Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Plaashuis

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 8 Okt 2024 tot 11 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleilandstraat 513, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R620 R527 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Plaashuis is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in Garsfontein se woongebied met slaapplek vir tot 4 gaste. Die eenheid maak van sonkrag gebruik en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Hierdie oopplan-eenheid is ideaal vir 'n gesin en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n koningingrootte-bed, asook 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaatstofie, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en ontbytpap word voorsien. Maaltye kan by die eetarea met sitplek vir 2 geniet word. Daar is 'n TV met DStv en WiFi. 'n Braaier met braaigeriewe is beskikbaar op aanvraag.

Veilige onderdakparkeerplek word voorsien en 'n wasgoeddiens is beskikbaar op versoek teen ekstra koste. Let asb. dat die eienaars en hulle hondjies ook op die perseel woon.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Christian S
Gesin met klein kinders
5.0
Ek het net 'n slaapplek nodig gehad vir 2 aande en dit was perfek vir daai doel. Baie gerieflik geleë naby aan geriewe en inkopiesentrums.
Okt 2024
Gordon B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer daar bly. Baie lekker plek en skoon.
Okt 2024
Johan P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Ons was net vir 'n kort tydjie daar, maar die plek is baie mooi en netjies.
Sep 2024
Annalie D
Saam met lewensmaat
5.0
Vir oornag is daar alles wat jy nodig het en dit is netjies. Baie dankie, vir die bedrag is alles voldoende en netjies.
Sep 2024
Magda B
Besigheidsreis
5.0
I trust that it would be available every time I work in Pretoria. It is the most amazing guesthouse, definitely home away from home. It...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mirelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Vleilandstraat 513, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Die Plaashuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R620
R620 R527
per nag (plek vir 4)
Vanaf R620
R620 R527
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleilandstraat 513, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f07a26520e7cc4ac92c4ed65ceb935dbd9aa0adff591b9d2fd54716c4f98a33ae052acba5ebadd48d3509b52a45da19ccbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R620 nouVanaf R527 per nag (plek vir 4) 116 5 1 5 513 Vleiland Street Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.800947771177 28.298370906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang