Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Peperboom

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 199 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elsabé S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly. Kan die plek aanbeveel. Baie lekker gebly. Kan die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze B
1 nag
5.0
Okt 2024

Definitief waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly! Dit was absoluut waarde vir geld. Dit was baie netjies en skoon. Die host was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Ilze Dit was ons plesier, kom maar weer! Mooi dag Mike

Fanie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Mike is 'n baie vriendelike en behulpsame persoon wat graag help en navraag doen. Ons het baie lekker gekuier. Die verblyf is ruim, beddens slaap gerieflik en dit is baie veilig en naby aan Panorama Kliniek asook ander besighede. Die perseel is baie veilig met parkering agter geslote hekke soos jou Assuransie dit beskryf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathy T
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Very nice. We were welcomed by Michael. We felt very safe and the room had all we needed. Thank you Michael.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Baie oulike plekkie naby hospitaal. Sal beslis die Peperboom aanbeveel vir enige iemand wat verblyf naby die hospitaal verlang. Baie oulik, veilig en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Annemarie By ver kom die meeste van ons gaste vir besoeke aan die Panorama Medikliniek. Nabyheid aan die hospitaal asook die stil, rustige omgewing is groot plusfaktore. Kom maar weer uit verre Rundu! Mike

Robert L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

The best accommodation for patients of Panorama Medical Facilities. Very comfortable, safe and affordable. Convenient to Panorama Medical Facilities. In walking distance. Secure parking and a very helpful and friendly host. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Robert Was 'n plesier om julle te ontmoet en te verwelkom! Baie welkom! Kom gerus weer! Mike

Helene R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Alles was skoon, netjies en goeie kwaliteit. Vriendelike en hulpvaardige eienaar. Dit was baie gerieflik en naby aan die fasiliteite waar ons wou wees. Eenheid was skoon en netjies. Ons gaan eersdaags weer daar bespreek vir ons verblyf volgende jaar dieselfde tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hello Helene Baie dankie vir die resensie. Sien uit om julle te sien oor n jaar of wat! Mooi loop Mike

Pieter W U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie mooi en gerieflike plekkie. Ideaal geleë vir hospitaalbesoeke. Baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Pieter Amper al ons gaste besoek ons vir hul hospitaal of dokter besoeke. Kom gerus weer, selfs vir 'n wegbreek naweek! Mike

Wendy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lovely unit with everything we needed. Mike, the host was very helpful. Mike, our host was wonderful. He kept in touch with us on the day we were due to arrive and helped us with everything we needed. It is a lovely, little unit and we will definitely stay there again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Wendy, It was great having you and Andy visit again! All the best with the building on. Regards, Mike

Delene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

One of the best places we have stayed. Fully kitted out with everything you need. Perfect place to stay overnight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Dalene So glad your stay worked out so well. We hope to see you in the future! Regards Mike

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 199

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 670
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelbergstraat 19, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5ZGYwZGQzLWY3N2QtNGQ3Mi04OWZiLTc0NDFkZWQ3MmVlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag, vir 2 mense 199 5 1 5 19 Heidelberg Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.87732 18.57523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang