Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Pienk Deur

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upingtonstraat 23, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R620 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Pienk Deur is 'n ruim oornagkamer met 'n gedeelde ingang in die eienaar se huis in Caledon. Dis 'n sentrale oorslaapplek vir 'n paartjie of sakereisiger.

Die oopplan-kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n gemaklike rusbank. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die badkamer is uitsluitlik vir die gastekamer se gebruik. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, beskuit en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n binnehof met braaigeriewe, 'n gedeelde kombuis en 'n eetarea. Parkeerplek is in die straat beskikbaar.

Daar is beperkte krag en WiFi beskikbaar tydens beurtkrag.

Die eenheid is naby winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Marthi H
5.0
Kreatiwiteitshupstoot. Met die intrapslag is ek geïnspireer deur die kreatiwiteit en aandag aan detail. Pragtige huis om te deel met die eienaar, tog ...
Sien meer
Mei 2024
David H
5.0
Comfortable with good value for money. The hostess was very friendly and helpful. A surprise was the microwave and small fridge in the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Tanja B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Fleur is a great hostess. We had a lovely stay. Quiet and safe surroundings.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Nicole J
5.0
Die lekkerste bly ooit! Dit was baie lieflik en die ontvangs was vriendelik. Ek sal definitief weer bespreek en aanbeveel.
Mrt 2024
Sonja H
Saam met vriende
5.0
Bekostigbare en gerieflike verblyf. Kon nie vra vir 'n beter gasvrou as Fleur nie; vanaf die oomblik wat ons daar aangekom het, tot die oggend van ons...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Fleur Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Upingtonstraat 23, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Pienk Deur het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upingtonstraat 23, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fd62228c7166b6f33b255b36c7b7d9832d42a1f57825da0406317cbfbabb5773847e42be7b97c2c3fe441e94f9053bea554?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 23 Upington Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.232664740347 19.425188419643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang