Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Peperboom

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 193 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Helene R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Alles was skoon, netjies en goeie kwaliteit. Vriendelike en hulpvaardige eienaar. Dit was baie gerieflik en naby aan die fasiliteite waar ons wou wees. Eenheid was skoon en netjies. Ons gaan eersdaags weer daar bespreek vir ons verblyf volgende jaar dieselfde tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hello Helene Baie dankie vir die resensie. Sien uit om julle te sien oor n jaar of wat! Mooi loop Mike

Pieter W U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie mooi en gerieflike plekkie. Ideaal geleë vir hospitaalbesoeke. Baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Pieter Amper al ons gaste besoek ons vir hul hospitaal of dokter besoeke. Kom gerus weer, selfs vir 'n wegbreek naweek! Mike

Delene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

One of the best places we have stayed. Fully kitted out with everything you need. Perfect place to stay overnight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Dalene So glad your stay worked out so well. We hope to see you in the future! Regards Mike

Wendy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lovely unit with everything we needed. Mike, the host was very helpful. Mike, our host was wonderful. He kept in touch with us on the day we were due to arrive and helped us with everything we needed. It is a lovely, little unit and we will definitely stay there again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Wendy, It was great having you and Andy visit again! All the best with the building on. Regards, Mike

Essie E
1 nag
5.0
Aug 2024

Fantasmagoriese tydelike tuiste. Sjoe wat 'n pragtige huislike atmosferiese oornaggerief. Waarlik 'n juweel van 'n plek om moeë liggaam te lawe na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Essie Gastehuis moet presies dit wees, 'n huislike plek van rus! Ons sien uit om jou een dag terug te verwelkom! Mooi loop Mike

Malandi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was 'n heerlike wegbreekervaring. Ons het heerlik gebly. Die selfsorgeenheid is ruim en baie netjies en skoon. Woonbuurt is stil en naby die hospitaal geleë. Huislike atmosfeer. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam. Ek sal Die Peperboom aan enige iemand aanbeveel vir verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quiryn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie goeie waarde vir geld. Gasheer is hulpvaardig en akkommoderend. Baie lekker. Ligging is perfek vir my vrou wat met veiligheid na die hospitaal kon stap om my te besoek. Verblyf was gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Quiryn You are very welcome! Do come again! Mike

Charles S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfekte plekkie vir 'n dag of so se verblyf as jy in en uit Kaapstad reis vir b. Lieflike, gemaklike plekkie. Alles wat jy nodig het. Die gasheer gaan uit sy pad om te help en te akkommodeer as jy iets nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Charles 'We aim to please' is the old motto! You are very welcome! Mike

Verona D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Ons het baie lekker gebly en dit was lekker naby aan alles. Ons het lekker gebly. Dit was naby aan alles - veral die hospitaal (hoof rede vir ons besoek).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Verona Was goed om julle te ontmoet! Goed gaan en dankie Mike

Tharina V
1 nag
5.0
Jul 2024

Mike was baie behulpsaam en vriendelik. Die Peperboom bied uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Dankie Tharina. Julle is baie welkom! Kom gerus weer! Mike

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 193

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelbergstraat 19, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5ZGYwZGQzLWY3N2QtNGQ3Mi04OWZiLTc0NDFkZWQ3MmVlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag, vir 2 mense 193 5 1 5 19 Heidelberg Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.87732 18.57523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang