Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Peperboom Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tracey Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Die Peperboom Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hilda B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda B

Baie warm ontvangs en gerieflike huis.

Heerlik gebly in 'n moderne goed toegeruste huis. Genoeg komberse vir die koue. Slegs 2 kamers met deure. Die ander kamer is oopplan. Die kombuis was goed toegerus met lekker groot potte om in kos te maak. Heerlike warm water. Die apartheid van die kamers vanaf die res van die blyplek was moeilik maar oorkombaar. Verder heerlik rustig met 'n lieflike tuin.

Dine P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dine P

Sal Peperboom vir enigiemand aanbeveel!

Baie lekker. Dis 'n fantastiese gastehuis.

Sanet M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M

Heerlik rustig na 'n lang dag op die pad.

Baie vriendelik ontvang. Ruim, netjies en veilig. Beveel dit aan!

Reneiloe S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneiloe S

Clean, beautiful and well equipped.

Beautiful, clean and well equipped place. The host was so lovely and welcoming. I would definitely book again.

Gregg M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregg M

Beste ooit.

Ek reis baie vir besigheid en bespreek op baie verskillende plekke. Hierdie was by verre die beste een nog! Tracey dink aan elke klein dingetjie, en alles is net die beste!

Monika M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika M

Hoogs aanbeveel.

Pragtige plek, netjies en baie oulik.

Albertram P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertram P

Die beste selfsorgverblyf wat ek al ooit by gebly het.

Tracey en Pieter is fantastiese gashere. Verskriklik vriendelik, vrygewig, tegemoetkomend en verstaanbaar. 'n Baie mooi moderne plekkie en so mooi skoon, al die geriewe wat 'n vriendegroep nodig het vir 'n awesome wegbreek is beskikbaar daar, vanaf pooltafel tot swembad tot 'n 3-beenpot vir potjiekos maak, en meer. As ek kon 200% gee uit 100%, dan sou ek, want ek kon nie glo hoe goed ons as gaste behandel was nie. Ek sal een en elk aanraai om die Peperboom Gastehuis te ondersteun.

Busi S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busi S

Warm and comfortable.

The hosts were very hospitable. The accommodation was comfortable. Good value for money.

Heidi B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi B

Beds were very comfortable. Pity the shower was a walk away from the cabin but.

Loved the yummy chocolates placed on the pillows. One suggestion: Have extra plugs for phone chargers and laptops available. Overall, we enjoyed our stay. Thank you!

Magda V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Dit was 'n heerlike en pragtige plek.

Tracey is 'n wonderlike gasvrou en ons is lekker bederf. Ons het dit baie geniet.

Charmaine E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine E

Chill time out.

Pleasant stay, hosts were very welcoming and pleasant. Beautiful gardens to relax.

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hutchinson-straat 10C, Bloemhof, 2660, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8fe0a292f2578154d9bcc1936da0f9a291e423add0f03131f94702366ec9668662fa6d7587bea750e2895ae9eb0e4aed555?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 11 5 1 5 10C Hutchinson street Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.647833610357 25.612810419643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang