Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Plaas Kothuis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

DC Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 60

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Die Plaas Kothuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elna V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

Baie lekker gekuier.

Baie lekker gebly, baie aangename gasvrou. Vreeslik oulike plek.

Hannah M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah M

It was beautiful.

It was pretty good and a warm welcome we had.

Amicka L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amicka L

Dankie vir veilige vriendelike mense. Was op my gemak dat my kinders veilig was.

Perfekte plekkie. Vriendelike gasvrye eienaars. Skoon en netjies.

Wynand S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S

Heerlik. Ons het heerlik gebly. Dit was baie stil en rustig. Die gasheer was baie hulpvaardig en beskikbaar wanneer nodig.

Die pad na die plek is nie baie goed nie, en mense met lae motors of laeprofielbande mag dalk effens sukkel. Dit was egter baie veilig agter elektriese heinings, en die sonkrag + gasstelsels was 'n aangename verrassing. Die kombuis was toegerus soos beskryf, en langer verblyf sou heeltemal gerieflik gewees het.

Dawie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie B

As jy wil wegkom van die stadsgejaag. Hierdie is die plek.

Baie lekker gebly. Alles soos geadverteer. Geen onaangename verrassings.

Steve V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve V

Waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs, veilig en ruim.

Franico J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Franico J

Heerlik rustig en veilig.

Vriendelikheid, mooi omgewing en behulpsaamheid.

Andisiwe B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Andisiwe B

It was in nature, so very calm and connecting. We felt at peace.

Our stay was very nice. The owner, DC, and his wife were very welcoming and accommodating. They cared for our safety. We felt safe knowing they were around. We had a great stay and will definitely be coming back.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierieklapperweg 67, Elandshoek, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe08248fad96a1889a73198861f3a59440683c312acbe23685bf803b307bb4581ebb9a0585d839bcab063629de99fea029768?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 5 mense 8 5 1 5 67 Kierieklapperweg Elandshoek 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7228513 28.5028287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang