Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ponthuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Jordan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Tranquility, peaceful, lekker. This little getaway was absolutely worth every cent! Welcomed by 2 gorgeous doggies, Emma and Jacky. Very peaceful, relaxing and an amazing escape from city life. Ps. The sunsets are ridiculously breathtaking!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdaleen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

The location was great. The location met our expectations. We enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ghurshim M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

It was excellent and I highly recommend it to others. Excellent! The view was brilliant. The house was clean and had all we needed for the stay. The dogs were awesome. Loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luke W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absolutely incredible! We had loads of fun and really enjoyed relaxing by the fire and in the hot tub, while watching the incredible sunsets! Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Illandra C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig en mooi! Het baie lekker oornag by die Die Ponthuis. Gemaklike koning-groottebed en die woonstel het 'n oulike ingerigte kombuis. Great uitsig oor die rivier vanaf die houtvuur-bad! Wat 'n rustige en pragtige plaasverblyf buite Greyton!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfekte wegbreek in die Overberg. Heerlike kuier, perfekte ligging, vriendelike eienaars, voel asof jy in 'n speokies verhaal intree vir die tydperk wat jy daar is. Baie dankie Kobus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anél Potgieter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons kom definitief terug. Ons het heerlik gekuier. Veral ook saam met die hondjies. Die plekkie is pragtig, rustig met lieflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Plaas kuier met die mooiste uitsig. Die ponthuis is geleë op die mooiste familieplaas, omring deur berge en 'n rivier voor die kothuis. Ons het nooit iemand anders gesien of gehoor nie. Dit was baie rustig en ons het heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Beautiful, serene, peaceful. A beautiful, serene and peaceful location with stunning scenery to wake up to. This should be on everyone's travel stops. Enjoy the homely atmosphere that you'll never want to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ineke B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Stilte in die natuur en veilige, mooi omgewing. Die grondpad was goed en het maklik met die bakkie gery. Huisie is langs die plaasboer se huis, maar is steeds privaat. Heerlik om beide buite en binne braai te hê, so ons kon lekker soggens 'n vuurtjie maak. Ons het ons kayak saamgevat en heerlik geroei op die rivier. WiFi was goed. Ekstra hout was beskikbaar. Afdakkie of sambreel op die stoep sou lekker wees; ons het hoede gehad, so dit het gehelp teen die son.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrede Plaas, 17 km vanaf Greyton, RIviersonderend, 7250, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxYmY5MWI2LTEyZGQtNDk4OS1iMWQ5LWZhYTQ0MjI4YzlkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 Vrede Farm 17 km from Greyton 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.125548955649 19.757837537733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang