Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Plaas Kothuis

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Elna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gekuier. Baie lekker gebly, baie aangename gasvrou. Vreeslik oulike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannah M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

It was beautiful. It was pretty good and a warm welcome we had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amicka L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Dankie vir veilige vriendelike mense. Was op my gemak dat my kinders veilig was. Perfekte plekkie. Vriendelike gasvrye eienaars. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Heerlik. Ons het heerlik gebly. Dit was baie stil en rustig. Die gasheer was baie hulpvaardig en beskikbaar wanneer nodig. Die pad na die plek is nie baie goed nie, en mense met lae motors of laeprofielbande mag dalk effens sukkel. Dit was egter baie veilig agter elektriese heinings, en die sonkrag + gasstelsels was 'n aangename verrassing. Die kombuis was toegerus soos beskryf, en langer verblyf sou heeltemal gerieflik gewees het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

As jy wil wegkom van die stadsgejaag. Hierdie is die plek. Baie lekker gebly. Alles soos geadverteer. Geen onaangename verrassings.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Steve V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Waarde vir geld. Vriendelike ontvangs, veilig en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franico J
Kort verblyf
3.6
Des 2023

Heerlik rustig en veilig. Vriendelikheid, mooi omgewing en behulpsaamheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Andisiwe B
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Des 2023

It was in nature, so very calm and connecting. We felt at peace. Our stay was very nice. The owner, DC, and his wife were very welcoming and accommodating. They cared for our safety. We felt safe knowing they were around. We had a great stay and will definitely be coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

DC Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 60

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierieklapperweg 67, Elandshoek, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe08248fad96a1889a73198861f3a59440683c312acbe23685bf803b307bb4581ebb9a0585d839bcab063629de99fea029768?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 5 mense 8 5 1 5 67 Kierieklapperweg Elandshoek 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7228513 28.5028287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang