Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Peperboom Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Sonja H
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Awesome verblyf. Dit was awesome gewees. Pieter en Tracey is wonderlike gasvrou en gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zonika V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Definitely 10/10. Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Vriendelike en behulpsame eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda E
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lekker, rustig, gemaklik. Ek sal enige tyd die Peperboom aanbeveel, baie mooi en netjies, modern. Tracey het ons vriendelik ontvang en 'n baie aangename mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Trou. Dit was regtig 'n voorreg om daar te bly. Sal enige tyd weer gaan. My seun en man het die pooltafel geniet. Dis regtig pragtig en gemaklik uitgelê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie warm ontvangs en gerieflike huis. Heerlik gebly in 'n moderne goed toegeruste huis. Genoeg komberse vir die koue. Slegs 2 kamers met deure. Die ander kamer is oopplan. Die kombuis was goed toegerus met lekker groot potte om in kos te maak. Heerlike warm water. Die apartheid van die kamers vanaf die res van die blyplek was moeilik maar oorkombaar. Verder heerlik rustig met 'n lieflike tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dine P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal Peperboom vir enigiemand aanbeveel! Baie lekker. Dis 'n fantastiese gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik rustig na 'n lang dag op die pad. Baie vriendelik ontvang. Ruim, netjies en veilig. Beveel dit aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reneiloe S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Clean, beautiful and well equipped. Beautiful, clean and well equipped place. The host was so lovely and welcoming. I would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Beste ooit. Ek reis baie vir besigheid en bespreek op baie verskillende plekke. Hierdie was by verre die beste een nog! Tracey dink aan elke klein dingetjie, en alles is net die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monika M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Hoogs aanbeveel. Pragtige plek, netjies en baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hutchinson-straat 10C, Bloemhof, 2660, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8fe0a292f2578154d9bcc1936da0f9a291e423add0f03131f94702366ec9668662fa6d7587bea750e2895ae9eb0e4aed555?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 15 5 1 5 10C Hutchinson street Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.647833610357 25.612810419643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang