Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ponthuis

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrede Plaas, 17 km vanaf Greyton, RIviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Ponthuis is 'n selfsorgkothuis op die oewer van die Sonderendrivier met asemrowende uitsigte oor die Riviersonderendbergreeks. Dit is die perfekte plek om weg te kom van alles af, te ontspan en die rustigheid van die natuur te geniet in die rustige en landelike atmosfeer van die Overberg. Die bekoorlike en prentjiemooi dorpie Greyton is net 17 km weg en is bekend vir sy kuns, en kunsvlyt, Saterdagoggendmark en baie goeie restaurante.

Die Ponthuis beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die selfsorg-eenheid beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die eenheid spog ook met 'n houtvuurbad en WiFi. Die binnenshuise kaggel en lieflike dekor sal baie gesellige aande verseker. Beide binne- en buitebraaigeriewe is beskikbaar wat gaste sal toelaat om die wonderlikste sonsondergange vanaf die groot stoep te besigtig. Vuurmaakhout vir die koue aande word ook voorsien.

Die plaas het 'n tennisbaan, so gaste kan hul eie raket en tennisballe saambring. Gaste kan 'n verfrissende swem in die rivier voor die kothuis geniet, hul eie kano saambring, 'n wandeling op die plaas neem, of smul aan voëlkyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Luke W
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely incredible! We had loads of fun and really enjoyed relaxing by the fire and in the hot tub, while watching the incredible su...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Illandra C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en mooi! Het baie lekker oornag by die Die Ponthuis. Gemaklike koning-groottebed en die woonstel het 'n oulike ingerigte kombuis. Great uitsig ...
Sien meer
Mei 2024
Michael F
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte wegbreek in die Overberg. Heerlike kuier, perfekte ligging, vriendelike eienaars, voel asof jy in 'n speokies verhaal intree vir die tydperk ...
Sien meer
Mei 2024
Anél Potgieter P
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kom definitief terug. Ons het heerlik gekuier. Veral ook saam met die hondjies. Die plekkie is pragtig, rustig met lieflike uitsig.
Mrt 2024
Bianca L
Saam met lewensmaat
5.0
Plaas kuier met die mooiste uitsig. Die ponthuis is geleë op die mooiste familieplaas, omring deur berge en 'n rivier voor die kothuis. Ons het nooit ...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Vrede Plaas, 17 km vanaf Greyton, RIviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Ponthuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrede Plaas, 17 km vanaf Greyton, RIviersonderend, 7250, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxYmY5MWI2LTEyZGQtNDk4OS1iMWQ5LWZhYTQ0MjI4YzlkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 Vrede Farm 17 km from Greyton 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.125548955649 19.757837537733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang