely friendly and helpful! To be recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Dankie Michael! Net 'n plesier om julle te ontvang!

Hayley H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Friendly and welcoming host. Perfect stopover en route to Cape Town. Tereace gave us a warm and friendly welcome. Excellent stopover on route to Cape Town, everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Thank you so much!

Ferdi M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Great value for money. Excellent value for money. Well appointed and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Thank you, Ferdi! Peperboom appreciates your positive review!

Annamirrie O
1 nag
5.0
Sep 2024

Op my jaar verlof saam my ma, pa en kind. Dit was gou 'n oornag akkommodasie vir ons reis terug huis toe. Die plekkie is skoon en netjies, baie veilig en is so maklik om te kry. Baie gerieflik om vir die nag te reis en weer in die pad te val na jou bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Dankie Annemarie! Peperboom waardeer!

Anton C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige Karoo gasvryheid. Baie gerieflike, netjiese skoon plek met regtig alles wat nodig is. Sal vir seker in die toekoms weer van die verblyf gebruik maak. Baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Accommodation was excellent, great stop over. Host very friendly and helpful. Most enjoyable and friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Thank you, we enjoyed you too!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tereace Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43cb9ec74edf6eab63ec6c4bae0d9ca17e13faca56127a78b49e41f38fb7d88232b1270f9ab76dc4493c1fd52c26e4942543?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 Off the N12 Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.410492758629 23.120571224965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang