Die Pienk Deur
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Fleur Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Marthi H - Mei 2024
Algehele gradering
Kreatiwiteitshupstoot.
Lees meerDavid H - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable with good value for money.
Tanja B - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Nicole J - Mrt 2024
Algehele gradering
Die lekkerste bly ooit!
Sonja H - Feb 2024
Algehele gradering
Bekostigbare en gerieflike verblyf.
Die Pienk Deur se terugvoer
Wat 'n plesier en voorreg was dit nie om vir Sonja en haar vriendin te huis vir die naweek nie. Ek was sommer teleurgestel toe die tyd aangebreek het toe hulle moes ry. Regte huis mense met geen fieterjasies nie. Sal hulle met ope hart aanbeveel vir enige akkommodasie. Ek hoop hulle kom weer by my kuier!
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Shareen C - Mei 2024
Algehele gradering
Gasvryheid.
Nigel R - Okt 2023
Algehele gradering
Rustigheid en lekker.
Die Pienk Deur se terugvoer
Dit was 'n absolute groot plesier om julle by my te huisves. Julle is gemaklike gaste en het my plek skoon en netjies gelaat. Ek kan julle sterk aanbeveel vir enige ander gaste en sal hulle enige tyd terug verwelkom!
Adriaan O - Jan 2023
Algehele gradering
'n Ideale gastekamer met topklas gasvryheid.
Lees meerDie Pienk Deur se terugvoer
Goeiemiddag Adriaan.
Dit was vir my hier by Die Pienk Deur baie aangenaam en 'n voorreg om julle vir 2 aande te kon huisves. Julle is 2 pragtige opbouende jong mense met baie goeie waardes en interessante geselskap. Julle is die ideale gaste vir enige gasvrou. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete
Tannie Fleur
Nico S - Des 2023
Algehele gradering
Sal weer daar aandoen as ek in die omgewing is.
Die Pienk Deur se terugvoer
Hallo Nico, dankie vir jou resensie. Ek is bly jy het jou verblyf geniet en sal jou enige tyd weer ontvang wanneer jy in die omgewing is.
Mari B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gasvrye ontvangs.
Die Pienk Deur se terugvoer
Marié dit was vir my 'n groot plesier om jou te huisves. Jy was 'n baie verstaanbare gas en is enige tyd welkom.
Frans F - Nov 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Die Pienk Deur se terugvoer
Dit was plesier om julle by my te huisves. Julle is gemaklike gaste en het my plek skoon en netjies gelaat.
Suzan J - Jan 2023
Algehele gradering
Ongerieflik, sal nooit weer soontoe gaan nie.
Lees meerDie Pienk Deur se terugvoer
Beste Suzan
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ek is baie jammer om te lees van jou slegte ervaring hier. Ek verstaan dat die geriewe wat jy noem vir jou belangrik is, hoewel ek graag vir jou wil uitwys dat my akkommodasie gelys is sonder 'n TV, lugversorging, 'n en-suite badkamer en 'n eksklusiewe kombuis. Soos gelys is daar wel 'n badkamer vir jou uitsluitlike gebruik en gemeenskaplike kombuis-fasiliteite. Hoewel dit nie so gelys is nie is daar wel 'n waaier in die gastekamer. Omdat die gastekamer so adverteer word, is dit vir my egter moeilik om jou teleurstelling te verstaan. Ek sou voorstel dat jy met jou volgende bespreking deur die advertensie sal lees voor jy die bespreking maak. Dit is vir my hartseer dat jy nie met jou teleurstelling na my toe te gekom het nie. Ek sou jou graag gehelp het met alternatiewe akkommodasie.
Groete en'n voorspoedige 2023,
Fleur
Salomie S - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, gasvry, waarde vir geld.
Die Pienk Deur se terugvoer
Hallo Salomie
Ek is baie bly julle het die kuier in Caledon en omliggende plekke geniet het en dat julle lekker geslaap by Die Pienk Deur.
Neal H - Des 2022
Algehele gradering
Ons het die kuier daar baie geniet, dit is rustig.
Die Pienk Deur se terugvoer
Hallo Neal, dit was vir my 'n groot plesier om julle te huisves en julle is te enige tyd welkom om weer te kom. Voorspoed vir 2023.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Upingtonstraat 23, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang