Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Perdestal

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2025 tot 2 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R316, Mierkraal Plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 R1 360 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Perdestal is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat op die R316 op die Mierkraal Plaas buite Napier geleë is. Dit is ideaal vir diegene wat wil wegbreek van die bedrywige stadslewe en opsoek is na rustigheid of ‘n bietjie van die plaaslewe wil ervaar.

Dié eenslaapkamer kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is ‘n dubbelbed in die slaapkamer met ‘n en-suite badkamer wat oor 'n stort, wasbak en 'n toilet beskik. Die loft area het twee enkelbeddens. Daar is ook ‘n ruim aparte badkamer met stort. Warm water word deur 'n gasgeiser verkry. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor ‘n sitarea met gemaklike stoele, 'n etenstafel en 'n kaggel wat ook as 'n binnebraai gebruik kan word. Daar is ook al die nodige braaitoerusting, ‘n swartpot en 'n oondjie vir pizza en brood. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kitchenette met ketel, broodrooster en opwas geriewe. Die kitchenette lei na ‘n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, eenplaatgasstoof, eenplaat-elektriese stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en “convection airfryer oven” toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kothuis lei na 'n stoep met sitplek en 'n uitsig oor die tuin. Gaste kan stap of piekniek hou.

Die tuin is omhein, so gaste kan hul honde saambring. Veilige parkeerplek agter 'n groot hek is beskikbaar. Gaste kan swem en kajak vaar. Geniet die plaasaktiwiteite en ervaar die plaaslewe, meestal in die week, maar veral die opwinding tydens plant- en oestyd.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sanet V
Saam met vriende
5.0
Stunning and amazing! Ons het vreeslik lekker gekuier. Die vars gebakte brood, die koeksisters en choccies wat vir ons gewag het, was 'n mooi geskenk....
Sien meer
Jan 2025
David E
Saam met lewensmaat
5.0
Lekkerder sal jy nie kry as 'n rustige atmosfeer en die vars skoon natuurlug! 'n Weggsteekte juweel, sal hom beslis aanbeveel.
Des 2024
Jean-louis D
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik en ontspannend. Presies wat ons benodig het. Die eienaars was baie gasvry, behulpsaam en het ons verwagtinge oortref!
Des 2024
Judy C
Saam met lewensmaat
5.0
Short break but so worth it. Absolutely amazing stay, hosts are very attentive, and their customer care is outstanding. Loved all the l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Willy S
Saam met lewensmaat
5.0
A memorable stay in the rolling farmland hills of the Overberg. We enjoyed five wonderful nights on the farm, and the beautifully furni...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Martelize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R316, Mierkraal Plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Perdestal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 360
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R316, Mierkraal Plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA277d5aae6a802b66130c2e1f95b7913c5c47b40fc71cbacfccb6c74be42c65d6517eb4ae13e99a58704cd8fc4097e4a69e14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 360 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 R316 Mierkraal Farm 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.436673210879 19.858150037798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang