Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Perdestal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Jean-louis D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlik en ontspannend. Presies wat ons benodig het. Die eienaars was baie gasvry, behulpsaam en het ons verwagtinge oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Short break but so worth it. Absolutely amazing stay, hosts are very attentive, and their customer care is outstanding. Loved all the little spoils. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

A memorable stay in the rolling farmland hills of the Overberg. We enjoyed five wonderful nights on the farm, and the beautifully furnished house was perfect for our stay. We were warmly welcomed with freshly baked bread and other delightful treats upon arrival. Martilize and Wynand were exceptional hosts, making our experience truly memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Overberg Wegbreek naweek. Heerlike plattelandse plaashuisie met kaggel en uitstekende geriewe. Veilige parkering, die hoederhaan wat jou outomatiese wekker is, en saans die son wat sak oor die berge. Geen tyd nodig, net rus vir die siel. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Plaas akkommodasie van hoe gehalte. Dit was ons 2de keer by Die Perdestal. Goeie kommunikasie van gasvrou, pragtige skoon verblyf met alles om jou verblyf gemaklik en gerieflik te maak. Daar was baie hout voorsien om mee te braai, asook om 'n lekker vuur te maak. Dit maak die huisie lekker warm en is gesellig om by die tafel te sit en kuier voor die vuur. Ons was bederf met baie ekstra goedjies soos 'n vars broodjie, konfyt en koeksisters. Dit was heerlik, baie dankie. Die Perdestal is baie gerieflik geleë vir daguitstappies na Waenhuiskrans, ook bekend as Arniston, en L'Agulhas. Die plaasdiere soos die perde, koeie, skape en varkies was 'n plesier om mee te kon interakteer. Ons het ons tyd op die plaas baie geniet, en ons sal weer teruggaan. Sonsopkoms en sonsondergang was pragtig. Ons kan Die Perdestal aanbeveel as uitstekende akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma R
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Peaceful, relaxed, comfortable, and somewhere you'll want to go more than once! This cottage was perfect and I love that it's pet-friendly - my lab was welcomed as warmly as I was! The hosts are incredibly friendly, thoughtful, and really care about making your stay special. Everything you need has been thought about. And the bread, homemade and hand-delivered, was an extra-special touch (and delicious). The bed was comfy, the WiFi was excellent, and the peace and tranquillity on the farm was wonderful. Sitting on the stoep with a cup of coffee, watching the farm activities was a favourite spot, where you can't help but relax into 'country life'. It's close enough for a quick trip to town but you won't want to leave this place! I'll definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die Perdestal bied uitstekende akkommodasie op 'n plaas, jy sal dit baie geniet. Die Perdestal is in Napier geleë, wat dit die ideale afskopplek maak om die omgewing te verken. Die akkommodasie bestaan uit 'n oopplan-area waar die sitkamer, eetkamer, kombuis en kaggel/braai-area is. Daar was opwasseep, waslappe en afdrooglappe by die wasbak in die kombuis. Die kombuis is toegerus met nuwe elektriese toerusting: yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, pragtige breekware en het alles wat jou verblyf gerieflik maak. Die eetkamertafel is net langs die kaggel/braai-area, wat dit 'n uitstekende kuierplek maak. Hout was voorsien, maar ons het ons eie hout saamgevat. Die eenheid loop uit op 'n groot stoep met 'n tafel en stoele om by te sit en te eet, as jy buite wil sit, of net om die natuurskoon te bewonder. Die deur vou heeltemal oop om die hele leefarea oop te maak. Jy voel amper jy sit buite, maar tog binne. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Handeseep was voorsien by die wasbak. Die stortkop kan dalk vervang word vir 'n lekkerder stortervaring en waterbeheer. Die gasgeiser het gesorg dat daar altyd vuurwarm water was vir stort en skottelgoed. Tee, koffie, suiker en melk was voorsien, maar ons het ons eie saamgebring. Gratis WiFi was beskikbaar en het lekker gewerk. Ons was bederf met 'n varsgebakte broodjie, botter en vyekonfyt wat die gasvrou self gemaak het, asook koeksisters in die yskas. Dit was heerlik en was so gasvry van die gasvrou om ons ervaring uniek en aangenaam te maak. Let wel: Die water kom uit 'n rivier en kan dalk bruin voorkom. Daar was wel 'n houer met drinkwater voorsien. Ons het ons eie gebottelde water saamgebring. Ons het ons naweek baie geniet en ons kan Die Perdestal aanbeveel vir 'n uitstekende ervaring, en ons is binnekort weer terug. Die akkommodasie is dierevriendelik en die hele area is omhein, wat maak dat jou hondjie veilig is. Jy kan ook jou motor reg voor die eenheid parkeer wat jou in- en uitpak gerieflik maak. Dit was 'n heerlike naweek wat ons nie gou sal vergeet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hyla K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Heerlike rustig om jouself te herondek. Heerlik gebly met 'n lekker vuurtjie wat knetter. Enigste iets wat nie daar was nie, was 'n bottel oopmaker. Het 'n lekker tuisgebakte broodjie en vyekonfyt gekry. Heerlik!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2024

Pure plaas. Pragtige kothuis met al die nodige geriewe - en 'n ietsie ekstra vir die bederf. Die vars plaasbrood met botter en konfyt met ons aankoms was net wat ons nodig gehad het na 'n lang dag. Die huis is prakties en smaakvol gemeubileer. Die braaihout was ongelukkig nat, maar gelukkig is die dorp net 5 km ver vir Plan B.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Martelize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R316, Mierkraal Plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA277d5aae6a802b66130c2e1f95b7913c5c47b40fc71cbacfccb6c74be42c65d6517eb4ae13e99a58704cd8fc4097e4a69e14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 R316 Mierkraal Farm 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.436673210879 19.858150037798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang