Die Peperboom
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 193
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Helene R - Sep 2024
Algehele gradering
Alles was skoon, netjies en goeie kwaliteit. Vriendelike en hulpvaardige eienaar.
Pieter W U - Sep 2024
Algehele gradering
Baie mooi en gerieflike plekkie. Ideaal geleë vir hospitaalbesoeke.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Pieter
Amper al ons gaste besoek ons vir hul hospitaal of dokter besoeke.
Kom gerus weer, selfs vir 'n wegbreek naweek!
Mike
Delene H - Aug 2024
Algehele gradering
One of the best places we have stayed. Fully kitted out with everything you need.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Dalene
So glad your stay worked out so well.
We hope to see you in the future!
Regards
Mike
Wendy J - Aug 2024
Algehele gradering
Lovely unit with everything we needed. Mike, the host was very helpful.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Wendy,
It was great having you and Andy visit again! All the best with the building on.
Regards,
Mike
Essie E - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasmagoriese tydelike tuiste.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Essie
Gastehuis moet presies dit wees, 'n huislike plek van rus!
Ons sien uit om jou een dag terug te verwelkom!
Mooi loop
Mike
Malandi B - Aug 2024
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike wegbreekervaring.
Quiryn S - Aug 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Gasheer is hulpvaardig en akkommoderend.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Quiryn
You are very welcome! Do come again!
Mike
Charles S - Jul 2024
Algehele gradering
Perfekte plekkie vir 'n dag of so se verblyf as jy in en uit Kaapstad reis vir b.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Charles
'We aim to please' is the old motto! You are very welcome!
Mike
Verona D - Jul 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en dit was lekker naby aan alles.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Verona
Was goed om julle te ontmoet!
Goed gaan en dankie
Mike
Tharina V - Jul 2024
Algehele gradering
Mike was baie behulpsaam en vriendelik.
Die Peperboom se terugvoer
Dankie Tharina. Julle is baie welkom! Kom gerus weer! Mike
Leon L - Jul 2024
Algehele gradering
Weersien lekker verblyf.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Leon
Baie dankie vir die resensie.
Kom gerus weer!
Mike
Nicolette V - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Nicolette
Baie dankie, sien weer!
Mike
Karin S - Jul 2024
Algehele gradering
Netjies, veilig, skoon.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Karin
So 'n plesier om julle verblyf te gee!
Sien uit om julle weer te verwelkom!
Mike
Marieta V - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Marieta
Die gerief vir gaste om so naby die Panorama MediKliniek te bly is sowaar lekker!
Sien weer
Mike
Dina B - Jun 2024
Algehele gradering
Baie dankie moeitelose rustige netjiese verblyf! Indien nodig maak ons weer so.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Dina
Dankie vir die resensie! Rusteloos en netjies, dit is ons doelwit!
Mike
Terina S - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Terina
Bly ons kon help! Om iemand van hulp te wees is ons plesier!
Kom maar weer!
Mike
Geneve H - Apr 2024
Algehele gradering
It was a wonderful place to be away from a busy life.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Geneve,
It is always our endeavour to provide the best service!
Mike
Piet J - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal vir seker weer daar gaan bly.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Piet
Baie welkom. Sien gou weer!
Mike
Denville B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie baie awesome.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Denville
Bly jy het lekker gebly.
Dankie!
Mike
Thea B - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Thea
Rustige area en veilig! Bly jy het dit so ondervind!
Mike
Marietjie P - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Lees meerDie Peperboom se terugvoer
Hi Marietjie
Baie dankie vir jou positiewe en volledige resensie! Word baie waardeer!
Mike
Jolandi B - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik!
Die Peperboom se terugvoer
Hi Jolandi
Julle was 'n groot plesier!
Kom maar weer as julle in die Kaap is!
Beste wense
Mike
Denise J - Mrt 2024
Algehele gradering
Ek en my dogter het ons verblyf by Die Peperboom terdeë geniet. Baie dankie, Mike.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Denise
So bly jy het lekker gebly!
Ja, kwaliteit is vir ons kern belangrik!
Mooi dag
Mikr
Willem N - Aug 2024
Algehele gradering
Eienaar was bietjie verward en deurmekaar t.o.v. die gaste wat bespreek het.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Willem
Dankie vir jou resensie!
Die dag toe jou vrou en dogter ingeklok het was ek vas oortuig dat ek n dubbele bespreking gehad het, derhalwe jou vrou se opmerking dat ek "deurmekaar" was. Jammer, was my fout!
Ek is bly jou vrou en dogter het toe nie onveilig gevoel nie, want met diefwering en veilgheidshekke is ons gastehuis baie veilig.
Mike
Corne B - Jul 2024
Algehele gradering
Sal weer.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Corne
Bly jou verblyf was 'lekker en gamaklik', nietemin ek dink jy het seker die graderings verkeerd om, maw 1 uit 5 is swak!?
Sien jou dan volgende maand...
Mike
Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Alles was net reg.
Die Peperboom se terugvoer
Môre Johan
Net 'n plesier!
Mooi loop!
Mike
Richard J - Des 2023
Algehele gradering
Net vir 2 dae geboek en alles wat jy benodig is beskikbaar.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Richard
Welkom, kom weer!
Mike
Allison P - Nov 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Allison
Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!
Mike
Liezel L - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Liezel
Dankie vir die volledige resensie!
Sien weer!
Mike
Rita V - Nov 2023
Algehele gradering
Waarde, netjies en veilig.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Antoinette
Ons poog altyd na die hoogste standaard van uitmuntende diens!
Alles wat mooi is!
Mike
Elzette G - Nov 2023
Algehele gradering
Rustige, veilige oornag stadsverblyf.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Elzette, sien julle weer in die toekoms!
Dankie!
Maryka T - Okt 2023
Algehele gradering
Die Peperboom is 'n wonderlike skoon en baie netjiese plek. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Maryka, ons waardeer jou resensie! Skoon, netjies en veilig is vir ons primêr!
Mike
Letzie W - Sep 2023
Algehele gradering
Netjiese skoon gerieflike woonstel. Alles was in puik toestand en skoon.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Letzie, ai, baie dankie!
Ons hoop julle kom gou weer!
Mike
Joey K - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame gasheer en mooi, skoon geriewe. Ons het heerlik geslaap, dankie!
Die Peperboom se terugvoer
Hi Joey
Ons sê vir jou dankie, kom gerus weer.
Mike
Anneke P - Aug 2023
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Anneke
Jy is so welkom om oor te bly as jy in die Kaap is.
Beste
Mike
Johan M - Jul 2023
Algehele gradering
Dit is 'n baie mooi netjiese plek.
Die Peperboom se terugvoer
Van verre Springbok, Johan, jy is altyd welkom.
Mike
Leon H - Aug 2023
Algehele gradering
Gemak, goed toegerus, skoon, naby hospitaal.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Leon,
Ons probeer dink soos gaste, "Wat moes ons van die huis af gebring het?"
Mooi loop.
Mike
Magda V - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en baie gasvry.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Magda, dankie, waardeer jou terugvoering.
Sien weer. Mike
Renita V - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend! Rustig en veilig.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Renita, julle is so welkom om weer te kom.
Goed gaan. Mike
Derrick B - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker om by peperboom tuis te gaan.
Die Peperboom se terugvoer
Hello Derrick, ons is bly jy het jou verblyf geniet. Sien weer. Die Peperboom
Marlene L - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige area. Veilig.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Marlene, baie dankie vir die kompliment. Word waardeer. Mooi loop.
Christelle T - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies en waarde vir geld.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Christelle
So bly Jannie het lekker gebly. Dit was lekker om hom te ontmoet.
Ja, vir seker, kom weer.
Mike
Guillaume D - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastiese, netjiese, skoon, oornag!
Die Peperboom se terugvoer
Hi Guillaume, dit was so lekker om julle te ontmoet en as gaste by Die Peperboom te hê. Kom gerus weer. Mike
Marinda V - Jun 2023
Algehele gradering
Top, billike, netjiese verblyf!
Aubrey B - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties. Opreg waardeer.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Aubrey
Jy is baie welkom, kom gerus weer.
Mike
Sona J - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Gasvry soos die vorige keer ook.
Die Peperboom se terugvoer
Groot plesier Sona.
Sien volgende jaar in Mei.
Mike
Die Peperboom
Antoinette E - Mei 2023
Algehele gradering
Perfek vir oornag en langer bly.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Antoinette, plesier en bly julle was het julle verblyf geniet. Groete. Mike
Gerald F - Apr 2023
Algehele gradering
Mike baie baie dankie. Ons het baie lekker gebly. Ons beddegoed was silwerskoon, woonstel, pragtige tuin, rustige en veilige omgewing - waarde vir geld. Ons het elke dag 'n skedule van die beurtkrag gekry sodat ons die dag kon beplan. Ek kan Peperboom hoogs aanbeveel.
Die Peperboom se terugvoer
Hello Gerald, dit was so lekker dat jy vir ons gekies het. Kom gerus weer. Mike
Marius D - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Die Peperboom se terugvoer
Hallo Marius
Julle is so welkom, kom gerus weer as julle Kaap toe kom.
Vriendelike groete
Mike
Maria M - Apr 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Die Peperboom se terugvoer
Hi Maria
Dankie, jou kommentaar word waardeer.
Kom maar weer!
Mike
Maynere D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik en veilig.
Die Peperboom se terugvoer
Naand Maynere, dit was 'n groot plesier om vir jou en jou gade te ontvang en te huisves. Ja, kom gerus weer. Vriendelike groete. Mike
Louise (batis Birding Safaris) B - Feb 2023
Algehele gradering
It is beautiful and safe.
Die Peperboom se terugvoer
Thank you, your kind words are appreciated. It was special having you stay with us. Kind regards. Mike
Elizma A - Mrt 2023
Algehele gradering
Verblyf vir mediese sorg.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Elizma, baie dankie vir jou terugvoering, jy raak aan alles waarna ons streef. Dit doen ons goed om so 'n positiewe resensie te ontvang. Ja, kom kom gerus weer. Mike
Kaylynn C - Feb 2023
Algehele gradering
Die diens was absoluut uitstekend.
Estelle C - Feb 2023
Algehele gradering
Het aan al my verwagtinge voldoen.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Estelle
Baie dankie, jy is meer as welkom! Ons is so bly jy het jou verblyf geniet!
Vriendelike groete
Die Peperboom
Renee P - Feb 2023
Algehele gradering
Comfortable stay.
Die Peperboom se terugvoer
Hello Renee, baie dankie. Dit was lekker om julle te ontmoet. Sien weer. Peperboomgroete
Johann K - Jun 2023
Algehele gradering
Nic is 'n uitstekende gasheer. Plek is uiters netjies met alles wat jy nodig het. Goeie kwaliteit linne en handdoeke.
Die Peperboom se terugvoer
Middag Johann
So bly julle het lekker gebly.
Kom maar weer.
Mike
Denville B - Jun 2023
Algehele gradering
Die plekkie is baie cozy met alles wat ek nodig gehad het. Die ontvangs was awesome. So ja, maak gou en gaan bly daar.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Denville,
Ons is bly jy het jou verblyf geniet. Alleen reisigers is baie welkom maar onthou ons eenheid 2 het twee enkel beddens.
Dankie vir die resensie.
Mike
Mandie K - Apr 2023
Algehele gradering
Ons almal het baie lekker gebly, alles was skoon, netjies en veilig. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel en sal vir seker weer daar bly.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Mandie
Dit was lekker dat julle by ons tuis gegaan het.
Kom gerus weer.
Mike,
Die Peperboom
Louis V - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker.
Michelle B - Des 2023
Algehele gradering
Value for money, neat & clean, friendly hosts.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Michelle
Fortunately, the parking is off-road and behind security gates.
Keep well!
Mike
Johan D - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek, netjies en skoon.
Die Peperboom se terugvoer
Hello Johan, baie baie dankie vir die motiverende woorde. Mooi jaar vir julle. Die Peperboom
Pieter V - Des 2022
Algehele gradering
Perfek vir my doeleindes.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Pieter, jou verblyf was kort. Ons hoop jy sal volgende keer langer bly. Goed gaan.
Mike
Louis F - Des 2022
Algehele gradering
Die Peperboom is baie sterk aan te beveel en naby aan die Panorama Mediclinic geleë.
Die Peperboom se terugvoer
Hi vriende, baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet en aan julle verblyf te verskaf. Ons vertrou dat die jong man sal gou gesond word. Alle sèën.
Mike en Louria
Anischa P - Nov 2022
Algehele gradering
Very neat and safe place.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Anischa,
Thank you for booking with us, and thank you for your positive comments and review.
All the best,
Die Peperboom.
Christaline W - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik. Het die rustigheid baie geniet.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Christaline
Dankie vir die positiewe terugvoering, goed om te weet julle het lekker gebly. Kom gerus weer.
Groete
Mike
Elsabe B - Nov 2022
Algehele gradering
Amazing.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Elsabe
Ons is so bewus daarvan dat gaste rustigheid soek, derhalwe is dit een van ons primêre doelwitte.
Beste wense
Mike
Eurika L - Okt 2022
Algehele gradering
Vakansie. Op toer van die Oos-Kaap.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Eurika en familie
Dit was 'n heerlike plesier om huisvesting aan julle te verskaf tydens julle toer Kaap toe. Kom weer, ons sien uit daarna.
Mike
Deon L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Deon
Ons sien jou weer volgende jaar, en ja, baie dankie vir die positiewe resensie!
Beste wense
Oom Mike
Johan O - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Sandra
Dankie vir jou ondersteuning, word baie waardeer!
Kom gerus weer!
Mike
Henk V - Sep 2022
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik en baie behulpsaam.
Ivan V - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelikheid van die eienaar.
Die Peperboom se terugvoer
Hallo Ivan,
Ek is bly ons kon vir jou help. Kom gerus weer.
Beste wense
Mike
Sandra S - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Die Peperboom se terugvoer
So bly julle het jul verblyf geniet! Julle is altyd welkom! Dankie vir die terugvoering!
Beste wense
Die Peperboom
Mieke V - Aug 2022
Algehele gradering
Hierdie was 'n lieflike oornagstop gewees op pad na ons eintlike bestemming.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Mieke
Ons beoog altyd om die beste diens moontlik te verskaf en ons is bly julle het die kuier geniet! Kom gerus weer!
Mike
Die Peperboom
Hannelize V - Jun 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf binne stapafstand van hospitaal en Northlink Kollege.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Hannelize
Baie dankie vir die positiewe resensie!
Ons sien uit om jou weer te verwelkom.
Beste wense
Mike
Elizebeth B - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Elizabeth
Jy is baie welkom om weer te kom!
Groete
Mike
Johann V - Mei 2022
Algehele gradering
Dis hoe ek my blyplek verkies!
Die Peperboom se terugvoer
Hallo Mariesa
Baie dankie, ons waardeer jou resensie. Ons strewe is tevrede en gelukkige gaste.
Sien uit om jou weer te ontvang.
Mike
Sacharias V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Die Peperboom se terugvoer
Hello Sachy
Dankie, en julle is baie welkom om weer te kom!
Beste wense
Mike
Pierre M - Apr 2022
Algehele gradering
Friendly and efficient, we enjoyed our stay.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Pierre
Dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Beste wense.
Mike
Ben V - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon, ruim en niks ontbreek nie.
Die Peperboom se terugvoer
Dankie Ben
Waardeer jou terugvoering!
Ons sien julle dalk by jul volgende besoek!
Beste wense
Mike
Albertus R - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons verblyf by Die Peperboom was baie lekker.
Die Peperboom se terugvoer
Baie dankie Albertus, vir die terugvoering. Dit is vir ons lekker om families te huisves.
Mooi bly.
Mike
Nita K - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekend geleë en goeie waarde vir geld.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Nita
Ons hoop ons sien julle gou weer!
So bly julle het lekker gebly!!
Peperboomgroete
Martie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike en gerieflike verblyf by Die Peperboom!
Lees meerDie Peperboom se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons waardeer dit baie! Kom gerus weer as julle vir julle moeder kom kuier. Alle seën, Mike en Louria
Mike D - Feb 2022
Algehele gradering
As advertised! No frills, no fuss. Baie vriendelik, baie netjies, baie still!
Irene K - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker stil en rustig.
Die Peperboom se terugvoer
Baie dankie Irene, jy is baie welkom om weer te kom kuier!
Mike.
Leonie V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies en Mike is so 'n goeie gasheer.
Lize W - Jan 2022
Algehele gradering
A hidden gem.
Die Peperboom se terugvoer
Ons waardeer opreg alle resensies! Dankie vir joune!
Sien weer!
Mike
Vanessa V - Sep 2022
Algehele gradering
Alles was ideaal.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Vanessa
Dankie vir die positiewe resensie.
Alles van die beste.
Mike
Susan B - Apr 2022
Algehele gradering
Was aangenaam.
Die Peperboom se terugvoer
Groot plesier. Kom kuier gerus weer uit die Vrystaat uit.
Groetnis
Mike
Ruan O - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en meer as voldoende.
Die Peperboom se terugvoer
Hello Ruan
Julle het ver gekom om by ons oor te bly! Baie dankie, was ons plesier! Geniet jul kuier verder in die Kaap!
Kom gerus weer!
Mike
Katy W - Jan 2022
Algehele gradering
Quiet area, close to amenities, clean and cosy.
Die Peperboom se terugvoer
Hello Katy,
Good to hear from you. Thank you for the appreciative words.
Kind regards,
Mike
Andre V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie aangename oornag.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Andre
Ons strewe daarna om vir ons gaste 'n "lekker slaap" ondervinding te gee!
Mike
Sona J - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Sona
Ons is bly jy het jou verblyf geniet.
Ons sal die struik wat jou gehinder het, verwyder.
Vriendelike groete
Mike
Shaun M - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld, maar meubels lyk maar moeg. Ons moes ook vra vir WiFi-wagwoord. Plek was ook nog nie skoon toe ons arriveer nie.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Shaun
Dankie vir die besoek vroeër hierdie maand.
Ons vertrou dat julle kerk dienste goed afgeloop het.
Jy sal onthou dat julle, met goedkeuring en so gewaarsku, baie vroeër as die inboektyd van 14:00 gearriveer het en derhalwe was die kamers nog nie heeltemal reg nie.
Twee van ons stoele het opknapping op die armleunings nodig en die herstel word tans gereël.
Nie almal wil van die Wi-Fi gebruik maak nie en is beskikbaar op aanvraag. Jy moes ons net gebel het of aan die deur geklop het.
Jammer vir enige ongerief.
Mike
Die Peperboom
Mignon B - Feb 2022
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Mignon
Ons poog om gaste in die woonstel te plaas van hulle keuse. Ons is wel bly dat ons julle kon skuif na die woonstel van julle keuse en dat julle lekker gebly het.
Vriendelike groete
Mike
Keith N - Nov 2021
Algehele gradering
I needed a reasonably prioced room for 2 nights clsoe to a Panorama Special Vet.
Die Peperboom se terugvoer
Thank you Keith for the positive words. We, fortunately, are able to make a plan using our tandem garage and have never left any form of standard vehicle in the street overnight.
Letzie W - Nov 2021
Algehele gradering
Baie veilig gevoel
Die Peperboom se terugvoer
Groot plesier Letzie, ons hoop ons sien jou gou weer!
Groetnis
Die Peperboom
Elize J - Nov 2021
Algehele gradering
Alles was perfek. Verdien beslis 5 sterre.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Elize
Jy is baie welkom om gereeld oor te bly.
Vriendelike groete,
Mike, Die Peperboom
Ronelle R - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Lanay P - Okt 2021
Algehele gradering
Vriedelike diens wat voldoen aan ons verwagtinge.
Die Peperboom se terugvoer
Dankie Julle, dit was lekker dat julle by Die Peperboom tuis gegaan het! Ons sien uit na julle volgende besoek!
Peter S - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderful Experience.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Peter,
You and your family were wonderful guests. We hope to see you again soon.
Greetings from Die peperboom.
Mike
Elize J - Okt 2021
Algehele gradering
Verblyf en gasvryheid verdien 5 sterre. Verwagtinge oortref.
Lees meerDie Peperboom se terugvoer
Baie dankie Elize, ons waardeer jou terugvoering! Ons probeer om ons kliente gelukkig te hou!
Vriendelike groete
Die Peperboom
Alet G - Okt 2021
Algehele gradering
Ek sal beslis weer by die Die Peperboom bly.
Die Peperboom se terugvoer
Baie dankie, dit was ons plesier! Kom gerus weer. Vriendelike groete,
Die Peperboom.
Gert K - Sep 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Die Peperboom se terugvoer
Dankie Gert, vertrou die eksamens het goed afgeloop. Vriendelike groete, Mike
Leoni H - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies, volledig toegerus, veilig ,bekostigbaar.
Martie D - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekend geleë naby Panorama Mediclinic.
Die Peperboom se terugvoer
Dankie Martie,
Ons waardeer jou positiewe woorde en sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Die Peperboom.
Chris O - Jul 2021
Algehele gradering
Baie aangename en netjiese verblyf en 'n rustige omgewing, baie sentraal.
Die Peperboom se terugvoer
Hello Chris, so bly jy het vir my van die stortkoppe vertel...alles is nou reg, nuwe krane reeds ingesit! Kom gerus weer as julle Kaap toe kom!
Peperboomgroete
Alistair R - Jul 2021
Algehele gradering
Sentraal, privaat en veilig
Die Peperboom se terugvoer
Baie dankie Alistair vir die positiewe woorde! Ons hoop ons sien julle gou weer as julle Kaap toe kom!
Irene K - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en rustig en naby MediClinic en ander winkels.
Die Peperboom se terugvoer
Dankie Irene, jul woorde is vir ons 'n aanmoediging, so bly julle het lekker gebly! Ons sien uit om julle weer te verwelkom!
Elizabeth D - Mei 2021
Algehele gradering
Baie bekostigbare, netjiese, gerieflike verblyf, net 'n klipgooi van Panorama MediClinic.
Die Peperboom se terugvoer
Baie dankie, ons is so bly julle het lekker gebly! Ons sien uit na julle volgende besoek!
Retha V - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflik, binne stapafstand vanaf Panoramakliniek.
Die Peperboom se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Ons sien uit om julle in Oktober weer te verwelkom. Alles wat mooi is.
Gerda D - Mrt 2021
Algehele gradering
Die eienaars is baie behulpsaam en tegemoedkomend. Baie gerieflike verblyf.
Die Peperboom se terugvoer
Baie dankie. Dit was ons plesier. Alle seën en voorspoed vorentoe.
Vriendelike groete
Stephen E - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en voortreflik.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Stephen
Baie dankie vir die resensie. Dit word waardeer.
Sien weer.
Mike
Die Peperboom
Anri P - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en baie netjies!
Petronise M - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was een vir die boeke
Die Peperboom se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe woorde! Ons doelwit is om aan al ons kliente se behoeftes tov verblyf te voldoen. Kom gerus weer!
Marianne J - Nov 2020
Algehele gradering
Sentrale en netjiese eenheid.
Die Peperboom se terugvoer
Dankie Marianne, ons waardeer jou positiewe resensie veral van iemand wat self 'n gastehuis het. Kom gerus weer.
Peperboom groete.
Denzil S - Feb 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry ontvang deur Mike, eenheid was baie netjies.
Die Peperboom se terugvoer
Julle is so welkom. Ons is bly julle het lekker gebly.
Vriendelike groete, Mike, Die Peperboom
Kobus J - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Kobus, jou verblyf was so kort, kom gerus weer. Dankie vir die resensie.
Vriendelike groete
Mike
De Peperboom
Kobus V - Jan 2020
Algehele gradering
Die eienaar is baie vriendelik en bedagsaam, hy maak dat jy baie welkom voel.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Kobus
Baie dankie vir die vriendelike resensie, dit word opreg waardeer.
Ons sien uit om eendag vir julle terug te verwelkom wanneer julle op vakansie is.
Peperboom-groete
Charmaine N - Okt 2019
Algehele gradering
Veilige huislike netjiese bekostigbare verblyf.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Charmaine,
Dankie, ons is bly jy het tuis gevoel. Dit was 'n plesier om jou hier te hê, kom maar weer!
Vriendelike groete
Die Peperboom
Wanita U - Sep 2019
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd.
Die Peperboom se terugvoer
Goeie dag Wanita,
Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te huisves! Kom gerus weer!
Vriendelike groete
Mike
Die Peperboom
Sidney J - Sep 2019
Algehele gradering
Everything you need and more.
Die Peperboom se terugvoer
Dear Sidney,
It was a pleasure having you stay with us! Thank you for the review, we'll see you next time!
Kind regards,
Die Peperboom
Sakkie V - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Die Peperboom se terugvoer
Beste Sakkie,
Baie dankie vir die goeie resensie, dit word waardeer!
Geluk met jul huweliksherdenking en geniet die Weskus.
Groete
Die Peperboom-bestuur
Andrew M - Jul 2019
Algehele gradering
For once a value destination.
Die Peperboom se terugvoer
Dear Gents,
You are so welcome to visit again! We look forward to your next holiday in the Cape!
Regards
Die Peperboom
Nelis P - Jul 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike akkommodasie naby Panorama Hospitaal.
Die Peperboom se terugvoer
Ons is bly julle het jul verblyf geniet! Kom gerus weer as julle Kaap toe kom!
Vriendelike groete,
Mike
Steve F - Jul 2019
Algehele gradering
Highly recommended!
Michelle L - Jun 2019
Algehele gradering
Amazing stay. Owner was extremely friendly and helpful.
Die Peperboom se terugvoer
Dit was ons plesier. Kom gerus weer!
Vriendelike groete
Die Peperboom
Anne-marie R - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjies, veilig en Mike is baie hulpvaardig en vriendelik.
Die Peperboom se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie! Volgende keer bly julle langer, ons is bly ons kon van hulp wees.
Peperboomgroete
Desiree J - Apr 2019
Algehele gradering
Die Peperboom is a stunning unit and was our second time stay here. We will recommend it and will use it on our next stay in Cape Town
Die Peperboom se terugvoer
Hi Desireé,
Thank you for the review, we hope to see you again soon.
Best regards,
Die Peperboom
Katy H - Mrt 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Die Peperboom se terugvoer
Julle is baie welkom om weer te kom. Baie dankie vir die resensie.
Vriendelike groete
Mike
Die Peperboom
Trevor B - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlik! 'n Juweel vir verblyf.
Die Peperboom se terugvoer
Dit was so groot plesier om julle te ontmoet en te huisves! Julle is welkom om weer te kom en sê tog vir jul dogter sy is welkom as ons haar met enigiets kan help!
Peperboomgroete
Reinand V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf in die Kaap!
Die Peperboom se terugvoer
Goeiedag Reinand,
Baie dankie, ons is so bly jy het jou verblyf geniet! Ons sien jou weer!
Die Peperboom
Alhouette P - Feb 2019
Algehele gradering
Goeie netjiese en billike verblyf stapafstand vanaf die Panorama Hospitaal.
Die Peperboom se terugvoer
Goeiedag Alhouette en familie
Baie dankie vir die goeie resensie, word baie waardeer!
Kom gerus weer
Mike
Die Peperboom
Helena M - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige, skoon woonstel wat baie na aan Panorama MediClinic is.
Die Peperboom se terugvoer
Julle is baie welkom, kom gerus weer!
Peperboomgroete,
Mike
Anna H - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker om daar aan te kom en te bly!
Die Peperboom se terugvoer
Baie dankie, julle is ou klieënte en baie welkom. Kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Oom Mike
Shaun C - Jan 2019
Algehele gradering
Absolutely fabulous.
Die Peperboom se terugvoer
It was a pleasure having you visit Die Peperboom and thank you for your positive review.
Kind regards
Die Peperboom
Agnes C - Nov 2018
Algehele gradering
Huis weg van jou huis! Waarde vir geld en super netjies!
Stefanie S - Okt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Die Peperboom se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te huisves, ek is so bly julle het lekker gebly. Ons sien uit om julle weer te sien as julle Kaap toe kom.
Vriendelike groete
Mike
Die Peperboom
Bernadette O - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies en vriendelike diens.
Die Peperboom se terugvoer
Sulke opbouende woorde maak alles die moeite werd. Baie dankie
Vriendelike groete,
Die Peperboom
Selvin V - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker rustig en privaat.
Die Peperboom se terugvoer
Selvin,
Dankie vir die vriendelike kommentaar. Kom weer.
Die Peperboom
Jessica B - Okt 2018
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld met uitstekende ligging tot hospitaal en restaurante.
Die Peperboom se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie, ons sien uit om julle weer te sien, Maak gerus weer van ons gebruik!
Vriendelike groete
Mike
James B - Okt 2018
Algehele gradering
The cottage was excellent and the extra welcome items were thoughtful. Will happily recommend to others.
Lees meerDie Peperboom se terugvoer
Thank you, James and family. Your kind words are sincerely appreciated. We'd love to have you back.
Greetings from Die Peperboom
Elizabeth D - Sep 2018
Algehele gradering
Beste selfsorgverblyf naby Panorama.
Die Peperboom se terugvoer
Beste Steyn,
Baie dankie, ons waardeer jul kommentaar. Ons vertrou jou vrou is gou weer op die been!
Groete,
Die Peperboom
Petro V - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Die Peperboom se terugvoer
Ek is so bly julle het jul verblyf geniet, ons sien uit om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Die Peperboom
Erika S - Jul 2018
Algehele gradering
Die Peperboom is uitstekende verblyf en ons sal dit met groot vrymoedigheid aanbeveel.
Die Peperboom se terugvoer
So bly julle het lekker gebly. Ons sien uit om julle weer te sien.
Mike
Peperboomgroete
Lorraine B - Jun 2018
Algehele gradering
Comfortable, tastefully furnished, well-equipped and conveniently situated.
Die Peperboom se terugvoer
Dear Lorraine,
Many thanks for your kind words, so glad we could help!
All the best,
Mike
Die Peperboom
Francois D - Jun 2018
Algehele gradering
Stunning woonstel. Veilig en rustig.
Die Peperboom se terugvoer
Ons waardeer jou kommentaar oor Die Peperboom en ons sien uit om jou weer te ontvang.
Vriendelike groete
Kobie K - Mei 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en rustig.
Die Peperboom se terugvoer
Dit is goed om van julle te hoor, van verre noord Namibia. Dankie vir die positiewe resensie.
Peperboom-groete
Bianka B - Mei 2018
Algehele gradering
Persoonlike diens, baie skoon en gerieflik. Een groot plesier!
Die Peperboom se terugvoer
Dit was 'n plesier! Baie dankie vir julle samewerking tov die water besparings. Kom gerus weer,
Vriendelike groete
Die Peperboom
Anna H - Mei 2018
Algehele gradering
Perfek vir wanneer iemand in die hospitaal is.
Die Peperboom se terugvoer
Beste Anna,
Ons stel dit ten doel om dit veral vir mense wat na die Panorama Hospitaal toe kom so gerieflik as moontlik te maak. Kom kuier gerus weer as julle Kaap toe kom!
Groete,
Mike - Die Peperboom
Mari S - Mei 2018
Algehele gradering
Veilig en rustig.
Die Peperboom se terugvoer
Ons is bly jou verblyf was aangenaam.
Peperboom-groete.
Plaatjies D - Mrt 2018
Algehele gradering
Het 'n baie aangename verblyf gehad.
Die Peperboom se terugvoer
Ons is so bly dat julle jul verblyf geniet het.
Kom gerus weer.
Peperboomgroete
Madie S - Mrt 2018
Algehele gradering
Het ongelooflik lekker gebly, baie dankie!
Die Peperboom se terugvoer
Goed om van julle te hoor, en baie dankie vir die positiewe resensie. Sien julle dieselde tyd volgende jaar.
Peperboomgroete
Anri V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Die Peperboom se terugvoer
Goeiedag Anri,
Baie dankie, ons hoop om jou spoedig weer te sien!
Die Peperboom
Willem En Hubre B - Mrt 2018
Algehele gradering
Voel soos huis weg van jou huis.
Die Peperboom se terugvoer
Baie, baie dankie vir die positiewe resensie. Ons wil graag ons gaste tuis laat voel.Ons is bly julle het lekker gebly.
Die Peperboom Groete
Mike
Melize V - Feb 2018
Algehele gradering
Die spreekwoordelike "home away from home".
Die Peperboom se terugvoer
Goeie dag Melize
Baie dankie vir die gunstige resensie, kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Die Peperboom
Melize V - Feb 2018
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld en 'n pragtige gemeubileerde eenheid.
Die Peperboom se terugvoer
Beste Melize,
Ons is so bly julle het jul verblyf geniet, dis ons plesier! Kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete,
Die Peperboom
Andre V - Feb 2018
Algehele gradering
Awesome ver.
Rentia V - Jan 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, vriendelike diens, baie skoon en netjies in a veilige omgewing.
Die Peperboom se terugvoer
Ons is bly dat julle lekker gebly het en dat dit 'n goeie ervaring was. Ons probeer ons beste.
Mike
Die Peperboom
Beatrix F - Jan 2018
Algehele gradering
Hoogs aan te beveel! Rustige, stil, veilige omgewing en veilige parkering en pragtige plek.
Lees meerDie Peperboom se terugvoer
Beste Beatrix,
Dankie vir die positiewe resensie! Ons is baie bly ons kon van hulp wees en dat julle jul verblyf geniet het!
Ons sien julle eendag weer!
Groete,
Die Peperboom - besuur
Andries H - Aug 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf, rustig en stil omgewing.
Die Peperboom se terugvoer
Ons is bly ons het julle ontmoet en is bly julle het jul verblyf geniet!
Kom kuier gerus weer as julle Kaap toe kom.
Vriendelike groete
Mike
Die Peperboom
Cindy M - Mrt 2018
Algehele gradering
Toe ek dit op die internet sien het ek geweet Die Peperboom is die plek! Vriendelik, gasvry, netjies en huislik.
Die Peperboom se terugvoer
Julle is baie welkom om weer te kom, ons sien uit daarna.
Vriendelike groete
Die Peperboom
Victor C - Jun 2018
Algehele gradering
Very pleasant stay. Safe, quiet and clean.
Die Peperboom se terugvoer
Thank you for your positive review! Hope to see you again soon.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Wicus B - Mrt 2018
Algehele gradering
Sal Peperboom sonder twyfel aanbeveel.
Die Peperboom se terugvoer
Ons is bly julle het jul verblyf geniet en dat julle ons sal aanbeveel.
Vriendelike groete
Die Peperboom
Alwyn K - Des 2017
Algehele gradering
Perfek.
Die Peperboom se terugvoer
Baie dankie vir die gunstige resensie. Julle is baie welkom om weer te kom.
Peperboom-groete
Ammi S - Nov 2017
Algehele gradering
Hoogs aan te beveel!
Die Peperboom se terugvoer
Ons was bly om jou te ontmoet het en is baie bly jy het lekker gekuier!
Ons sien julle weer.
Peperboomgroete
Karlien R - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Die Peperboom se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ek is bly om te hoor dit het vir jou gevoel soos 'n huis.
Peperboom-groete
Marietha L - Okt 2017
Algehele gradering
Was rustig.
Die Peperboom se terugvoer
Baie dankie, ons sien uit om julle weer te sien!
Peperboomgroete
Charmain P - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was stunning.
Die Peperboom se terugvoer
Ek is so bly dat julle die verblyf geniet het en ons sien julle verseker in die toekoms.
Vriendelike groete
Die Peperboom
Susanna & Klaus K - Okt 2017
Algehele gradering
Rustige en veilige verblyf.
Lees meerDie Peperboom se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te huisves, en ons sal julle met graagte weer wil ontvang!
Groete,
Die Peperboom - bestuur
Wendy Lynne J - Okt 2017
Algehele gradering
Mike was a lovely host and made us feel very welcome.
Die Peperboom se terugvoer
Thank you for the positive review, so glad you enjoyed your stay and we look forward to seeing you in the future!
Die Pepperboom greetings!!
Roland B - Okt 2017
Algehele gradering
Vriendelike, bekostigbare verblyf.
Die Peperboom se terugvoer
So bly die Peperboom is peperpuik.
Vriendelike groete
Tertia H - Aug 2017
Algehele gradering
Wat 'n verrassing!
Die Peperboom se terugvoer
Baie dankie, ons waardeur die positiewe woorde. Ons sien julle in die toekoms!
Vriendelike groete
Die Peperboom
Madeleine V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie. Kwaliteit linne wat vir ons baie belangrik is. Sal beslis weer gebruik.
Die Peperboom se terugvoer
Baie dankie, ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet, kom bly gerus weer by Die Peperboom!
Vriendelike groete.
Leoni C - Sep 2017
Algehele gradering
Skoon, gesellig, veilige buurt en nabij als.
Die Peperboom se terugvoer
Baie dankie vir die gunstige resensie. Julle is baie welkom om weer te kom.
Peperboomgroete
Cedric J - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties om by Die Peperboom tuis te gaan.
Die Peperboom se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde en die positiewe resensie!
Vriendelike groete
Die Peperboom
Leonore B - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik lekker geslaap.
Die Peperboom se terugvoer
Beste Leonore,
Ons is bly jy het jou verblyf geniet en sien uit om jou weer in die toekoms te verwelkom!
Vriendelike groete,
Die Peperboom - bestuur
Ammari D - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Die Peperboom se terugvoer
Baie dankie, ons sien julle by die volgende Grand West konsert!
Vriendelike groete,
Die Peperboom
Sylvia V - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Die Peperboom se terugvoer
Die Peperboom beywer altyd om 'n goeie diens te lewer!! Dankie vir die mooi resensie!
Peperboomgroete
Tina S - Aug 2017
Algehele gradering
Awesome.
Die Peperboom se terugvoer
Ons waardeur jou positiewe opmerkings en sien uit om jou vir 'n derde keer te verwelkom!
Verencia B - Jul 2017
Algehele gradering
Excellent place to stay.
Die Peperboom se terugvoer
Baie dankie vir die baie positiewe resensie. Ons waardeer dit veral omdat julle betrokke is in die bedryf! Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom as julle weer Kaap toe kom!
Peperboomgroete!
Barbara S - Jun 2017
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige plek om te bly.
Nadine K - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker en naby aan alles.
Die Peperboom se terugvoer
Baie dankie vir die gunstige resensie! Ons hoop om julle gou weer te verwelkom!
Peperboomgroete
Fred N - Mei 2017
Algehele gradering
Beste waarde vir geld vir 'n veilige, goed geleë, netjies plek vir die familie of besigheidsreisiger.
Die Peperboom se terugvoer
Baie, baie dankie vir die positiewe resensie! Ons sien uit daarna om julle weet te verwelkom!
Peperboom groete
Basil Eric T - Apr 2017
Algehele gradering
Ons privaatheid was heerlik.
Die Peperboom se terugvoer
Beste Basil,
Dit was heerlik om julle te huisves, ons waardeer julle resensie en ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Groete,
Die Peperboom
Christo V - Mei 2017
Algehele gradering
Uitstekend, sou net meer TV-kanale verkies.
Die Peperboom se terugvoer
Baie dankie vir die gunstige resensie, ons sien uit om jou weer te verwelkom!
Fanus S - Mei 2017
Algehele gradering
Netjies en baie gerieflik.
Die Peperboom se terugvoer
Hi Fanus S,
Ons sien uit om julle weer te ontvang en is baie bly julle het lekker gekuier.
Edwin K - Mei 2017
Algehele gradering
Really outstanding, great service, super layout, safety a top plus point, all articles for a great stay provided .
Die Peperboom se terugvoer
Thank you for the positive review after your visit! We look forward to welcoming you again!
Kind regards
Die Peperboom
Lizelle Z - Sep 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Die Peperboom se terugvoer
Goeiedag Lizelle,
Ons is bly jy het jou verblyf geniet en ons sien jou dalk gou weer!
Vriendelike Groete
Die Peperboom
Nita G - Jun 2017
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Die Peperboom se terugvoer
Ons is bly jy het jou verblyf by Die Peperboom geniet. Dit was lekker om jou hier te hê.
Vriendelike groete.
Annemarie K - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker en rustig!
Die Peperboom se terugvoer
Baie dankie vir die kommentaar, ons streef daarna om die verblyf so gunstig as moontlik te maak. Julle is baie welkom om weer te kom!
Lizanné D - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies, goed ingerig, goeie waarde vir ons geld, sal beslis aanbeveel.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heidelbergstraat 19, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang