Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Peperboom

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 209 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Manda O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stil, rustig en gerieflik. Ja, dit was baie lekker alhoewel ek min daar was, want my man was in die hospitaal. Dit was aangenaam en die Mike was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Manda Kom gerus weer! Dit was lekker dat jy by ons kon bly! Mike

Loraine C
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Gerieflik gebly by Pepperboom. Baie dankie! Ruim en gerieflike 2-slaapkamer woonstel naby mediese fasiliteite en ander besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Lorraine Welcom! Dit is baie gerieflik om so naby al die plaaslike mediese dienste te wees! Beste wense Mike

Andre A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die perfekte oornag plek. Uitstekend geleë naby die hoofroetes in Kaapstad om vinnig uit te kan ry, sonder om in die verkeer te sit. Die kamer was perfek, skoon en netjies, en parkering was in 'n toesluit motorhuis. Die straat was stil en rustig, sonder verkeerslawaai. Ons sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Andre Dankie vir jou opsomming van ons opset! Waardeer! Beste wense

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netjies, waarde vir geld, baie goeie ligging. Ek is 'n gereelde gas by die gastehuis. Dit is baie goed geleë en verblyf vir my doeleindes baie geskik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Chris Dankie dat julle ons so gereeld besoek! Sien gou weer! Mike

Suzanne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie rustige, veilige omgewing. Ideale verblyf naby die hospitaal. Heerlik. Hulpvaardige, akkommoderende gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Suzanne Baie dankie dat julle ons verblyf gekies het! Was 'n plesier! Groete

Eslie H
1 nag
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly. Dit was heerlik om daar te bly. Skoon en netjies en baie veilig. Sal weer daar oorslaap sou ek in die Kaap kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Eslie Baie dankie! Ons hou baie van jou "sal weer oorslaap sou ek weer in die Kaap kom"! Mooi bly, Mike

Melissa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sal definitief terug wees. Mike is baie vriendelik en hou heeltyd kommunikasie, die woonstel is toegerus met alles wat mens nodig het, lekker groot en netjies. Baie dankie ook vir die koffie, melk, suiker en water wat sommer reeds beskikbaar is met aankoms. Ons sien jou binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Melissa Baie dankie, ons waardeer jou opmerkings! Sien uit om julle terug te verwelkom! Vriendelike groete Mike

Grea G
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Clean, tidy and value for money. He had a great stay. The rooms were clean and tidy and the beds were really comfortable. Will definitely recommend the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Grea, Thanks for the positive comments! You are very welcome to pop in again some time. Regards, Mike

Elsabé S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly. Kan die plek aanbeveel. Baie lekker gebly. Kan die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Elsabe Julle is so welkom, waardeer jou opmerkings! Mike

Ilze B
1 nag
5.0
Okt 2024

Definitief waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly! Dit was absoluut waarde vir geld. Dit was baie netjies en skoon. Die host was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Ilze Dit was ons plesier, kom maar weer! Mooi dag Mike

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 209

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 670
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelbergstraat 19, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5ZGYwZGQzLWY3N2QtNGQ3Mi04OWZiLTc0NDFkZWQ3MmVlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag, vir 2 mense 209 5 1 5 19 Heidelberg Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.87732 18.57523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang