Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Peperboom

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelbergstraat 19, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R670 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Peperboom gastehuis is in 'n stil woonbuurt in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Dit is binne maklike bereik van Panorama Mediclinic en mediese sentrums, en slegs 16 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Die gastehuis bestaan uit 2 ruim en netjiese eenhede; Die Peperboom Woonstel Nr 1 en Die Peperboom Woonstel Nr 2.

Die eerste woonstel is in 'n rustige, goedversorgde tuin geleë en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort en toilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer is ingerig met 1 enkelbed. Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, 2 gemakstoele, 'n waaier en 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Weber-braai, braaipan en drukkoker is op versoek beskikbaar.

Die tweede woonstel is ideaal vir 'n paartjie en is ingerig met 2 enkelbeddens terwyl die en suite-badkamer 'n stort het. Die woonstel het ingeboude kaste, 'n yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n platskerm-TV met DStv en 2 gemaklike stoele.

Verskeie restaurante en winkels is stapafstand van die eiendom af, terwyl groter winkelkomplekse binne 20 minute maklik bereikbaar is. Strande en wynplase is ook binne 'n halfuur se ry beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 192 resensies vir Die Peperboom
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 192

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Heidelbergstraat 19, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Peperboom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R670
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelbergstraat 19, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5ZGYwZGQzLWY3N2QtNGQ3Mi04OWZiLTc0NDFkZWQ3MmVlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag, vir 2 mense 192 5 1 5 19 Heidelberg Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.87732 18.57523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang