Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Perdestal

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Des 2024 tot 13 Feb 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R316, Mierkraal Plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 R1 445 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Perdestal is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat op die R316 op die Mierkraal Plaas buite Napier geleë is. Dit is ideaal vir diegene wat wil wegbreek van die bedrywige stadslewe en opsoek is na rustigheid of ‘n bietjie van die plaaslewe wil ervaar.

Dié eenslaapkamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 enkelbeddens en 2 beddens vir kinders. Die en-suite badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n gasgeiser, skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, eenplaatgasstoof, eenplaat-elektriese stoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike stoele en ‘n eetarea met 'n etenstafel en 'n kaggel wat ook as 'n binnebraai gebruik kan word. Daar is al die nodige braaitoerusting, ‘n swartpot en 'n oondjie vir pizza en brood. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kothuis lei na 'n stoep met sitplek en 'n uitsig oor die tuin. Gaste kan stap of piekniek hou.

Die tuin is omhein, so gaste kan hul honde saambring. Veilige parkeerplek agter 'n groot hek is beskikbaar. Gaste kan swem en kajak vaar. Geniet die plaasaktiwiteite en ervaar die plaaslewe, meestal in die week, maar veral die opwinding tydens plant- en oestyd.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Judy C
Saam met lewensmaat
5.0
Short break but so worth it. Absolutely amazing stay, hosts are very attentive, and their customer care is outstanding. Loved all the l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Willy S
Saam met lewensmaat
5.0
A memorable stay in the rolling farmland hills of the Overberg. We enjoyed five wonderful nights on the farm, and the beautifully furni...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Marius R
Saam met lewensmaat
5.0
Overberg Wegbreek naweek. Heerlike plattelandse plaashuisie met kaggel en uitstekende geriewe. Veilige parkering, die hoederhaan wat jou outomatiese w...
Sien meer
Sep 2024
Ronel V
Saam met lewensmaat
5.0
Plaas akkommodasie van hoe gehalte. Dit was ons 2de keer by Die Perdestal. Goeie kommunikasie van gasvrou, pragtige skoon verblyf met alles om jou ver...
Sien meer
Jun 2024
Emma R
5.0
Peaceful, relaxed, comfortable, and somewhere you'll want to go more than once! This cottage was perfect and I love that it's pet-frien...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Martelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R316, Mierkraal Plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Perdestal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 445
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 445
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R316, Mierkraal Plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA277d5aae6a802b66130c2e1f95b7913c5c47b40fc71cbacfccb6c74be42c65d6517eb4ae13e99a58704cd8fc4097e4a69e14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 445 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 R316 Mierkraal Farm 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.436673210879 19.858150037798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang