Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Pienk Deur

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Marthi H
1 nag
5.0
Mei 2024

Kreatiwiteitshupstoot. Met die intrapslag is ek geïnspireer deur die kreatiwiteit en aandag aan detail. Pragtige huis om te deel met die eienaar, tog met die nodige privaatheid. Die foto's is akkurate voorstellings van wat ek met aankoms gesien het, maar dit word voortdurend mooi gemaak om by die seisoene te pas. Diereliefhebber. Veilige omgewing om met my hond te gaan stap. Die eienaar het uit haar pad gegaan om spesiale versoeke te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David H
1 nag
5.0
Mei 2024

Comfortable with good value for money. The hostess was very friendly and helpful. A surprise was the microwave and small fridge in the room, of which I was unaware before.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderful. Fleur is a great hostess. We had a lovely stay. Quiet and safe surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Die lekkerste bly ooit! Dit was baie lieflik en die ontvangs was vriendelik. Ek sal definitief weer bespreek en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Bekostigbare en gerieflike verblyf. Kon nie vra vir 'n beter gasvrou as Fleur nie; vanaf die oomblik wat ons daar aangekom het, tot die oggend van ons vertrek het sy uit haar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Ek sal beslis die akkommodasie aanbeveel en sal weer daar gaan bly in die toekoms. Dit was soos om by 'n vriendin aan huis te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fleur
Die Pienk Deur
Wat 'n plesier en voorreg was dit nie om vir Sonja en haar vriendin te huis vir die naweek nie. Ek was sommer teleurgestel toe die tyd aangebreek het toe hulle moes ry. Regte huis mense met geen fieterjasies nie. Sal hulle met ope hart aanbeveel vir enige akkommodasie. Ek hoop hulle kom weer by my kuier!

Anonieme gas
1 nag
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shareen C
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2024

Gasvryheid. Dit was net 1 aand. Geen klagtes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nigel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustigheid en lekker. Baie geniet dit saam met Tannie. Dankie vir die mooi skoon kamer. Ons sal enige tyd weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fleur
Die Pienk Deur
Dit was 'n absolute groot plesier om julle by my te huisves. Julle is gemaklike gaste en het my plek skoon en netjies gelaat. Ek kan julle sterk aanbeveel vir enige ander gaste en sal hulle enige tyd terug verwelkom!

Adriaan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

'n Ideale gastekamer met topklas gasvryheid. Ons het baie lekker in Fleur se gastekamer gebly. Fleur is baie gasvry en het dadelik vir ons 'n drankie aangebied toe sy hoor dat ons lank op die pad was. Die kamer is baie skoon, die bed is baie gemaklik, en die beddegoed is kwaliteit. Die sjokolade op die bed was 'n aangename verrassing! Die area is veilig en sentraal, so ons het sommer in die aand na die restaurant geloop. Ons sien reeds uit na ons volgende vakansie in Caledon by Fleur se Pienk Deur-gastekamer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fleur
Die Pienk Deur
Goeiemiddag Adriaan. Dit was vir my hier by Die Pienk Deur baie aangenaam en 'n voorreg om julle vir 2 aande te kon huisves. Julle is 2 pragtige opbouende jong mense met baie goeie waardes en interessante geselskap. Julle is die ideale gaste vir enige gasvrou. Hoop om julle spoedig weer te sien. Groete Tannie Fleur

Nico S
1 nag
4.8
Des 2023

Sal weer daar aandoen as ek in die omgewing is. Baie gasvrye ontvangs, rustige en veilige omgewing, maklik om te vind.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fleur
Die Pienk Deur
Hallo Nico, dankie vir jou resensie. Ek is bly jy het jou verblyf geniet en sal jou enige tyd weer ontvang wanneer jy in die omgewing is.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Fleur Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upingtonstraat 23, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fd62228c7166b6f33b255b36c7b7d9832d42a1f57825da0406317cbfbabb5773847e42be7b97c2c3fe441e94f9053bea554?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 23 Upington Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.232664740347 19.425188419643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang