Die Plaashuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mirelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 114
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Johan P - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker.
Annalie D - Sep 2024
Algehele gradering
Vir oornag is daar alles wat jy nodig het en dit is netjies.
Magda B - Aug 2024
Algehele gradering
I trust that it would be available every time I work in Pretoria.
Annelien N - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Lizandi V - Aug 2024
Algehele gradering
Gemaklik en perfek vir 'n gesin van 4.
Salome W - Aug 2024
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het!
Vanessa B - Aug 2024
Algehele gradering
Het alles gehad wat ons nodig gehad het, stil en privaatheid!
Liezel G - Jul 2024
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik. Waarde vir geld. Sien sterre.
Rose R - Jul 2024
Algehele gradering
Absolutely fantastic - comfortable & really good value for money.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Melandi P - Jun 2024
Algehele gradering
Very good would recommend!
Karin H - Jun 2024
Algehele gradering
Doeltreffend.
Edmund J - Jun 2024
Algehele gradering
Huislike, netjiese vyfster verblyf teen 'n baie billike tarief.
Sanette R - Jun 2024
Algehele gradering
Excellent plekkie.
Odette V - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker oornag verblyf.
Frans V - Mei 2024
Algehele gradering
Verseker gebruik ons Die Plaashuis weer vir 'n Pretoria oornag.
Menante L - Apr 2024
Algehele gradering
Ideale korttermyn verblyf.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer.
Corne H - Apr 2024
Algehele gradering
Ek sal die plekkie enige tyd aanbeveel.
Hendrik V - Mrt 2024
Algehele gradering
Very pleasant stay, centrally located and the host was friendly and very helpful.
Anita O - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en stil.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Anita. Dit was lekker om julle te ontmoet. Julle is enige dag weer welkom.
Petro N - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend, sal verseker weer by Die Plaashuis oornag.
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie Petro. Julle is sulke aangename mense. Kom gerus weer.
Schalk J - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie, Schalk. Waardeer julle goeie terugvoer. Kom gerus weer.
Leonie F - Jun 2024
Algehele gradering
Vinnig maar doeltreffend.
Estelle R - Mei 2024
Algehele gradering
Was gemaklik, rustig en stil.
Samara V - Jan 2024
Algehele gradering
Geen verrassings nie, presies soos geadverteer.
Riaan V - Feb 2024
Algehele gradering
Mirelda het ons hartlik en vriendelik ontvang.
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie Riaan, julle is 'n pragtige gesin. Enige dag weer welkom.
Charles D - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Elizna G - Des 2023
Algehele gradering
Baie huislik gewees. Alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek.
Isabella N - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf in 'n netjiese plek met 'n vriendelike gasvrou!
Heinrich W - Nov 2023
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly, en dit is baie goeie waarde vir geld. Sal verseker weer.
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie Heinrich, jy is enige dag weer welkom. Baie dankie vir jou ondersteuning.
Margie L - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties, waarde vir geld, netjies, kon nie vir meer vra nie.
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie Margie, so lekker om te hoor dat julle lekker geslaap het. Kom gerus weer.
Zairon B - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderful stay.
Die Plaashuis se terugvoer
Thank you Zairon for the support. Please come again.
Heine P - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en veilig.
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie Heine, vir jou terugvoer. Kom gerus weer.
Charmaine J - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gekuier.
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie Charmaine. Julle is enige tyd weer welkom. Dankie vir die ondersteuning.
René T - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik, veilig, uitstekende diens, puik akkommodasie.
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie René vir die pragtige resensie. Dankie vir julle ondersteuning, kom gerus weer.
Lettie Z - Okt 2023
Algehele gradering
Gastehuis gerieflik geleë naby Garsfontein Hoërskool waar my seun 'n oefenkamp bygewoon het.
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie Lettie vir die pragtige resensie en jou ondersteuning. Ek hoop ons sien mekaar weer in die toekoms.
Maryke M - Sep 2023
Algehele gradering
Piece of heaven.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Maryke. Kom gerus weer.
Martin B - Jul 2023
Algehele gradering
Bekostigbare, veilige, skoon blyplek.
Maryna C - Jul 2023
Algehele gradering
'n Juweel in 'n baie rustige buurt.
Zacharias (zagrys) W - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik en lekker naby aan Faerie Glen Hospitaal waar my vrou vir toetse en afspraak by spesialis moes gaan.
Lees meerMarilize D - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik warm geslaap, soveel gasvryheid. Het regtig die ekstra myl vir ons gestap!
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie Marilize, was lekker om julle te ontmoet. Baie dankie vir die ondersteuning, julle is baie welkom hier.
Ulrike B - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike snoesige beddegoed en elektriese kombers om 'n goeie nagrus te verseker!
Nel V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik snoesig!
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning en vir die pragtige resensie.
Monja L - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik en rustig.
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie Monja, kom gerus weer.
Christel V - Mei 2023
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras en het heerlik gebly.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Christel. Waardeer julle ondersteuning. Julle is enige dag welkom.
Faith L - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastic, peacefull, close to all the shops.
Die Plaashuis se terugvoer
Thank you Faith, was so nice to meet you. Thank you for this beautiful words. Please come again.
Russell W - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker daar gekuier.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Russell, waardeer die terugvoering. Julle is enige tyd welkom.
Beverley B - Apr 2023
Algehele gradering
Simply awesome en meer as wat ons verwag het.
Lees meerDie Plaashuis se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Ek is so dankbaar dat julle so lekker gebly het. Die Here is goed vir ons. Julle is baie welkom om weer te kom bly.
Johan V - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige eenheid met als wat mens nodig het.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Johan
Melanie S - Apr 2023
Algehele gradering
Perfek, gerieflik en stylvol.
Lees meerDie Plaashuis se terugvoer
Baie dankie, Melanie, vir jou moeite om hierdie resensie met soveel besonderhede te gee. Julle is model gaste. Ek sien uit na julle volgende besoek.
Carina M - Mrt 2023
Algehele gradering
Puik akkommodasie!
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie Carina, was baie lekker om julle te ontmoet.
Baie dankie vir die pragtige resensie en die ondersteuning. Kyk uit vir julle volgende jaar.
Ansia V - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Ansia
Jurie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasies.
Annette D - Mrt 2023
Algehele gradering
Die Plaashuis is baie gerieflike gelee en het alles wat mens nodig het vir 1 nag se oorslaap.
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie Annette, vir die pragtige resensie. Kom gerus weer.
Wouter P - Jan 2023
Algehele gradering
Huis weg van huis.
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie Wouter, kom gerus weer as jou seun iets by die skool aan het.
Lena V - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde!
Kobus D - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Kobus, was aangenaam om julle te ontmoet. Kom gerus weer.
Jean-pierre J - Des 2023
Algehele gradering
Die plaashuis was dit nou lekker. Die lekkerste verblyf in Garsfontein. Hy is perfek.
Funzi M - Nov 2023
Algehele gradering
It was lovely and it was very peaceful.
Elzann T - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagplekkie. Sal dit beslis aanbeveel.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Kom gerus weer.
CARINA P - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik by Die Plaashuis gebly, skoon en gerieflik. Het alles in wat jy nodig het. Die sonpanele met geen loadshedding was 'n groot bonus.
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie Carina. Waardeer die ondersteuning. Dankie vir die pragtige resensie. Kom gerus weer.
Louise F - Feb 2023
Algehele gradering
Convenient, clean, had everything I needed.
Petrus S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig en sal weer daar gaan bly.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Petrus
Graham H - Jun 2023
Algehele gradering
Overnight stop for medical visit.
Die Plaashuis se terugvoer
Thank you for the support.
Carien S - Des 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Kobus W - Nov 2022
Algehele gradering
Was eerste verblyf, aan alle verwagtinge voldoen.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie oom, so lekker om jou te ontmoet. Kom gerus weer.
André S - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie André, waardeer die pragtige resensie.
Michelle R - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker, gemaklik en bekostigbaar.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Michelle vir jou pragtige resensie
Ralph A M - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, sentraal, waarde vir geld, vriendelike ontvangs.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie.
Jy en Nicolette is baie welkom.
Dankie vir die pragtige resensie.
Johan R - Sep 2022
Algehele gradering
Baie tevrede. Ligging is perfek. Die huisie is gerieflik en als wat jy nodig het.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Johan,
Ons waardeer die pragtige resensie.
Tinkie V - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gemaklik.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Tinkie, waardeer die pragtige terugvoer. Kom gerus weer.
Karen A - Aug 2022
Algehele gradering
Cozy. Comfortable. Clean. Home away from home.
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie Karen, ek waardeer jou resensie. Julle is enige dag weer welkom.
Hendrina D - Aug 2022
Algehele gradering
Overnight stay for a doctor's visit.
Lees meerDie Plaashuis se terugvoer
Thank you Hendrina. Every guest is God send. I am extremely thankful for every guest, every booking and it warms my heart to hear when people enjoyed their stay. Thank you for your support and the beautiful review.
Nicole J - Aug 2022
Algehele gradering
Everything needed for a long or short stay, neat, beautiful room and home away from home vibe, loved it.
Die Plaashuis se terugvoer
Thank you for the beautiful review. You are welcome back any day.
Marina V - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam en veilig.
Lees meerDie Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Marina, was heerlik om te ontmoet. Waardeer die pragtige terugvoer.
Erik L - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflike en puik verblyf.
Melanie L - Jul 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly!
Lees meerDie Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Melanie, was so lekker om julle te ontmoet. Baie dankie vir jou pragtige resensie. Waardeer dit baie! Julle is enige dag weer welkom.
Loekie H - Jun 2022
Algehele gradering
Excellent.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, julle is enige dag weer welkom.
Louis J - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gasvry, behulpsaam, vriendelike diens en uitstekende verblyf.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Louis, vir hierdie pragtige resensie. Dit is altyd lekker om terugvoer te ontvang. Julle is enige dag weer welkom.
Nico L - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker warm geslaap sonder geraas in stilte.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Nico, ek is bly om te hoor julle het warm geslaap.
Karlien M - Mei 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Karlien vir jou resensie, kom gerus enige dag weer.
Lizinka D - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Lizinka, kom gerus weer.
Suzette M - Apr 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lees meerDie Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Suzette, ek moes nou die resensie meer as een keer lees. Dankie, dit is so pragtig en laat my hart oorloop van dankbaarheid. So lekker om te lees dat my gaste lekker bly.
Marilette D - Apr 2022
Algehele gradering
Vreeslik lekker.
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie Marilette, waardeer die pragtige terugvoer. Dankie vir julle ondersteuning, hoop ons sien julle binnekort weer.
Daan C - Apr 2022
Algehele gradering
Baie beslis die moeite werd. Uitstekende diens.
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie, dit is 'n pragtige resensie. Waardeer al my gaste. Julle is enige dag weer welkom.
Amanda J - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, veilige omgewing. Lekker plaasgevoel.
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie Amanda vir die pragtige resensie. Kom gerus weer.
Kobus V - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon, veilig en naby alles.
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie Kobus waardeer jou pragtige resensie. Julle is baie welkom.
Michelle R - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie Michelle, vir jou pragtige resensie. Dit was heerlik om julle te ontvang. Kom gerus weer.
Nhlahla S - Jan 2022
Algehele gradering
Peaceful and lovely stay.
Die Plaashuis se terugvoer
Thank you Nhlahla for the beautiful review.
Johnelle D - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelik en lekker.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Johnelle, waardeer die pragtige terugvoer.
Isabel R - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker en sal definitief weer daar gaan bly.
Belinda L - Jan 2022
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang.
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie Belinda, dit is 'n pragtige resensie. Julle is enige dag weer welkom.
Marius K - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en smaakvol.
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie Marius, bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Julle is enige dag weer welkom.
Braam K - Nov 2022
Algehele gradering
Simplisties en funksioneel.
Fritz V - Jun 2022
Algehele gradering
Pleasant stay in a rondawel.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Fritz, ek waardeer die terugvoer.
Henk V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjiese plek wat veel meer gee as gastehuise op pad kaap toe bv. ontbytgraankos, genoeg koffie, tee suiker melk vir meer as 2 keer se koffie of tee, en met vriendelik ontvangs.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Henk, waardeer jou pragtige resensie. Julle is baie welkom om weer te kom oorslaap.
Zander V - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelik, gerieflik en veilig.
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie Zander vir jou mooi resensie.
Marli W - Des 2021
Algehele gradering
Oulike plek.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Marli vir die mooi resensie.
Dirk G - Nov 2021
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het.
Die Plaashuis se terugvoer
Julle is enige dag weer welkom.
Irma C - Des 2021
Algehele gradering
Klein juweel!
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Irma, was heerlik om julle te ontmoet. Kom gerus enige tyd weer.
Elja V - Nov 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Elja, waardeer die pragtige terugvoer. Kom gerus gou weer.
Martie K - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie, Martie! Was so lekker om te ontmoet, kom kuier gerus weer by Die Plaashuis.
Werner G - Sep 2021
Algehele gradering
Baie mooi en skoon, goed toegerus.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Werner.
Jou terugvoering word waardeer.
Ilze S - Sep 2021
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Die Plaashuis se terugvoer
Wow dit is nou 'n pragtige resensie. Sjoe dit is presies wat ek vir die gaste wil skep. Dankie Ilze, my hart loop oor van blydskap en dankbaarheid. Die Here is vir my goed. Julle is enige tyd welkom om weer "huistoe" te kom.
Elrina R - Sep 2021
Algehele gradering
Ek en my man het net 'n oornagplek gesoek, maar die Plaashuis het ons verwagtinge oortref.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Elrina vir die pragtige resensie, julle is enige dag weer welkom.
Tania Z - Sep 2021
Algehele gradering
Perfek! Veilig en skoon, goed toegerus en cosy. Goeie atmosfeer en gemaklike koningingrootte-bed.
Ronél K - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtig, ruim en baie netjies.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie tannie vir die pragtige resensie. Dit is vir my so lekker om te hoor as mense lekker geslaap het hier in Die Plaashuis. Sien uit om tannie-hulle weer te ontvang.
Kariena H - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en netjies.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie, Kariena. Julle het die plek so mooi skoon en netjies gelos. Waardeer die goeie terugvoer.
Babsie G - Jul 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en die woonstel was baie skoon en netjies.
Die Plaashuis se terugvoer
Nogmaals baie dankie vir julle ondersteuning. Julle is ster gaste en is enige tyd weer welkom.
Belinda L - Nov 2020
Algehele gradering
Veilige, pragtig en skoon plekkie.
Die Plaashuis se terugvoer
Dankie Belinda, vir jou pragtige terugvoer. Ek waardeer jou beskrywing. Die Plaashuis se deur staan oop vir julle.
Marilet S - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie Marilet.
Julle is enige tyd weer welkom. Was heerlik om julle te ontvang.
Dankie vir die pragtige terugvoer.
Bernard S - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastic stay.
Die Plaashuis se terugvoer
Thank you for the beautiful feedback.
You are always welcome.
Nick S - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik!!! Lekker gebly!!!
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Altyd lekker en dankbaar om te hoor as die gaste lekker bly. Baie welkom om enige tyd weer hier te kom bly.
Beatrice N - Sep 2020
Algehele gradering
Aangenaam, geen steurings. Goed toegerus, ontbyt goed, melk en drink verversings.
Die Plaashuis se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Waardeer elke gas en wanneer my gaste hul verblyf geniet is dit so lekker om te hoor. Julle is altyd welkom by Die Plaashuis.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vleilandstraat 513, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang