Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Peperboom Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Hilda B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie warm ontvangs en gerieflike huis. Heerlik gebly in 'n moderne goed toegeruste huis. Genoeg komberse vir die koue. Slegs 2 kamers met deure. Die ander kamer is oopplan. Die kombuis was goed toegerus met lekker groot potte om in kos te maak. Heerlike warm water. Die apartheid van die kamers vanaf die res van die blyplek was moeilik maar oorkombaar. Verder heerlik rustig met 'n lieflike tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dine P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal Peperboom vir enigiemand aanbeveel! Baie lekker. Dis 'n fantastiese gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik rustig na 'n lang dag op die pad. Baie vriendelik ontvang. Ruim, netjies en veilig. Beveel dit aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reneiloe S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Clean, beautiful and well equipped. Beautiful, clean and well equipped place. The host was so lovely and welcoming. I would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregg M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Beste ooit. Ek reis baie vir besigheid en bespreek op baie verskillende plekke. Hierdie was by verre die beste een nog! Tracey dink aan elke klein dingetjie, en alles is net die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monika M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Hoogs aanbeveel. Pragtige plek, netjies en baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertram P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Die beste selfsorgverblyf wat ek al ooit by gebly het. Tracey en Pieter is fantastiese gashere. Verskriklik vriendelik, vrygewig, tegemoetkomend en verstaanbaar. 'n Baie mooi moderne plekkie en so mooi skoon, al die geriewe wat 'n vriendegroep nodig het vir 'n awesome wegbreek is beskikbaar daar, vanaf pooltafel tot swembad tot 'n 3-beenpot vir potjiekos maak, en meer. As ek kon 200% gee uit 100%, dan sou ek, want ek kon nie glo hoe goed ons as gaste behandel was nie. Ek sal een en elk aanraai om die Peperboom Gastehuis te ondersteun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Busi S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2024

Warm and comfortable. The hosts were very hospitable. The accommodation was comfortable. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Beds were very comfortable. Pity the shower was a walk away from the cabin but. Loved the yummy chocolates placed on the pillows. One suggestion: Have extra plugs for phone chargers and laptops available. Overall, we enjoyed our stay. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Magda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Dit was 'n heerlike en pragtige plek. Tracey is 'n wonderlike gasvrou en ons is lekker bederf. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tracey Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hutchinson-straat 10C, Bloemhof, 2660, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8fe0a292f2578154d9bcc1936da0f9a291e423add0f03131f94702366ec9668662fa6d7587bea750e2895ae9eb0e4aed555?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 11 5 1 5 10C Hutchinson street Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.647833610357 25.612810419643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang