Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ponthuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 89 resensies vir Die Ponthuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Luke W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke W

Absolutely incredible!

We had loads of fun and really enjoyed relaxing by the fire and in the hot tub, while watching the incredible sunsets! Will definitely be back!

Illandra C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illandra C

Rustig en mooi!

Het baie lekker oornag by die Die Ponthuis. Gemaklike koning-groottebed en die woonstel het 'n oulike ingerigte kombuis. Great uitsig oor die rivier vanaf die houtvuur-bad! Wat 'n rustige en pragtige plaasverblyf buite Greyton!

Michael F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F

Perfekte wegbreek in die Overberg.

Heerlike kuier, perfekte ligging, vriendelike eienaars, voel asof jy in 'n speokies verhaal intree vir die tydperk wat jy daar is. Baie dankie Kobus!

Anél Potgieter P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anél Potgieter P

Ons kom definitief terug.

Ons het heerlik gekuier. Veral ook saam met die hondjies. Die plekkie is pragtig, rustig met lieflike uitsig.

Bianca L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca L

Plaas kuier met die mooiste uitsig.

Die ponthuis is geleë op die mooiste familieplaas, omring deur berge en 'n rivier voor die kothuis. Ons het nooit iemand anders gesien of gehoor nie. Dit was baie rustig en ons het heerlik ontspan.

Shaun B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun B

Beautiful, serene, peaceful.

A beautiful, serene and peaceful location with stunning scenery to wake up to. This should be on everyone's travel stops. Enjoy the homely atmosphere that you'll never want to leave.

Carli S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli S

Ontspannend, stil, rustig.

Ek en my man het baie lekker gekuier by Die Ponthuis! Die kaggel/binnebraai was 'n bonus tydens 'n groot storm wat die Wes-Kaap getref het.

Martin D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin D

Het meeste van die tyd bergfiets gery in die omgewing en oornag by die Ponthuis.

Was baie rustig, en het lekker gebly. Genoeg hout en geriewe was aanvaarbaar.

Justin S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justin S

A lovely rustic getaway in a beautiful area of the Western Cape.

Calming, tranquil and relaxing.

Beverley S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley S

Very peaceful. Had a good break away.

Was a good break away. Very pretty in the mountains. Very peaceful.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enelga J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enelga J

Rus vir die siel.

Dit was die perfekte plek vir afskakel. Dit is stil, rustig en mooi. Ons batterye is beslis herlaai!

Eduard M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard M

Goeie sielsrus.

Die Ponthuis is 'n moet vir enige persoon wat wil wegbreek vanaf die wêreld en bietjie sielsrus soek.

Daniel G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel G

Quiet and beautiful cottage.

Quaint little place, has all the necessities and the farm was empty when we got there. The two dogs were very friendly, hardly left us alone in fact, but we didn't mind! There isn't any cell signal, but the Wi-Fi was fast so we could still keep in touch with the rest of the world. Kobus was very accommodating and friendly too. Overall a lovely place, will definitely visit again!

Meghan B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meghan B

Rus en vrede van die stadslewe.

Ons het ons eerste huweliksherdenking by Die Ponthuis gevier en ons is so dankbaar vir die mooiste wegbreekplek. Die vriendelike honde, baie hout en cozy kothuis was presies wat ons wou hê! Ons sal dit beslis aanbeveel.

Ayesha D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayesha D

The location is amazing. So tranquil and the hosts were great.

The place was really good value for money and was what we needed. However, as someone who is not into animals, it was a bit of a deterrent to having two dogs on the property that was not separate from their dwelling. The dogs were not badly behaved, and as this is a working farm and the animals were pets it would be good to alert future visitors. Other than that, the place was great! We will still rate the accommodation tops!

Gerhard O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard O

Stil, mooi en rustig.

Regtig mooi en rustig. Sal weer gaan.

Hannah T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah T

Wonderful place to unwind and relax.

What a beautiful place. The location of this holiday accommodation is right by the river. They have two loungers on the patio and a hot tub, which is nice for a sunny day and cool evening. This place is a very rustic and tranquil place to unwind and relax. The only thing I would suggest to the host is to get a patio umbrella; it can get really hot in the afternoon.

Ruan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Kalmte, beeldskoon, natuur.

Die Die Ponthuis se ligging is definitief uitstekend. Grondpaaie was nie 'n probleem nie, maar ek sal gaste aanbeveel om met 'n bakkie of geskikte kar te gaan.

Ben C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ben C

Fantasties

Vriendelike eienaar en wonderlike ligging.

Danielle D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle D

Ons het baie lekker gekuier by Die Ponthuis. Mooi rustig, mooi ligging en baie spasie!

Goeie opsie as mens graag wil wegkom van 'n besige lewe af! Hulle was te gaaf om ons met baie hout te voorsien, en daar is so baie om te doen! Tennisbane, staproetes en nie te ver van Greyton af nie. Ons sal beslis weer 'n draai maak!

Genevieve N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Genevieve N

Rustige plaas-atmosfeer, mooiste uitsig.

Ons het baie lekker gebly, beddens was gemaklik en linne was skoon. Kombuis goed toegerus met alles wat nodig was. Vuurherd in die leefarea was baie welkom teen die koue.

Seraj S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Seraj S

Die Ponthuis: Tranquil nature escape with breathtaking views.

Our recent farm-stay weekend provided the perfect escape from the demands of city life. The picturesque views of mountains, fields, rivers, and dams offered a stunning backdrop that immersed us in the serenity of nature. This rural haven truly made us feel like a part of something greater, providing a much-needed respite from our urban routine. However, navigating the gravel road to reach our destination proved challenging for our smaller vehicle. Nevertheless, the overall experience was well worth it, leaving us grateful for the opportunity to rejuvenate amidst such breathtaking surroundings. Thank you for an unforgettable stay.

Janine O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janine O

Lovely and peaceful remote stay.

We really enjoyed our time at Die Ponthuis. Highs included peaceful and tranquil location, beautiful and well-manicured farm, friendly and happy dogs, spacious and firm bed, very helpful host, warm water that flowed immediately, and ample firewood provided. Lows included evidence of lack of detailed deep cleaning (microwave and top of fridge were dirty with old dirt and the microwave had to be scrubbed inside to clear old food spatters before use), the peace of the last day was disrupted by all-day lawn mowing right outside the accommodation, few good or suitable cooking utensils and containers for a longer stay, limited space to put luggage bags and clothing in bedroom for a longer stay, and no gas option for cooking during bouts of loadshedding. Overall, however, the highs outweighed these lows and we really enjoyed our stay and left feeling refreshed. We would therefore recommend it to others.

Cornel V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel V

Baie mooi uitsig en rustig.

Sou net 'n afdak op die stoep wou gehad het om die mooi in die oggende te kon aanskou, maar alles is nat gedou. Jy moet ook binne sit as dit reën of as die son warm skyn.

Alta E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta E

Die rustige, beeldskone natuur wat voor jou lê en die tyd en skoonheid wat jy kan inneem. Rustig en salige lui-naweek.

Die Ponthuis sal en kan ek aanbeveel! Vriendelik ontvang deur Kobus en hulle hondekinders. Pragtige ou huisie, met die mooiste uitsig en natuurlik die hot tub is fantasties, lui-lekker kuier by Die Ponthuis. Julle sien ons weer!

Janus H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus H

Wonderlike naweek weg.

Baie vriendelike gasheer. Pragtige verblyfplek. Sal hoogs aanbeveel.

Hendrik M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik M

Great.

We really liked the quiet tranquility of the house. Was a great getaway weekend. Was a bit hard to find as we did not know we needed to drive across the grass as there was no road but that is really the only critique - everything else was perfect.

Chante M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante M

Simple en eenvoudig.

Alles wat jy nodig het op een plek. Rustigheid by jou voete.

Wilhelm L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm L

Heerlike rustige vier dae ontspan hier met pragtige uitsig oor die gras en berge.

Hierdie kothuis wat langs die hoofhuis is, het pragtige uitsigte na die berge. Daar is 'n rivier wat verby die plaas loop en die uitsig is werklik pragtig. Die twee vriendelike honde het gereeld kom inloer en ons het ook uitstappies met die grondpaaie na Greyton geniet. Let wel, die grondpad na die plaas van die N2 is baie goed en mens kan dit met 'n Ferrari ry as jy moet, moenie die Google resensies glo oor hoe sleg die pad is nie.

Mendelt V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mendelt V

Goed, mooi, rustig.

Is 'n baie mooi plek. Die grondpad was goed en het maklik daar gekom met 'n Chevrolet Spark. Die reën het die grondpad bietjie modderig gemaak, maar is nog goed rybaar gewees. Die plek was skoon en alles het goed gewerk. Dit is 'n plaashuis so kan nie vergelyk word aan 'n 5-ster hotel nie, maar alles was 100% vir ons. Die plase en die velde was ongelooflik mooi. Daar is nie sein by die huis self nie, maar so 'n km se ry op die grondpad is daar weer sein. Daar is wel wifi in die huisie so ons kon doen was ons wou op die internet.

Denise C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise C

The most beautiful setting.

The actual cottage was comfortable but seemed a bit neglected and needed some attention. Eg. Not all lights were working, needed a shelf in the shower, no candles for load shedding etc. However, the cottage was private and peaceful and the view was superb.

Penny N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny N

Charming country cottage.

Die Ponthuis is set in a beautiful location. With a warm, welcoming host and delightful dogs we immediately felt comfortable. The cottage is delightful! It is well equipped, beautifully decorated and ideal for a weekend getaway.

Kobus V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Fantastiese plek vir ’n afskakelwegbreek.

Greyton is nie ver van die Ponthuis af nie, met baie lekker restaurante en ’n mark op Saterdae.

Kobus L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Fantasties.

Ideale wegbreek en wegkruipplek!

Christiaan L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan L

Hemel op aarde.

Dit was 'n absolute lieflike naweek by die Ponthuis. Die stilte, natuurskoon en die omgewing as 'n geheel doen die siel goed. Die warmbad is 'n moet in die aande onder die sterre! Pak gerus die fietse, stapskoene, visstokke en swemklere. Die Jack Russel (Mila) is ook 'n wonderlike gasvrou wat jou al te lekker vergesel op 'n stappie. Die Ponthuis sien ons beslis vinnig weer.

Gerduan R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerduan R

Rustigheid op 'n plaas weg van die besige stadslewe.

Uitstekende ligging met 'n ongelooflike uitsig wat mens kan geniet met 'n glasie wyn. Sal definitief weer daar 'n draai maak.

Camien L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Camien L

It is beautiful and very restful.

It rained and the road is not that well but with a good 4X4 no problem.

Chante M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante M

Salige plaasbederf.

Die plaas se skoonheid en rustigheid het aan ons vasgekleef. Ons kon nie een fout/probleem identifiseer nie, behalwe dat ons absolute stilte kon ervaar.

Anton S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Lekker stil en rustig.

Die stilte en rustigheid voed 'n mens se siel.

Kalnisha G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kalnisha G

Tranquil and private stay with stunning views. A great way to get away from the city for a weekend. The dogs were great company.

Thanks for a lovely stay. Would definitely recommend to a friend.

Franciscus H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franciscus H

Wonderlik naby aan die natuur.

Baie lekker plekkie met die klanke van graanstropers wat besig is en die verskillende voëls se oggend klanke.

Mariechen V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariechen V

Stil en eenkant in die natuur.

Rustig en stil langs die water. Naby genoeg aan dorpies in die omte vir lekker dagbesoeke en rondry. Sal weer kom kuier!

Nick P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick P

Nice stay at a quiet place.

We went away for 1 day to this place. We had a nice stay. It had everything we needed. Enjoyed the indoor fireplace and the outdoor hot tub.

Pierre M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre M

Beautiful view - remote and isolated.

Remote and isolated farmhouse. Warm water is however borehole water and the dirt roads are tricky to navigate with normal vehicles. Overall good experience.

Frances H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Frances H

Shortened due to bad road conditions. Pretty scenery but too remote for us.

Ponthuis is a beautiful old farm cottage in an idyllic setting. Sadly we were not expecting the terrible road conditions. We understand that the heavy rains in the region had made it bad but would have appreciated better communication regarding this matter. We also did not realize there was no Wifi or cell phone signal at all. I had communicated to the property that we just had a regular sedan car but not much information was communicated back just directions sent the day before after asking several times. If you want beautiful natural farm surroundings, remote with no connectivity and you have a four by four vehicle I am sure it will be a different experience.

Carol H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Carol H

Not as advertised.

The setting and the views are great but as there is no Wi-Fi as indicated in the advert. In fact there is no cell reception in or near the cottage at all! There are some new additions like a pit braai and a hot tub but there are other aspects inside the cottage that could be upgraded. Holes in the sheets are a no-no. The dog was cute but the cat became a bit of a problem to remove from the cottage and continued to climb though the windows and had to be removed from the bed.

Danel S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel S

Ongelooflike ervaring.

Hierdie is een van die mooiste plekkies om in te bly en die eienaars is ongelooflik gaaf en laat jou so tuis voel. Die uitsig op die berge en rivier is asemrowend met die mooiste grasperke en moet dan nie die verrassing vergeet van die heerlike sink swembad wat jy kan verhit nie. Ons het dit so geniet en sal verseker terug wees.

Wilna M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M

Rus vir jou siel.

Die huisie het alles wat jy nodig het binne in, skoon, gemaklik en knus. Buite werk die natuur saam om jou volkome te laat ontspan. Dis privaat en veilig, en die borrelbad is 'n lekker bonus!

Clara S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clara S

Mees vreedsame naweek wat ons in jare beleef het.

Alles is aan te bevole. Wat mens op die fotos sien, is presies wat mens daar teëkom: die uitsig, privaatheid, grasperk, stroom, en meer. Neem jou baaikostuum saam om die "hot tub" buite te geniet. Ook baie hoë faktor sonblokmiddel - baie belangrik.

Pieter V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Rus, vrede, uitsig, stilte.

Dit is so vreedsaam daar. Ideale plek om weg te gaan van die besige wêreld. ’n Plek waar mens veilig voel. Sou so 'n berg kos inslaan en 2 maande daar wil bly. Op die plaas rondgestap sonder om 'n mens te sien.

Deon H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H

Ons lang kuier by die Ponthuis was aangenaam, omgewing is rustig, het voldoen aan ons verwagting.

Die Ponthuis se rustige omgewing was net wat ons nodig gehad het vir ons Desembervakansie. Aangename verblyf. Vriendelik ontvang en het die troeteldiere geniet wat gereeld kom kuier het.

Wikus S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus S

Baie lekker.

Pragtige ligging. Vriendelike diens.

Annette R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annette R

Rustige wegbreeknaweek.

Heerlike, rustige wegbreek. Met geen sein op die plaas, kan 'n mens behoorlike rus, kaart speel, boek lees of net om die vuur sit.

Alinda L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alinda L

Uitsig op die berg en rivier.

Verblyf was net te kort, maar het aan ons behoeftes voldoen. Dankie.

Stefaans E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefaans E

Vrede, rustigheid, battery herlaai.

Dankie, dit was ‘n heerlike wegbreeknaweek waar mens jou battery kon herlaai!

Eloise Fourie F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise Fourie F

Pragtige rustige plek.

Was pragtig, mooi kothuis, redelik klein met twee mense. Lekker binnebraai. Mooiste uitsig. Naby Greyton, kan soontoe ry vir dag. Jy moet van honde hou, hulle honde is baie vriendelik en wil net saam kuier. Was great, sal weer gaan.

Marzanne D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne D

Cozy, privaat, gerieflik, idillies, perfek vir 2 geliefdes.

Asemrowend en gerieflik.

Eric K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric K

Cozy cottage with superb views, on a beautiful farm, where one can be carefree.

I grew up in the country, so it was like coming home. The accommodation is cozy, clean and comfortably decorated. Kobus made us feel so welcome, as did the canine and feline family members, accompanying us on walks, and many cozy cuddles. The mountain views, river at the the garden edge, on a well organised and run farm, are outstanding.

David M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

Great hospitality.

We had a great stay at Die Ponthuis. Very quiet, big fireplace for winter and an amazing location. We also had some scheduling issues but Kobus was very understanding and helpful!

Johette S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johette S

Rustig!

'n Lieflike plek om te ontspan! Hier kan jy net vergeet van die gejaag van die lewe en ontspan op die stoep of voor die kaggel. Die natuurskoon is asemrowend en die stilte oorverdowend. Ek kan dit nie genoeg aanbeveel nie.

Lionel H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel H

A really splendid cosy place that is ideal for a couple.

We really enjoyed our stay at Die Ponthuis. It is ideal for couples and will definitely visit in the winter. Maybe the owners should consider installing a door on the side with a balcony so one could enjoy the beautiful sunset over the river. Will be recommending to my friends.

Piet V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V

Rustige plaashuisie met Oregon-afwerking.

Rustig, stil, plaasatmosfeer, pragtige grasperk met koelte, lekker uitsig en skaapskeerdery was als besonders. Kobus het geld teruggegee wat per abuis is te veel betaal is. Dankie.

Wentzel P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wentzel P

Baie rustig met ongelooflike uitsig.

Totaal volgens ons verwagting van plaasverblyf. Die huisie is mooi gemeubileer en gerieflik, afgesonder van die plaashuis.

Danike A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Danike A

Baie lekker atmosfeer, maar nie baie skoon nie.

Ons het baie lekker gebly. Dis 'n ongelooflike atmosfeer en ligging, maar die plek was baie vuil. Ons kom van 'n plaas af. So, ek is gewoond aan goggas, maar die plek en veral die stort lyk asof hy baie lank terug skoongemaak is.

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Michelle B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Absolute tranquillity and serenity.

Loved having the friendly farm pets around me. The quiet, peace and tranquillity was refreshing. Only fault is no cellphone reception. Would definitely recommend and stay there again. Many thanks!

Claudio J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudio J

It was amazing.

What a place to celebrate your honeymoon! Both myself and my lovely wife had a great stay at Die Ponthuis. The place and the location has that peaceful, romantic and relaxed feeling to it. I wish we could've stayed for longer.

Bernard H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard H

Great place for rest and quietness and being one with the landscape.

Most welcoming farm couple! A bit isolated to reach it is all worth the drive and stay. Thank you Kobus and family for a wonderful stay!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie plek vir rus en stilte en om een te wees met die landskap.

Mees verwelkomende plaaspaar! 'n Bietjie geïsoleer om dit te bereik, maar dit is die rit werd en die verblyf. Dankie Kobus en familie vir wonderlike verblyf!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bernard D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard D

Fantasties waarde vir geld.

Sien sterre.

Ros H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ros H

Excellent.

Wonderful getaway, relaxing and peaceful stay in the most beautiful surroundings.

Crous W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Crous W

Mooi omgewing en lekker stil.

Lekker hier gebly, die plekkie was baie skoon, alles in huisie wat ons benodig. Sal die huisie beslis aanbeveel.

Flip J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flip J

Pragtige plaas en omgewing. Baie lekker bebly, daar was genoeg van als.

Die GPS-koördinate in die adbvertensie/webwerf was verkeer en Kobus het nuwes gegee en ek het tog verdwaal, dit was my probleem. Ek kon weer 'n heerlike bad neem en die uitsig oor die rivier geniet en my geysde Coke drink. In geheel is dit 'n verblyf wat sterk aanbeveel kan word.

Suzanne S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne S

Die rustigheid self.

Ons het heerlik gebly. Dis ‘n pragtige, stil omgewing en perfek om die batterye vir die laaste stukkie van die jaar te herlaai. Ons het werklik ontspan en dit was goed om vir ‘n sonder alle tegnologie en die dinge van die wêreld te wees (daar is nie regtig behoorlike selfoonopvangs of WiFI in die kothuis nie). Die kothuis is pragtig versier en laat jou sommer ekstra tuis voel. Ons sal beslis weer ‘n draai maak.

Cheryl S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl S

Mooiste mooi.

Dit was die pragtigste plekkie. Wonderlike natuurskoon, gasvrye mense. Rus en stilte vir die siel!

Mrs A L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mrs A L

A beautiful little cottage for 2 people - it was very calming and we had a great time.

A Pleasant little cottage, we had a good rest and we enjoyed the fire place very much.

Stephan H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan H

Sal weer gaan en langer bly.

Het die naweek baie geniet. Geen selfoonontvangs. Sal graag in somer ook wil gaan.

Anja B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja B

Wat 'n belewenis!

Sprokie mooi! Onmiddellik welkom gevoel. Sal beslis weer daar wil gaan bly!

Jani H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani H

Vrede in die middel van die Overberg.

Die stilte wat Die Ponthuis bring het my opgeval. Snags hoor mens net die wind en 'n uil. Die kaggeltjie binne trek so lekker en dit is snoesig en gesellig vir kaartspeel en wyn geniet. Alles was baie skoon en netjies met 'n pragtige "Engelse kothuis" gevoel. Die uitsig is asemrowend en soos 'n skildery op jou voorstoep. Die Ponthuis sien ons beslis weer!

Marietjie L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie L

Uitstekend in elke opsig.

Sien sterre.

Vincent V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent V

Pragtige kothuis en asemrowende natuurskoon.

Goed toegerus vir selfsorg. Vriendelike en gasvrye diens. Rustige, stil omgewing, met aktiwiteite op plaas en in nabye omgewing. Ons het heerlik ontspan en gerus. Veral die kaggel geniet in die koue aande van Augustus. Baie dankie! Hoogs aanbeveel!

Magdalena V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena V

Awesome place. Peaceful.

See rating.

Lee-ann P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-ann P

'n Heerlike rustige naweek en 'n fantastiese wegbreek!

Die uitsig is pragtig en die plaas is so rustig! Daar is byna geen selfoon sein nie, so dit was 'n behoorlike wegbreek van die stadslewe - ek sal dit beslis aanraai.

Aletta E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aletta E

'n Pragtige snoesige huisie met 'n heerlike braai/kaggel in die huis - net reg vir lang aande met heerlike soetwyn van die omgewing.

Die huisie is goed ingerig vir selfsorg.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Johan T - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T

Pragtige huis in 'n pragtige omgewing wat rus vir ons siel gebied het.

Met die aankoms op die plaas was dit duidelik: Hier is alles rustig, maar georden. Die huis is baie netjies toegerus. Die vuurherd is gou getoets en dit was nie lank nie of die huis was warm en die vuur reg vir die vleis. Dit was lekker om naggeluide te hoor en nie die verkeer nie. Ons het heerlik geslaap en is wakker gemaak deur die voëls en plaasaktiwiteite. Selfoonontvangs is baie beperk, maar dit is ook nie die einde nie. Die mooiste sonsondergang.

Dalene R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene R

Breathtaking environment and atmosphere.

It was the most peaceful atmosphere and being in nature was the cherry on the cake. The owners was warm and welcoming. Will go back there anytime!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Asemrowende omgewing en atmosfeer.

Dit was die rustigste atmosfeer en om in die natuur te wees was die kersie op die koek! Die eienaars was baie hartlik en verwelkomend. Sal terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hermine D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermine D

Ons kon nie vir beter vra nie! Perfek.

Ons het die kuier ongelooflik geniet! Ons het die aand daar aangekom en was die oggend aangenaam verras oor hoe mooi en rustig dit is. Ons het ook al te lekke gekuier saam met Sally en Pippa, die 2 pragtige boerboele wat ons die heel naweek opgepas het en saam met ons en ons klein baba gekuier het. Ek sal enige tyd weer gaan en dit aanbeveel vir diegene wat op soek is na rus en vrede in die mooiste omgewing.

Marietjie P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie P

Rus vir jou siel!

Pragtige plek, mooi uitsig, kaggel, vrede. Wat meer kan mens vra? (Miskien 'n Jacuzzi op die stoep?) Sal dit beslis aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrede Plaas, 17 km vanaf Greyton, RIviersonderend, 7250, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxYmY5MWI2LTEyZGQtNDk4OS1iMWQ5LWZhYTQ0MjI4YzlkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 Vrede Farm 17 km from Greyton 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.125548955649 19.757837537733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang